NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ... NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

curriculum.wcape.school.za
from curriculum.wcape.school.za More from this publisher
03.05.2013 Views

11.3.2 11.4.1 11.3.1 11.3.3 11.4.1 11.3.1 11.3.4 11.4.1 11.3.1 11.3.6 Graad 11 Die leerder is in staat om beginsels (LU3) en praktyke (LU4) verwant aan Elektriese Tegnologie toe te pas. Ons weet dit wanneer die leerder in staat is om: ASSESSERING- STANDAARD Die gebruik en versorging van instrumente te verduidelik. Onveilige toestande en handelinge te identifiseer, en gereedskap en toerusting korrek aan te wend. Die Wet op BGV en regulasies toe te pas waar van toepassing. Die beginsels van enkelfase WSontwikkeling te verduidelik. Onveilige toestande en handelinge te identifiseer, en gereedskap en instrumente korrek aan te wend . Die Wet op BGV en regulasies toe te pas waar van toepassing. Die beginsels en uitwerking van WS op R-, L- en C-komponente te verduidelik en die uitwerking daarvan op kombinasie- en seriestroombane te bepaal. Onveilige toestande en handelinge te identifiseer, en gereedskap en instrumente korrek aan te wend. Die Wet op BGV en regulasies toe te pas waar van toepassing. Die bedryfsbeginsels en gebruik van halfgeleier toestelle te verduidelik. Leerprogramriglyne Elektriese Tegnologie – Januarie 2008 MOONTLIKE INHOUD Funksiegenerator en ossilloskoop. Leerders moet in staat wees om spanning, frekwensie en fasehoek te vertolk en te bereken aan die hand van golfvorms wat op 'n ossilloskoop verkry is. Toepaslike gereedskap moet gedurende die praktiese sessies behandel word. Ontwikkeling van 'n enkelfase-bron deur 'n geleierverbinding deur 'n tweepool magnetiese veld te roteer. Verskil tussen gelykstroom en wisselstroom. Stel konsepte van serie- en parallelstroombane vas. Kirchhoff se wette. Om die uitwerking van wisselstroom op R-, L- en Ckomponente in seriestroombane te bepaal. Die klem sal val op stroombane wat EEN resistor, EEN kapasitor en EEN induktor bevat. Fasor- en golfverteenwoordiging. Resonansie met sy kenmerkende kromme. Berekenings. Doen praktiese aktiwiteite om die bogenoemde te verifieer. Funksionele werking en samestelling van bipolêre transistors en hul kenmerkende kromme. Funksionele werking en samestelling van bipolêre transistors en die eienskappe van tiristors. Transistor as skakel – Verwysing na streke van bedryf asook Vcc en Vce. 26

11.3.7 11.4.3 11.3.8 11.3.9 11.3.10 11.4.4 11.3.11 11.4.2 11.3.12 11.4.1 11.3.1 11.4.2 11.3.13 Die werking van 'n versterkerstroombaan te verduidelik. Elektroniese stroombane te konstrueer en toe te pas. Die beginsels van die werking en gebruik van enkelfasetransformators te beskryf. Die beginsels van die werking en gebruik van kragtoevoere te beskryf. Logiese konsepte te kombineer om logiese stelsels te vorm. Digitale stroombane te konstrueer en toe te pas. Die bedryfsbeginsels van verskillende beveiligingstoestelle te verduidelik. Enkelfase-stroombane te konstrueer en toe te pas. Die bedryfsbeginsels en toepassing van enkelfase-motors te verduidelik. Onveilige toestande en handelinge te identifiseer en gereedskap en instrumente korrek aan te wend. Die Wet op BGV en regulasies toe te pas waar van toepassing. Enkelfase-stroombane te konstrueer en toe te pas. Die bedryfsbeginsels van modulasie en demodulasie te verduidelik met verwysing na kommunikasiestelsels. Identifiseer, beskryf die werking van 'n transistorversterker, vergelyk en teken stroombaandiagramme en sit die ingang- en uitgangseine by. Vergelyk die aansluiting en eienskappe van gemeenskaplikebasis-, gemeenskaplikeemittor- en gemeenskaplikekollektor-versterkers. Die vertolking van 'n laslyn met 'n WS-sein (aktiewe streek) om die waardes van die basis- en kollektorstroom te bepaal. As alternatief: die konstruksie van 'n laslyn. Doen praktiese aktiwiteite om 11.3.7 te verifieer. Konstrueer 'n Darlington-stroombaan om die stroomversterking te ondersoek. Funksie en werking van transformators. Toepassing van soorte transformators insluitend instrumenttransformators. Aanslag en berekening van vollelas-transformators. Beginsels en werking van GS-kragtoevoere bv. transformasie, gelykrigting, filtrering en regulering. Identifiseer en vertolk logiese deurlate en simbole. Pas logiese deurlate met 'n maksimum van drie ingange as 'n "black box” toestel toe. Vereenvoudig logiese gelykmaking deur Boolse uitdrukkings te gebruik en teken die logiese stroombane. Ontwerp en konstrueer aanwendingstroombane met die hulp van stel-en-heftabelle. Beveiliging teen oor- en onderbelading van stroom en spanning. Ontwerp en konstrueer relê logiese beheerstroombane wat beveiliging- en tydreëltoestelle insluit. Verduidelik die werking van enkelfase-induksiemotors en hoe om 'n roterende magnetiese veld in enkelfase-motors te verkry. Identifiseer en verduidelik die funksie van komponente op diagramme en verduidelik die funksie van die relevante motorbeheerstroombane. Toets draagbare toerusting vir isolasie, kontinuïteit en aardkontinuïteit. Konstrueer 'n fasebeheerstroombane. Leerprogramriglyne Elektriese Tegnologie – Januarie 2008 Modulasie bv. AM en FM. Demodulasie. Medium wat as dragolf gebruik word. 27

11.3.7

11.4.3

11.3.8

11.3.9

11.3.10

11.4.4

11.3.11

11.4.2

11.3.12

11.4.1

11.3.1

11.4.2

11.3.13

Die werking van 'n

versterkerstroombaan te

verduidelik.

Elektroniese stroombane te

konstrueer en toe te pas.

Die beginsels van die werking en

gebruik van enkelfasetransformators

te beskryf.

Die beginsels van die werking en

gebruik van kragtoevoere te

beskryf.

Logiese konsepte te kombineer om

logiese stelsels te vorm.

Digitale stroombane te konstrueer

en toe te pas.

Die bedryfsbeginsels van

verskillende beveiligingstoestelle te

verduidelik.

Enkelfase-stroombane te konstrueer

en toe te pas.

Die bedryfsbeginsels en toepassing

van enkelfase-motors te

verduidelik.

Onveilige toestande en handelinge

te identifiseer en gereedskap en

instrumente korrek aan te wend.

Die Wet op BGV en regulasies toe

te pas waar van toepassing.

Enkelfase-stroombane te konstrueer

en toe te pas.

Die bedryfsbeginsels van

modulasie en demodulasie te

verduidelik met verwysing na

kommunikasiestelsels.

Identifiseer, beskryf die werking van 'n transistorversterker,

vergelyk en teken stroombaandiagramme en sit die ingang- en

uitgangseine by. Vergelyk die aansluiting en eienskappe van

gemeenskaplikebasis-, gemeenskaplikeemittor- en

gemeenskaplikekollektor-versterkers.

Die vertolking van 'n laslyn met 'n WS-sein (aktiewe streek)

om die waardes van die basis- en kollektorstroom te bepaal. As

alternatief: die konstruksie van 'n laslyn.

Doen praktiese aktiwiteite om 11.3.7 te verifieer.

Konstrueer 'n Darlington-stroombaan om die

stroomversterking te ondersoek.

Funksie en werking van transformators.

Toepassing van soorte transformators insluitend

instrumenttransformators.

Aanslag en berekening van vollelas-transformators.

Beginsels en werking van GS-kragtoevoere bv. transformasie,

gelykrigting, filtrering en regulering.

Identifiseer en vertolk logiese deurlate en simbole.

Pas logiese deurlate met 'n maksimum van drie ingange as 'n

"black box” toestel toe.

Vereenvoudig logiese gelykmaking deur Boolse uitdrukkings

te gebruik en teken die logiese stroombane.

Ontwerp en konstrueer aanwendingstroombane met die hulp

van stel-en-heftabelle.

Beveiliging teen oor- en onderbelading van stroom en

spanning.

Ontwerp en konstrueer relê logiese beheerstroombane wat

beveiliging- en tydreëltoestelle insluit.

Verduidelik die werking van enkelfase-induksiemotors en hoe

om 'n roterende magnetiese veld in enkelfase-motors te verkry.

Identifiseer en verduidelik die funksie van komponente op

diagramme en verduidelik die funksie van die relevante

motorbeheerstroombane.

Toets draagbare toerusting vir isolasie, kontinuïteit en

aardkontinuïteit.

Konstrueer 'n fasebeheerstroombane.

Leerprogramriglyne Elektriese Tegnologie – Januarie 2008

Modulasie bv. AM en FM.

Demodulasie.

Medium wat as dragolf gebruik word.

27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!