03.05.2013 Views

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

11.3.2

11.4.1

11.3.1

11.3.3

11.4.1

11.3.1

11.3.4

11.4.1

11.3.1

11.3.6

Graad 11

Die leerder is in staat om beginsels (LU3) en praktyke (LU4) verwant aan Elektriese

Tegnologie toe te pas. Ons weet dit wanneer die leerder in staat is om:

ASSESSERING-

STANDAARD

Die gebruik en versorging van

instrumente te verduidelik.

Onveilige toestande en handelinge

te identifiseer, en gereedskap en

toerusting korrek aan te wend.

Die Wet op BGV en regulasies toe

te pas waar van toepassing.

Die beginsels van enkelfase WSontwikkeling

te verduidelik.

Onveilige toestande en handelinge

te identifiseer, en gereedskap en

instrumente korrek aan te wend .

Die Wet op BGV en regulasies toe

te pas waar van toepassing.

Die beginsels en uitwerking van

WS op R-, L- en C-komponente te

verduidelik en die uitwerking

daarvan op kombinasie- en

seriestroombane te bepaal.

Onveilige toestande en handelinge

te identifiseer, en gereedskap en

instrumente korrek aan te wend.

Die Wet op BGV en regulasies toe

te pas waar van toepassing.

Die bedryfsbeginsels en gebruik

van halfgeleier toestelle te

verduidelik.

Leerprogramriglyne Elektriese Tegnologie – Januarie 2008

MOONTLIKE INHOUD

Funksiegenerator en ossilloskoop.

Leerders moet in staat wees om spanning, frekwensie en

fasehoek te vertolk en te bereken aan die hand van golfvorms

wat op 'n ossilloskoop verkry is.

Toepaslike gereedskap moet gedurende die praktiese sessies

behandel word.

Ontwikkeling van 'n enkelfase-bron deur 'n geleierverbinding

deur 'n tweepool magnetiese veld te roteer.

Verskil tussen gelykstroom en wisselstroom.

Stel konsepte van serie- en parallelstroombane vas. Kirchhoff

se wette.

Om die uitwerking van wisselstroom op R-, L- en Ckomponente

in seriestroombane te bepaal. Die klem sal val op

stroombane wat EEN resistor, EEN kapasitor en EEN induktor

bevat.

Fasor- en golfverteenwoordiging.

Resonansie met sy kenmerkende kromme.

Berekenings.

Doen praktiese aktiwiteite om die bogenoemde te verifieer.

Funksionele werking en samestelling van bipolêre transistors

en hul kenmerkende kromme.

Funksionele werking en samestelling van bipolêre transistors

en die eienskappe van tiristors.

Transistor as skakel – Verwysing na streke van bedryf asook

Vcc en Vce.

26

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!