NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ... NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

curriculum.wcape.school.za
from curriculum.wcape.school.za More from this publisher
03.05.2013 Views

BYLAE A: INHOUDSRAAMWERK VIR ELEKTRIESE TEGNOLOGIE Nota: • Verwys na Definiëring van Inhoud en Konteks-dokument vir Elektriese Tegnmologie (Departement van Onderwys, 2006) vir verdere leiding oor die inhoud wat in Elektriese Tegnologie gedek moet word. DIE ONTRAFELING VAN DIE INHOUD IN LEERUITKOMSTE 3 EN 4 Elektriese Tegnologie Gr. 10 Die leerder is in staat om alle beginsels (LU3) en praktyke (LU4) verwant aan Elektriese Tegnologie toe te pas. Ons weet dit wanneer die leerder in staat is om: 10.3.2 10.4.1 10.3.1 10.3.3 10.3.4 10.4.1 10.3.1 10.3.5 ASSESSERING- STANDAARD Die gebruik en versorging van meetinstrumente te beskryf. Onveilige toestande en handelinge te identifiseer, en gereedskap en instrumente korrek te gebruik. 'n Begrip van die Wet op BGV waar van toepassing te demonstreer. Die beginsels van magnetisme te beskryf. Die beginsels van elektrisiteit te beskryf. Onveilige toestande en handelinge te identifiseer, en gereedskap en instrumente korrek te gebruik. 'n Begrip van die Wet op BGV waar van toepassing te demonstreer. Die beginsels van elektrostatika te beskryf. Leerprogramriglyne Elektriese Tegnologie – Januarie 2008 MOONTLIKE INHOUD Multimeter; kontinuïteit/isolasietoetser en ossilloskoop. Toepaslike gereedskap moet gedurende praktiese sessies behandel word. Definieer magnetisme, bv. natuurlik, elektromagnetisme. Faraday se wet. Lenz se wet. Self- en wedersydse induksie. Induktansie. Toepassing van magnetisme, bv. magnetiese motor. Teorie van stroomvloeiing. Ohm se wet. Seriestroombaan as spanningsdeler. Parallelstroombaan as stroomdeler. Kombinasiestroombane. Spesifieke weerstand. Temperatuurkoëffisiënt. Verifieer Ohm se wet. Ondersoek spesifieke weerstand en uitwerking van temperatuur. Basiese beginsels van elektrostatiese lading. Kapasitansie. 24

10.3.6 10.4.3 10.3.9 10.3.10 10.4.4 10.3.11 10.3.12 10.4.2 10.4.1 10.3.1 10.3.13 Die eienskappe van elektroniese komponente te identifiseer en te beskryf. Elektroniese stroombane te konstrueer en te begryp. Die beginsels van die werking en gebruik van kragbronne te beskryf. Basiese logiese konsepte te beskryf. Digitale stroombane te konstrueer en te begryp. Verskillende soorte beveiligingstoestelle te beskryf en te vergelyk. Enkelfase-stroombane te teken. Enkelfase-stroombane te konstrueer en te begryp. Onveilige toestande en handelinge te identifiseer, en gereedskap en instrumente korrek te gebruik. 'n Begrip van die Wet op BGV waar van toepassing te demonstreer. Elektroniese kommunikasiestelsels te beskryf. Resistor/kapasitor/induktor/en ander. Halfgeleiertoestelle, kenmerkende kromme en simbole, bv. diodes, LED’s, Zener-diodes. Diodestroombane. Omskakeling van stroombaandiagramme na praktiese toepassings. Verskillende elektriese energiebronne. Kapasiteit- en kragaanslag. Die gebruik van getallestelsel in digitale elektronika. Basiese logiese funksies en deurlate, bv. EN, OF en NIE Konstrueer basiese skakel logiese stroombane, bv. EN, OF en NIE. Stroom-/spanningbedryftoestelle. Aardlekkasietoestelle. Skakeling. Verdeelbord. Leerprogramriglyne Elektriese Tegnologie – Januarie 2008 Konstrueer beligtingskakelingstroombane en sluit beveiligingstoestelle in. Toets draagbare toerusting vir isolasie, kontinuïteit en aardkontinuïteit. Seining met lamp/gonser. Toepassings op verskillende stelsels, bv. koordlose kanaalstelsels. 25

BYLAE A:

INHOUDSRAAMWERK VIR ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

Nota:

• Verwys na Definiëring van Inhoud en Konteks-dokument vir Elektriese Tegnmologie

(Departement van Onderwys, 2006) vir verdere leiding oor die inhoud wat in Elektriese

Tegnologie gedek moet word.

DIE ONTRAFELING VAN DIE INHOUD IN LEERUITKOMSTE 3 EN 4

Elektriese Tegnologie Gr. 10

Die leerder is in staat om alle beginsels (LU3) en praktyke (LU4) verwant aan Elektriese Tegnologie toe

te pas. Ons weet dit wanneer die leerder in staat is om:

10.3.2

10.4.1

10.3.1

10.3.3

10.3.4

10.4.1

10.3.1

10.3.5

ASSESSERING-

STANDAARD

Die gebruik en versorging van

meetinstrumente te beskryf.

Onveilige toestande en handelinge

te identifiseer, en gereedskap en

instrumente korrek te gebruik.

'n Begrip van die Wet op BGV

waar van toepassing te

demonstreer.

Die beginsels van magnetisme te

beskryf.

Die beginsels van elektrisiteit te

beskryf.

Onveilige toestande en handelinge

te identifiseer, en gereedskap en

instrumente korrek te gebruik.

'n Begrip van die Wet op BGV

waar van toepassing te

demonstreer.

Die beginsels van elektrostatika te

beskryf.

Leerprogramriglyne Elektriese Tegnologie – Januarie 2008

MOONTLIKE INHOUD

Multimeter; kontinuïteit/isolasietoetser en ossilloskoop.

Toepaslike gereedskap moet gedurende praktiese sessies

behandel word.

Definieer magnetisme, bv. natuurlik, elektromagnetisme.

Faraday se wet.

Lenz se wet.

Self- en wedersydse induksie.

Induktansie.

Toepassing van magnetisme, bv. magnetiese motor.

Teorie van stroomvloeiing.

Ohm se wet.

Seriestroombaan as spanningsdeler.

Parallelstroombaan as stroomdeler.

Kombinasiestroombane.

Spesifieke weerstand.

Temperatuurkoëffisiënt.

Verifieer Ohm se wet.

Ondersoek spesifieke weerstand en uitwerking van temperatuur.

Basiese beginsels van elektrostatiese lading.

Kapasitansie.

24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!