03.05.2013 Views

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Oorweeg diversiteit

Ondersoek die onderskeie opsies wat binne elke aktiwiteit beskikbaar is en wat uitgebreide

geleenthede moontlik sal maak vir daardie leerders wat individuele ondersteuning het. Die

ondersteuning wat verskaf word, moet uiteindelik die leerders lei om die vaardighede, kennis,

gesindhede en waardes te ontwikkel wat in die groeperings van leeruitkomste en

assesseringstandaarde aangedui word ooreenkomstig die individuele aktiwiteite wat behandel word.

Hersien assessering en LOOM

Dui die besonderhede van die assesseringstrategie en LOOM wat gebruik gaan word by elke

aktiwiteit aan.

Wys tyd toe

Gee 'n aanduiding van hoeveel tyd aan elke aktiwiteit in die lesplan bestee gaan word.

3.3.4 Nabetragting en oorsig oor die Elektriese Tegnologie-leerprogram.

Nadat die leerprogram deur middel van die lesplan in die klaskamer gelewer is, behoort die

onderwyser te besin oor wat gewerk het, hoe goed het dit gewerk en wat verbeter kan word.

Onderwysers behoort dit aan te teken terwyl die ondervinding nog vars in hul geheue is, sodat

indien nodig, hulle die betrokke deel van die Elektriese Tegnologie-leerprogram kan aanpas vir

toekomstige implementering. Dit is ook raadsaam om die besinning oor die lesplan aan te teken op

die lesbeplanning.

Leerprogramriglyne Elektriese Tegnologie – Januarie 2008

23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!