03.05.2013 Views

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Plaas inhoud in volgorde

Bepaal die volgorde waarin die groeperings van leeruitkomste en assesseringstandaarde waarop in

die spesifieke graad in Elektriese Tegnologie aangebied gaan word. Benewens die konseptuele

vordering in die assesseringstandaarde vir Elektriese Tegnologie kan konteks ook gebruik word om

die groeperings in Elektriese Tegnologie se volgorde te bepaal

Bepaal die tempo van die inhoud

Bepaal hoeveel tyd in die skooljaar aan elk van die groeperings van leeruitkomste en

assesseringstandaarde in die spesifieke graad bestee gaan word.

Hersien vorme van assessering

Werk weer deur die vorme van assessering vir die spesifieke graad wat in die

vakassesseringsriglyne gegee word en verfyn hulle om die groeperings van leeruitkomste en

assesseringstandaard waarop in Stap 1 (Verpak die Inhoud) besluit is, te dek.

Hersien LOOM

Werk weer deur die LOOM wat vir die spesifieke graad in die vakraamwerk bespreek is en verfyn

hulle om die groeperings van leeruitkomste en assesseringstandaard waarop in Stap 1 (Verpak die

Inhoud) besluit is, te dek.

3.3.3 Ontwikkel 'n lesplan vir Elektriese Tegnologie

Elke graadspesifieke werkskedule vir Elektriese Tegnologie moet in eenhede van lewerbare

leerervarings, d.w.s. lesplanne, verdeel word. 'n Lesplan dra by tot die vlak van detail vir elke

kwessie wat in die werkskedule behandel word. Dit dui ook ander toepaslike kwessies aan wat

oorweeg moet word wanneer Elektriese Tegnologie onderrig en geassesseer word.

‘n Lesplan is nie gelyk aan ‘n vakperiode in die skoolrooster nie. Die tydsduur word bepaal deur

hoe lank dit neem om die samehangende reeks aktiwiteite wat dit uitmaak te voltooi.

Dui die inhoud, konteks, leeruitkomste en assesseringstandaarde aan

Verwys na die inligting vanuit die werkskedule vir 'n spesifieke onderwerp en graad.

Ontwikkeling aktiwiteite en kies onderrigmetode

Besluit hoe om die leeruitkomste en assesseringstandaarde te onderrig wat in Stap 1 aangedui is en

ontwikkel die aktiwiteit of aktiwiteite wat die ontwikkeling van die vaardighede, kennis en waardes

in die spesifieke groepering sal fasiliteer. Bepaal daarna die geskikste onderrigmetode(s) vir die

aktiwiteite en verskaf 'n beskrywing van hoe die leerders by elke aktiwiteit betrek sal word.

Leerprogramriglyne Elektriese Tegnologie – Januarie 2008

22

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!