NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ... NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

curriculum.wcape.school.za
from curriculum.wcape.school.za More from this publisher
03.05.2013 Views

3.2.4 Konseptuele vordering FASE 1 Vakraamwerk FASE 2 Werkskedule FASE 3 Lesplan Die vakraamwerk behoort die toenemende moeilikheidsgraad oor graad 10-12 te toon. Progressie oor die drie grade heen word in die AS”e per leeruitkoms getoon. Progressie in ‘n graad is duidelik uit die toenemende moeilikheidsgraad in 'n spesifieke graad. Graadspesifieke progressie word bereik deur geïntegreerde LU’e en AS’e in paslike volgorde in die werkskedule te plaas. In die individuele Elektriese Tegnologie-klaskamer word die toenemende moelikheidsgraad in die aktiwiteite van die lesplanne. Progressie word bereik deur geintegreerde LU’e en AS’e in paslike volgorde in elke lesplan of reeks lesplanne te groepeer. 3.2.5 Tydstoekenning en gewig FASE 1 Vakraamwerk FASE 2 Werkskedule FASE 3 Lesplan 3.2.6 LOOM Vier uur per week word vir Elektriese Tegnologie in die NKV toegeken. Dit is naasteby 160 uur per jaar. Die onderwyser van die vak moet beplan hoe die beskikbare tyd aangewend gaan word vir die onderrig van Elektriese Tegnologie in die drie grade. Die groepering van AS'e wat afgelei is tydens die integrasieproses moet ingepas word oor die 40 weke van die skooljaar om te verseker dat die kurrikulum gedek is. Die hoeveelheid tyd wat aan aktiwiteite bestee word moet op die lesplan aangetoon word. LOOM verwys na enige materiaal wat leer en onderrig fasiliteer. LOOM moet omsigtig gekies word aangesien hulle koste-implikasies vir die skool en die leerder inhou. Die NKV laat ruimte toe vir die gebruik van 'n verskeidenheid hulpbronne. Alle onderwysers en leerders moet ‘n handboek hê. Daar word egter van onderwysers verwag om meer as die handboek te gebruik. Tog het hulle nie noodwendig eksotiese, gespesialiseerde materiaal nodig nie. Gewone en geredelik beskikbare items kan eerder gebruik word. FASE 1 Vakraamwerk FASE 2 Werkskedule FASE 3 Lesplan 3.2.7 Assessering Stel 'n lys saam van algemene LOOM (handboek en ander bronmateriaal) wat handig sal wees in die onderrig, leer en assessering van die inhoud. Dit sal van hulp wees met die aanvra en beskikbaarheid van LOOM by 'n skool. Meld meer graadspesifieke LOOM (bronne) wat vereis word per graad vir die leer-, onderrig- en assesseringsproses. Identifiseer spesifieke hulpbronne verwant aan die individuele aktiwiteite wat in 'n lesplan vervat is.. Daar word van alle graad 10-, 11- en 12-leerders sewe interne take vir Elektriese Tegnologie verwag. Van die sewe take moet twee toetse en twee eksamens wees en die oorblywende drie take kan geneem word van enige geskikte onderrrig- en assesseringstaak van Elektriese Tegnologie – verwys na Afdeling 3 van die Vakassesseringsriglyne vir Elektriese Tegnologie. Ten einde doeltreffende assesseringsadministrasie toe te pas, moet 'n mens 'n duidelik gedefinieerde doel hê. Dit is belangrik dat alle take goed gedek word soos uitgespel in die Vakassesseringsriglyndokument Deur die volgende vrae te beantwoord, kan die onderwyser besluit watter assesseringsaktiwiteit die toepaslikste is: • Watter konsep, vaardigheid of kennis moet geassesseer word? • Wat behoort die leerder te weet? • Op watter vlak behoort die leerder se prestasie te wees? • Watter soort kennis word geassesseer: beredenering, geheue of proses? Leerprogramriglyne Elektriese Tegnologie – Januarie 2008 18

Waarnemingsgebaseerde assessering vereis dat die leerder se prestasie geassesseer word terwyl die leerder inderwaarheid die taak in die klaskamer uitvoer, aangesien daar geen tasbare produk vir die onderwyser is om te assesseer nadat die taak voltooi is nie. Nie alle waarnemings hoef te kulmineer in 'n formeel gerekordeerde assessering van leerderprestasie nie. Prestasiegebaseerde assessering maak staat op die beskikbaarheid van ‘n produk as beweys van leerderprestasie en kan geasssesseer word deur die onderwyser na afhandeling van die proses. Toetsgebaseerde assessering is ingestem op die assessering van die aanbieding en toepassing van kennis. FASE 1 Vakraamwerk FASE 2 Werkskedule FASE 3 Lesplan Ontwikkel ‘n driejaar-assesseringsplan deur gebruik te maak van die Vakassesseringsriglyn vir Elektriese Tegnologie. Dit behoort te verseker dat ‘n verskeidenheid assesseringsvorme gebruik is wat toepaslik is op die vak en progressie oor die drie grade. Gebruik die Vakassesseringsriglyne vir Elektriese Tegnologie om die graadspesifieke assesseringsplan te ontwikkel. Die vorm van assessering wat gekies word moet die bereiking van die spesifieke LU's en AS'e in die groepering fasiliteer. Dui meer klaskamerspesifieke assesseringstrategieë aan deur melding te maak van die metodes, vorme en instrumente wat gebruik sal word om leerders se prestasie in elke afsonderlike aktiwiteit te assesseer. WENK: Nie alle aktiwiteite hoef geassesseer te word nie—sommiges mag slegs inleidend van aard wees of verryking ten doel hê. Die keuse van assesseringstrategie word bepaal deur die LU's en AS'e wat vir 'n spesifieke lesplan saam gegroepeer is. Die assesseringstrategie wat gekies word, moet die bereiking van daardie spesifieke LU's en AS'e in die klaskamer fasiliteer. 3.2.8 Inklusiwiteit en diversiteit Ten opsigte van beplanningsaktiwiteite kan die volgende stappe gedoen word om diversiteit in die klaskamer doeltreffend te hanteer wanneer Elektriese Tegnologie-aktiwiteite beplan word: Oorweeg individuele vorige ervarings, leerstyle en voorkeure. Ontwikkel vrae en aktiwiteite wat op verskillende vlakke van vermoë gerig is. Maak voorsiening vir 'n verskeidenheid deelnemingsvlakke soos individueel, in pare en aktiwiteite in klein groepe. Aanvaar dat die individuele metode van waarde is. Assesseer leerders op grond van individuele vordering. FASE 1 Vakraamwerk Onderwysers moet sensitief wees oor inklusiwiteit en diversiteit wanneer hul inhoud, onderrig styl en vorms van assessering en LOOM (hulpbronne) identifiseer. Diversiteit moet op die volgende terreine geakkommodeer word: • Leerstyle: verskaf opsionele aktiwiteite/verskillende maniere om dieselfde aktiwiteit te doen. • Tempo van leer: maak voorsiening vir stadiger en vinniger leerders deur opsionele bykomende aktiwiteite, leeswerk of navorsing asook veelvoudige assesseringsgeleenthede te voorsien. • Verskille in prestasievlakke: voorsien opsionele bykomende aktiwiteite, uitdagings en materiale wat vir hierdie verskille tussen leerders voorsiening maak. • Geslagsdiversiteit: verseker dat onderwysers nie onbewustelik diskrimineer op grond van geslag teen seuns of meisies in die klaskamer nie. • Kulturele diversiteit: erken, vier en wees sensitief teenoor diversiteit wanneer die inhoud gekies word aan die hand van en AS'e en LOOM. Leerprogramriglyne Elektriese Tegnologie – Januarie 2008 19

3.2.4 Konseptuele vordering

FASE 1

Vakraamwerk

FASE 2

Werkskedule

FASE 3

Lesplan

Die vakraamwerk behoort die toenemende moeilikheidsgraad oor graad 10-12 te toon. Progressie

oor die drie grade heen word in die AS”e per leeruitkoms getoon.

Progressie in ‘n graad is duidelik uit die toenemende moeilikheidsgraad in 'n spesifieke graad.

Graadspesifieke progressie word bereik deur geïntegreerde LU’e en AS’e in paslike volgorde in

die werkskedule te plaas.

In die individuele Elektriese Tegnologie-klaskamer word die toenemende moelikheidsgraad in die

aktiwiteite van die lesplanne. Progressie word bereik deur geintegreerde LU’e en AS’e in paslike

volgorde in elke lesplan of reeks lesplanne te groepeer.

3.2.5 Tydstoekenning en gewig

FASE 1

Vakraamwerk

FASE 2

Werkskedule

FASE 3

Lesplan

3.2.6 LOOM

Vier uur per week word vir Elektriese Tegnologie in die NKV toegeken. Dit is naasteby 160 uur

per jaar. Die onderwyser van die vak moet beplan hoe die beskikbare tyd aangewend gaan word

vir die onderrig van Elektriese Tegnologie in die drie grade.

Die groepering van AS'e wat afgelei is tydens die integrasieproses moet ingepas word oor die 40

weke van die skooljaar om te verseker dat die kurrikulum gedek is.

Die hoeveelheid tyd wat aan aktiwiteite bestee word moet op die lesplan aangetoon word.

LOOM verwys na enige materiaal wat leer en onderrig fasiliteer. LOOM moet omsigtig gekies

word aangesien hulle koste-implikasies vir die skool en die leerder inhou. Die NKV laat ruimte

toe vir die gebruik van 'n verskeidenheid hulpbronne. Alle onderwysers en leerders moet ‘n

handboek hê. Daar word egter van onderwysers verwag om meer as die handboek te gebruik.

Tog het hulle nie noodwendig eksotiese, gespesialiseerde materiaal nodig nie. Gewone en

geredelik beskikbare items kan eerder gebruik word.

FASE 1

Vakraamwerk

FASE 2

Werkskedule

FASE 3

Lesplan

3.2.7 Assessering

Stel 'n lys saam van algemene LOOM (handboek en ander bronmateriaal) wat handig sal wees in

die onderrig, leer en assessering van die inhoud. Dit sal van hulp wees met die aanvra en

beskikbaarheid van LOOM by 'n skool.

Meld meer graadspesifieke LOOM (bronne) wat vereis word per graad vir die leer-, onderrig- en

assesseringsproses.

Identifiseer spesifieke hulpbronne verwant aan die individuele aktiwiteite wat in 'n lesplan vervat

is..

Daar word van alle graad 10-, 11- en 12-leerders sewe interne take vir Elektriese Tegnologie

verwag. Van die sewe take moet twee toetse en twee eksamens wees en die oorblywende drie take

kan geneem word van enige geskikte onderrrig- en assesseringstaak van Elektriese Tegnologie –

verwys na Afdeling 3 van die Vakassesseringsriglyne vir Elektriese Tegnologie.

Ten einde doeltreffende assesseringsadministrasie toe te pas, moet 'n mens 'n duidelik

gedefinieerde doel hê. Dit is belangrik dat alle take goed gedek word soos uitgespel in die

Vakassesseringsriglyndokument Deur die volgende vrae te beantwoord, kan die onderwyser besluit

watter assesseringsaktiwiteit die toepaslikste is:

• Watter konsep, vaardigheid of kennis moet geassesseer word?

• Wat behoort die leerder te weet?

• Op watter vlak behoort die leerder se prestasie te wees?

• Watter soort kennis word geassesseer: beredenering, geheue of proses?

Leerprogramriglyne Elektriese Tegnologie – Januarie 2008

18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!