NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ... NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

curriculum.wcape.school.za
from curriculum.wcape.school.za More from this publisher
03.05.2013 Views

Tabel 2.2 Verwantskap tussen die kritieke en ontwikkelingsuitkomste en die Elektriese Tegnologie-leeruitkomste KRITIEKE UITKOMSTE Identifiseer en los probleme op en neem besluite deur krities en skeppend te dink. Werk doeltreffend saam met ander as lede van 'n span, groep of organisasie en gemeenskap. Organiseer en bestuur hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend. Versamel, analiseer, organiseer en evalueer inligting krities. Kommunikeer doeltreffend deur visuele, simboliese en taalvaardighede op verskillende maniere te gebruik. Gebruik wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities onderwyl verantwoordelikheid geopenbaar word teenoor die omgewing en ander se gesondheid. TOEPASSING IN VOO ELEKTRIESE TEGNOLOGIE Raak deur skeppende, innoverende denke by die tegnologiese proses betrokke deur probleme op te los wanneer 'n oplossing gekonseptualiseer en gerealiseer word. Die tegnologiese proses vereis dikwels van deelnemers om saam te werk wat die deel van idees, ontwikkeling van onderhoudsvaardighede, demokratiese praktyke en etiese verantwoordelikhede behels. Elektriese Tegnologie moedig selfdissipline, beplanning, organisasie en bestuur van werk aan, leer leerders om by tydskedules te hou, die taak toegewyd te verrig en verantwoordelikheid vir hul optrede te aanvaar. Leerders moet in staat wees om data op verskeie maniere waar te neem en aan te teken sodat hulle in staat is om inligting te analiseer, vertolk en krities te evalueer en dit op die teorie en praktyk van Elektriese Tegnologie toe te pas. Leerders moet in staat wees om deur verbale, nieverbale en simboliese taalvorme te kommunikeer wat kenmerkend is van die tegnologiese veld. Elektriese Tegnologie en eindprodukte wat geskep word, moet doeltreffende maatskaplike, etiese en omgewingsverantwoordelikheid openbaar. Leerprogramriglyne Elektriese Tegnologie – Januarie 2008 VOO ELEKTRIESE TEGNOLOGIE LU's LU 1 – Tegnologie, die samelewing en die omgewing; LU 2 – Tegnologiese proses; LU 3 – Kennis en begrip; en LU 4 – Toepassing van kennis LU. 1 – Tegnologie die samelewing en die omgewing; LU. 2 – Tegnologiese proses; LU. 3 – Kennis en begrip; en LU. 4 – Toepassing van kennis LU. 1 – Tegnologie die samelewing en die omgewing; LU. 2 – Tegnologiese proses; LU. 3 – Kennis en begrip; en LU. 4 – Toepassing van lennis LU. 1 – Tegnologie die samelewing en die omgewing; LU. 2 – Tegnologiese proses; LU. 3 – Kennis en begrip; en LU. 4 – Toepassing van lennis LU. 1 – Tegnologie die samelewing en die omgewing; LU. 2 – Tegnologiese proses; LU. 3 – Kennis en begrip; en LU. 4 – Toepassing van kennis LU. 1 – Tegnologie die samelewing en die omgewing; LU. 2 – Tegnologiese proses; LU. 3 – Kennis en begrip; en LU. 4 – Toepassing van kennis 12

Demonstreer 'n begrip van die wêreld as 'n stel verwante stelsels deur te erken dat kontekste vir probleemoplossing nie in isolasie bestaan nie. ONTWIKKELINGS- UITKOMSTE Weerspieël en ontgin 'n verskeidenheid strategieë om meer doeltreffend te leer. Neem deel as verantwoordelike burgers in die lewe van plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskappe. Toon kulturele en estetiese sensitiwiteit oor 'n reeks maatskaplike kontekste heen. Ontgin onderwys- en loopbaangeleenthede. Ontwikkel entrepreneursgeleenthede Elektriese Tegnologie betrek leerders by die besef dat hulle eie probleemoplossingsaktiwiteite deur plaaslike, nasionale en wêreldkontekste beïnvloed word of 'n impak daarop mag hê. TOEPASSING IN VOO ELEKTRIESE TEGNOLOGIE Elektriese Tegnologie kombineer teorie met praktyk in deurlopende prosesse wat die leerders voortdurend in staat stel om hulle kennis en vaardighede te evalueer onderwyl onderrig en leer terselfdertyd ondersteun word. Leerders ontwikkel verantwoordelikheid teenoor hulle gemeenskappe, beide plaaslik en nasionaal, en verstaan die bydrae wat Elektriese Tegnologie maak tot die ontwikkeling van 'n veerkragtige plaaslike, nasionale en internasionale bedryf. Elektriese Tegnologie kan ander kulture beïnvloed of daardeur beïnvloed word en het die potensiaal om kragtige agente van verandering, transformasie en regstelling te wees. Die Elektriese Tegnologie-veld bied 'n uiteenlopende reeks professionele en beroepsgeleenthede wat leerders in staat kan stel om deur spesifieke opleiding 'n beduidende ekonomiese bydrae tot hulself en die gemeenskap te maak. Die Elektriese Tegnologie-veld bied 'n uiteenlopende reeks professionele en beroepsgeleenthede deur 'n verbintenis tot bestepraktyke en die vermoë om bemarkings- en bestuursvaardighede, prosesse en eindprodukte te inisieer. Leerprogramriglyne Elektriese Tegnologie – Januarie 2008 LU. 1 – Tegnologie die samelewing en die omgewing; LU. 2 – Tegnologiese proses; LU. 3 – Kennis en begrip; en LU. 4 – Toepassing van lennis VOO ELEKTRIESE TEGNOLOGIE LU's LU. 1 – Tegnologie die samelewing en die omgewing; LU. 2 – Tegnologiese proses; LU. 3 – Kennis en begrip; en LU. 4 – Toepassing van lennis LU. 1 – Tegnologie die samelewing en die omgewing; LU. 2 – Tegnologiese proses; LU. 3 – Kennis en begrip; en LU. 4 – Toepassing van kennis LU. 1 – Tegnologie die samelewing en die omgewing; LU. 3 – Kennis en begrip; en LU. 4 – Toepassing van lennis LU. 1 – Tegnologie die samelewing en die omgewing; LU. 3 – Kennis en begrip; en LU. 4 – Toepassing van kennis LU. 1 – Tegnologie die samelewing en die omgewing; LU. 2 – Tegnologiese proses; LU. 3 – Kennis en begrip; en LU. 4 – Toepassing van kennis 13

Demonstreer 'n begrip van die

wêreld as 'n stel verwante

stelsels deur te erken dat

kontekste vir

probleemoplossing nie in

isolasie bestaan nie.

ONTWIKKELINGS-

UITKOMSTE

Weerspieël en ontgin 'n

verskeidenheid strategieë om

meer doeltreffend te leer.

Neem deel as verantwoordelike

burgers in die lewe van

plaaslike, nasionale en

wêreldgemeenskappe.

Toon kulturele en estetiese

sensitiwiteit oor 'n reeks

maatskaplike kontekste heen.

Ontgin onderwys- en

loopbaangeleenthede.

Ontwikkel

entrepreneursgeleenthede

Elektriese Tegnologie betrek leerders by die

besef dat hulle eie

probleemoplossingsaktiwiteite deur

plaaslike, nasionale en wêreldkontekste

beïnvloed word of 'n impak daarop mag hê.

TOEPASSING IN VOO

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

Elektriese Tegnologie kombineer teorie met

praktyk in deurlopende prosesse wat die

leerders voortdurend in staat stel om hulle

kennis en vaardighede te evalueer onderwyl

onderrig en leer terselfdertyd ondersteun

word.

Leerders ontwikkel verantwoordelikheid

teenoor hulle gemeenskappe, beide plaaslik

en nasionaal, en verstaan die bydrae wat

Elektriese Tegnologie maak tot die

ontwikkeling van 'n veerkragtige plaaslike,

nasionale en internasionale bedryf.

Elektriese Tegnologie kan ander kulture

beïnvloed of daardeur beïnvloed word en het

die potensiaal om kragtige agente van

verandering, transformasie en regstelling te

wees.

Die Elektriese Tegnologie-veld bied 'n

uiteenlopende reeks professionele en

beroepsgeleenthede wat leerders in staat kan

stel om deur spesifieke opleiding 'n

beduidende ekonomiese bydrae tot hulself

en die gemeenskap te maak.

Die Elektriese Tegnologie-veld bied 'n

uiteenlopende reeks professionele en

beroepsgeleenthede deur 'n verbintenis tot

bestepraktyke en die vermoë om

bemarkings- en bestuursvaardighede,

prosesse en eindprodukte te inisieer.

Leerprogramriglyne Elektriese Tegnologie – Januarie 2008

LU. 1 – Tegnologie die

samelewing en die omgewing;

LU. 2 – Tegnologiese proses;

LU. 3 – Kennis en begrip; en

LU. 4 – Toepassing van lennis

VOO ELEKTRIESE

TEGNOLOGIE LU's

LU. 1 – Tegnologie die

samelewing en die omgewing;

LU. 2 – Tegnologiese proses;

LU. 3 – Kennis en begrip; en

LU. 4 – Toepassing van lennis

LU. 1 – Tegnologie die

samelewing en die omgewing;

LU. 2 – Tegnologiese proses;

LU. 3 – Kennis en begrip; en

LU. 4 – Toepassing van kennis

LU. 1 – Tegnologie die

samelewing en die omgewing;

LU. 3 – Kennis en begrip; en

LU. 4 – Toepassing van lennis

LU. 1 – Tegnologie die

samelewing en die omgewing;

LU. 3 – Kennis en begrip; en

LU. 4 – Toepassing van kennis

LU. 1 – Tegnologie die

samelewing en die omgewing;

LU. 2 – Tegnologiese proses;

LU. 3 – Kennis en begrip; en

LU. 4 – Toepassing van kennis

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!