03.05.2013 Views

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING GRAAD 10-12 ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Tabel 2.2 Verwantskap tussen die kritieke en ontwikkelingsuitkomste en die Elektriese

Tegnologie-leeruitkomste

KRITIEKE UITKOMSTE

Identifiseer en los probleme op

en neem besluite deur krities en

skeppend te dink.

Werk doeltreffend saam met

ander as lede van 'n span, groep

of organisasie en gemeenskap.

Organiseer en bestuur hulself

en hul aktiwiteite

verantwoordelik en doeltreffend.

Versamel, analiseer, organiseer

en evalueer inligting krities.

Kommunikeer doeltreffend

deur visuele, simboliese en

taalvaardighede op verskillende

maniere te gebruik.

Gebruik wetenskap en

tegnologie doeltreffend en krities

onderwyl verantwoordelikheid

geopenbaar word teenoor die

omgewing en ander se

gesondheid.

TOEPASSING IN VOO

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

Raak deur skeppende, innoverende denke

by die tegnologiese proses betrokke deur

probleme op te los wanneer 'n oplossing

gekonseptualiseer en gerealiseer word.

Die tegnologiese proses vereis dikwels van

deelnemers om saam te werk wat die deel

van idees, ontwikkeling van

onderhoudsvaardighede, demokratiese

praktyke en etiese verantwoordelikhede

behels.

Elektriese Tegnologie moedig

selfdissipline, beplanning, organisasie en

bestuur van werk aan, leer leerders om by

tydskedules te hou, die taak toegewyd te

verrig en verantwoordelikheid vir hul

optrede te aanvaar.

Leerders moet in staat wees om data op

verskeie maniere waar te neem en aan te

teken sodat hulle in staat is om inligting te

analiseer, vertolk en krities te evalueer en

dit op die teorie en praktyk van Elektriese

Tegnologie toe te pas.

Leerders moet in staat wees om deur

verbale, nieverbale en simboliese taalvorme

te kommunikeer wat kenmerkend is van die

tegnologiese veld.

Elektriese Tegnologie en eindprodukte wat

geskep word, moet doeltreffende

maatskaplike, etiese en

omgewingsverantwoordelikheid openbaar.

Leerprogramriglyne Elektriese Tegnologie – Januarie 2008

VOO ELEKTRIESE

TEGNOLOGIE LU's

LU 1 – Tegnologie, die

samelewing en die omgewing;

LU 2 – Tegnologiese proses;

LU 3 – Kennis en begrip; en

LU 4 – Toepassing van kennis

LU. 1 – Tegnologie die

samelewing en die omgewing;

LU. 2 – Tegnologiese proses;

LU. 3 – Kennis en begrip; en

LU. 4 – Toepassing van kennis

LU. 1 – Tegnologie die

samelewing en die omgewing;

LU. 2 – Tegnologiese proses;

LU. 3 – Kennis en begrip; en

LU. 4 – Toepassing van lennis

LU. 1 – Tegnologie die

samelewing en die omgewing;

LU. 2 – Tegnologiese proses;

LU. 3 – Kennis en begrip; en

LU. 4 – Toepassing van lennis

LU. 1 – Tegnologie die

samelewing en die omgewing;

LU. 2 – Tegnologiese proses;

LU. 3 – Kennis en begrip; en

LU. 4 – Toepassing van kennis

LU. 1 – Tegnologie die

samelewing en die omgewing;

LU. 2 – Tegnologiese proses;

LU. 3 – Kennis en begrip; en

LU. 4 – Toepassing van kennis

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!