02.05.2013 Views

Die Bybel Voorspel Atoom Oorlog pdf - Ecclesia

Die Bybel Voorspel Atoom Oorlog pdf - Ecclesia

Die Bybel Voorspel Atoom Oorlog pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Bybel Voorspel “Atoom - Oorlog”

Op Sondag, 7 Maart 1965 het Radio Suid-Afrika berig dat Amerikaanse vliegtuie

gereed gestaan het om op kort kennisgewing op te styg om die ontploffing van die

tweede Sjinese Atoombom waar te neem.

Op Maandag 9 Mei 1966 het sy haar eerste Waterstofbom ontplof. Sy het reuse

vliegvelde en vuurpyl lanseer installasies in Tibet, wat as die dak van die wêreld

bekendstaan, gebou. Sy is vinnig besig om die hoogste reekse van die Himalaya

gebergtes van Indië af te neem, aldus De Courcy in sy welbekende “Intelligence

Digest”.

Die doelwit is duidelik:

Dit is om haar vuurpyle vanaf hierdie voordelige posisie tot op die uiterste eindes

van die aarde af te skiet. Ons weet dat beide die Verenigde State van Amerika

en Soviet Rusland alreeds sulke vuurpyle het wat vanaf die een einde van die

aarde tot op die ander kan geskiet word.

Het ‘n Amerikaanse vuurpyl nie onlangs die maan vol getref nie, en is ‘n ander

een van haar nie juis nou nog op pad na Venus nie? Russiese vuurpyle het

alreeds sovele satelliete in bane rondom die aarde geplaas.

Ongeveer 3duisend jaar gelede het Salomo geskryf:

Wysheid van Salomo 5:21-23; (Apokriewe Boek)

21 Die goed gemikte pyle van die bliksems sal trek, en soos uit ‘n

goedgespanne boog van wolke tref hulle die doel.

22 Uit die steenslinger van sy grimmigheid sal die swaar haelstene gegooi

word; die water van die see sal oor hulle breek, en die riviere sal met

onstuimigheid saamvloei.

23 ‘n Magtige wind sal teen hulle opsteek en hulle uit mekaar ja soos ‘n

orkaan; die wetteloosheid sal die aarde tot ‘n woesteny maak, en die

misdadigheid sal die trone van die vorste omverwerp.

Die krag van die Waterstofbom.

In 1956 het Amerika naby die Bikini eilande ‘n waterstofbom in die see laat ontplof.

Vir ure daarna het die see letterlik gekook. Die stoom en rook en stof het

soos ‘n paddastoel vir 80,000 voet die lug ingeskiet. Die vuurbal alleen van die

Waterstofbom ontploffing het ‘n deursnee van 4 myl, en op ‘n afstand van 40 myl

het dit die helderheid van 500 sonne!

Binne ‘n radius van 20 myl vanaf die ontploffing word alles wat leef totaal

uitgewis, en die radioaktiewe as is dodelik vir nog baie myle verder afhangende

van watter rigting die wind waai. Die geweldige hitte wat deur die vuurbal van die

ontploffing afgegee word veroorsaak winde van orkaansterkte om in te stroom na

die middelpunt van die ontploffing.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!