02.05.2013 Views

M54 - Die bybel en Siektes. - Stanger Christian Centre

M54 - Die bybel en Siektes. - Stanger Christian Centre

M54 - Die bybel en Siektes. - Stanger Christian Centre

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dr James Van Zyl

Faith in the Word Ministries

PO Box 232

Ballito,4420

Tel. (032) 551 1836/ Fax (032) 552 5411

ISBN NO: 1­874850­39­9

DIE BYBEL EN SIEKTES

ALLE SIEKTE KOM VAN DIE DUIWEL

Baie menslike siekte en kwale begin met ‘n klein kiem, ‘n bose sataniese lewe,

wat gestuur was om die menslike liggaam in besit te neem en dit te vernietig.

Solank as daardie lewe die gees van krankheid in die liggaam bestaan, groei en

lewe die siekte en gaan dit voort om sy vernietigende werk te doen.

Maar sodra die bose gees ­ die bose lewe of gees van swakheid ­ uitgedryf is

uit die liggaam in Jesus se Naam, sterf daardie siekte of groeisel. Dit sal

vergaan en die liggaam verlaat. Dis die proses van genesing.

Die lewe van die siekte is bestraf en uitgedryf, dan verdwyn die gevolge ook

sommer gou.

Wanneer ‘n persoon genees is deur ‘n wonderwerk, is die volkome werk van

God onmiddellik voltooi deur die krag van God.

Bv. ‘n kanker is ‘n lewende iets. Sy lewe is satanies. Dokters stem saam dat as

ons die lewe uit die kanker kan dryf, sal die effekte van die kanker ook opklaar.

Maar daar is twee magte wat teen mekaar stryd voer:

die bose lewe van die kanker en die Goddelike lewe van God wat in die liggaam

is. Elke metode wat aangewend word om die lewe van die kanker te vernietig,

stel die lewe van die liggaam waarin die kanker is, in gevaar.

Wat is die oplossing? SLEGS DIE BO NATUURLIKE KRAG EN GESAG VAN

GOD.

Jesus het gesê: In My Naam sal hulle duiwels uitdryf (Mark 16:17).

In die Naam van Jesus Christus, het ons as Christene die reg en gesag om die

gees (demoon) van kanker uit te dryf. Dis van die bose! Want dit het gekom om

te steel, te slag en te verwoes, maar Jesus het gekom dat ons sal lewe hê, en dit

in oorvloed. (Joh. 10:10)

Wanneer hierdie demoon van kanker, wat van satan afkom, weg is, is die

kanker dood, en die gevolge verdwyn.

Die gevolgtrekking is dat alle siekte van die duiwel is en dat ons mag het oor

die duiwel in Jesus se Naam. So kan ons hande op die siekes lê en die bose

geeste van krankheid verdryf. Die siekte sal sterf en die sieke sal genees word.

Dis wat Jesus ons in Mark 16:17­18 beveel het:

Die volgende wonder tekens sal voorkom by die wat glo; in My Naam sal

hulle siekes die hande oplê, en die sal gesond word.

Nou sal jy sekerlik ook die volgende Skrif beter verstaan.

Toe dit aand word, het hulle baie wat in die mag van duiwels was, vir

Hom gebring. Hy het die geeste met ‘n woord uitgedryf en al die siekes

gesond gemaak. So is vervul wat deur die profeet Jesaja gesê is: Hy het

ons lyding op Hom geneem ons siektes het Hy gedra (Matt 8:16­18)

Hierdie teks wys beslis daarop dat die siektes wat Jesus genees het deur

duiwels veroorsaak was. Hy het die duiwels (demone) uitgedryf en die siekes

genees.

Petrus het dieselfde woorde gesê toe hy met Kornelius en sy vriende gepraat

het:

Julle weet van Jesus van Nasaret, dat God Hom met die Heilige Gees en

met krag toegerus het. Hy het rondgegaan, oral goeie werke gedoen en

almal gesond gemaak wat in die mag van die duiwel was, want God was by

Hom (Hand 10:38)

In Lukas 13 vind ons Jesus besig om te onderrig in die sinagoge. Daar was ‘n

vroutjie wat kromgetrek was en sy kon nie regop kom nie. Die Bybel sê sy het

‘n gees van krankheid gehad (vers 11) (Die Nuwe Afrikaanse Bybel sê: sy het

gely onder ‘n bose gees wat haar heeltemal verswak het)

Was dit ‘n seën van God?

Nee! ‘n Bose gees van krankheid!

As medici sou gevra word om daardie vrou se geval te diagnoseer, sou nie een

beenspesialis in die wêreld gesê het: ‘n Gees van die duiwel bind haar, nie.

Dokters noem dit artritis van die ruggraat, of werwels wat uit plek uit is, of

een of ander mediese term, en wat die mediese wetenskap aangaan sal hulle

seker reg wees.

Maar as jy na die ware oorsprong van die probleem gaan, sal jy vind dat ‘n

gees van krankheid van satan haar gebind het. Verdryf die duiwel. Verbreek

satan se houvas en sy is genees. Dit is wat Jesus gedoen het.

Satan veroorsaak vandag nog ruggraat probleme vir baie mense.

Hulle het toe ‘n man wat in die mag van die duiwel was na Jesus toe

gebring. Die man was blind en stom (Matt. 12:22). Toe Jesus die duiwel

uitgedryf het kon die man sien en praat.

‘n Demoon van blindheid het die gebrek in daardie man veroorsaak.

Satan veroorsaak vandag nog blindheid vir baie mense. Die mense het ‘n man

na Hom toe gebring wat stom was omdat hy in die mag van ‘n duiwel was.

Nadat die duiwel uitgedryf is, het die stom man begin praat. (Matt. 9:32­

33)

In hierdie geval was stomheid veroorsaak deur ‘n demoon van stomheid. Die

bron van stomheid is vandag nog demonies.

Hy het die bose gees skerp aangespreek: Jou stom en dowe gees, Ek

gebied jou: gaan uit hom uit en moet nooit weer in hom invaar nie. (Mark.

9:25).

Toe, en nou, is diegene wat doof en stom is nog die slagoffers van die werk van

‘n demoon van doofheid en stomheid.

Op daardie oomblik was daar in hulle sinagoge ‘n man wat van ‘n bose gees

besete was. Hy (demoon) het uitgeskreeu ... Maar Jesus het hom skerp

aangespreek: “Bly stil en gaan uit hom uit” (Mark. 1:23 en 25).

Hier was ‘n onbeheerbare man in die sinagoge, en sy toestand was veroorsaak

deur ‘n onreine gees. Die duiwel is nog steeds die oorsaak van ‘n rebelse, onrein

karakter.

Petrus se skoonmoeder het ‘n hewige koors gehad. Hy (Jesus) het by die

koppenent van die bed gaan staan en die koors bestraf. Dit het haar

verlaat (Luk. 4:39)

Jy kan nie iets bestraf wat nie jou woorde verstaan nie. Jy kan slegs ‘n

persoonlikheid bestraf. Jesus het besef dat satan besig was in hierdie vrou se

liggaam om die koors te veroorsaak. Hy het dit bestraf en dit het haar verlaat.

Koors is nog steeds van die duiwel, en wanneer dit bestraf word in die Naam

van Jesus sal dit steeds padgee.

Dokters mag praat van artritis, maar ‘n bindende gees van die duiwel is die

werklike oorsaak.

Die mediese term mag wees onderontwikkelde stembande en dooie

oorsenuwees, maar die ware probleem is `n gees van doofheid en stomheid wat

van die duiwel afkomstig is en wat moet uitgedryf word in die Naam van Jesus.

Die spesialis mag sê dis gloukoma of katerakke, maar Jesus het gesê dis ‘n

duiwel van blindheid. Ek as ‘n mediese dr. het nou vir 18 jaar Jesus se

instruksies noukeurig gevolg met dieselfde resultate as die dissipels en baie was

genees. Daar was ook mense wat nie genees was nie, omrede sonde,

ongehoorsaamheid of gebrek aan kennis. (Hoes. 4:7) Sien ons boek Waarom

sommige nie Genees Word nie.

As jy nou weer kyk na Jesus se instruksies in Mark. 16 vanaf vers 15, sal jy

sien dat Hy eers noem dat die gelowige die duiwel sal uitdryf en dan hande op

die siekes lê en hulle sal gesond word ­ alles in die Naam van Jesus. Wanneer

ek vir siekes bid dan doen ek presies soos Jesus gesê het: ek dryf die duiwel uit,

dan lê ek my hande op die sieke en God genees hulle! As ons tog maar net

ALTYD JESUS SE INSTRUKSIES VOLG, sal ons ALTYD SUKSESVOL WEES,

maar ons doen liewer dinge soos ONS REG DINK, daarom is ons so dikwels

onsuksesvol!

As siekte van God af is, sal hospitale huise van rebellie wees i.p.v. huise van

genade, want in hulle poging om ontslae te raak van siekte, sal hulle teen God

rebelleer.

As siekte van God af is, sal elke verpleegster miskien teen God se plan gaan

elke keer as sy ‘n poging aanwend om lyding te verlig.

As siekte van God af is, behoort ons gekant te wees teen hospitale,

verpleegsters, dokters en medisyne, want hulle probeer almal om diegene wat ly

a.g.v. siekte te genees.

Maar aangesien siekte van satan af is, is dokters, medisyne, hospitale en

mediese kennis sekerlik van God (Jak. 1:17)

Aangesien siekte wel van satan af is, is elke poging wat aangewend word om

lyding te verlig, deur God daar gestel. Diegene wat glo dat God wil hê dat Sy

Kinders moet ly, moet nooit ‘n dokter roep nie, of mediese behandeling

aanbeveel aan ander nie. Deur dit te doen, sal hulle God se wil in hulle en

ander se lewens verkrag.

Ek het egter opgemerk dat meeste van diegene wat glo dat siekte van God af

is, gereed is om die beste dokter aan te beveel ­ of God nou wil hê dat Sy kind

moet ly of nie.

Diegene wat glo dat siekte ‘n seën is moet dan nooit, mediese behandeling

aanvaar om van siekte ontslae te raak nie, maar behoort liewer te bid dat hulle

familie en kerkgenote ook hierdie seën moet ondervind. Elkeen wat glo dat

siekte van God is moet nooit aan ‘n mediese fonds behoort om hulle te help om

van die siekte ontslae te raak nie.

Maar ek sien dat diegene wat glo dat siekte van God af kom dikwels angstig is

vir die dokter om te opereer en die seën van God te verwyder of dit God se wil is,

of nie.

Diegene wat glo dat siekte God se straf is vir Sy ongehoorsame kinders, is

gewoonlik die eerste om hospitaal behandeling aan te beveel om ontslae te raak

van siekte, of dit nou God se straf is of nie.

Diegene wat glo dat siekte van God af is behoort teen elke vorm van die

verligting van lyding te wees. Dis tog heeltemal onlogies om te leer dat siekte

van God af is, en dan mediese behandeling aan te beveel om ontslae te raak van

siekte.

Aangesien siekte SATANIES is, dan moet elke wyse van die vernietiging

daarvan, van God af wees.

As God wil hê dat ons moet ly tot Sy eer, dan behoort ons liewer te ly as om

genees te word.

As dit God se wil is dat ons moet siek wees, behoort ons niks te doen om in te

meng met God se wil nie, en behoort ons geduldig die siekte te verdra sodat God

Sy doel kan bereik.

Maar, aangesien SIEKTE VAN DIE DUIWEL AF IS, is elke vorm van verligting

‘n seën, of dit nou die vurige gebed van die gelowige is, of die gawe van die

genesing is, of die mediese wetenskap ­ God is die Gewer daarvan omdat Hy die

mens liefhet. Selfs vrees is ‘n demoniese mag of gees, want God sê Hy het ons

nie ‘n gees van vrees gegee nie, maar van krag, en liefde en selfbeheersing. (2

Tim. 1:7)

As ons glo dat siekte van God kom en ons gaan vir mediese behandeling dan

stel ons die dokter se vermoë bo die van God, want die dr. kan God ooruit lê.

HOE TUGTIG GOD SY KIND?

Dit is waar dat God kasty en tugtig, maar hoe doen Hy dit? D.m.v. siekte en

ongeluk? Tienduisend maal NEE! Kom ons ondersoek die saak.

My seun, ag die tugtiging van die Here nie gering nie en beswyk nie as jy

deur Hom bestraf word nie, want die Here tugtig hom wat Hy liefhet, en Hy

kasty elke seun wat Hy aanneem. (Heb. 12:5 en 6)

Hierdie tekste en veral die woordjie tugtig was al vir menige persoon ‘n groot

probleem en satan het ook nie op hom laat wag om juis hierdie verwarring te

saai nie. Ek verduidelik soos volg: Dieselfde Griekse woord wat hier vertaal

word met tugtig word in 2 Tim. 3:16 met teregwysing vertaal.

Die Skrif is deur God ingegee en is nuttig (die Skrif is nuttig) tot lering,

tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid (2

Tim. 3:16)

Die Griekse woord is paideus en hou veral verband met die opleiding van ‘n

kind en word vertaal met: onderrig, leer, afrig, onderwys, tugtig en kasty.

GOD GEBRUIK DUS SY WOORD OM ONS TE TUGTIG, NIE SIEKTE EN

RAMPE NIE!

Sou jy kanker of hongersnood of ‘n motorongeluk oor jou dierbare kind bring

as ‘n tugmaatreël? Nooit nie! God se liefde vir Sy Kinders oortref ons liefde vir

ons kinders sekerlik tienduisend keer! Nou wil menslike leerstellings God

verander in ‘n onredelike monster deur te sê God tugtig ons met siekte en

ongelukke. Hoe moet Sy Vaderhart nie daar deur bedroef word nie, veral nadat

Hy die ons Sy Beste, SY SEUN, gegee het aan die kruis om vir ons LEWE IN

OORVLOED (Joh. 10:10) te verdien, en waar God daagliks vir ons soveel goeie

dinge gee!

Ander tekste wat jy hieroor kan gaan lees is Joh. 15:2 en 3, en Spr. hoofstuk 3

en 4, en jy sal elke keer sien hoe DIE WOORD gebruik word om ons tereg te wys

en te korrigeer. In Jer. 2:19 staan: Jou eie boosheid sal jou tugtig en jou

afkerighede sal jou straf.

Dit sluit pragtig aan met die kennis wat ons het dat sonde (boosheid en

afkerighede) die werkinge van satan in ons lewe toelaat.

As jy weer kyk na Heb. 12:5 en 6, wil ek ook Matt. 7:11 aan jou voorhou:

As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee,

hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, GOEIE DINGE GEE

aan die wat Hom bid!

In albei hierdie tekste vergelyk God Homself dus met ‘n aardse menslike vader,

en soos ons reeds gesê het, sal ‘n liefdevolle vader nooit verantwoordelik wees

vir sy kind se moeilikhede nie, maar eerder help om hom uit die moeilikhede te

hou. Maar, ‘n goeie vader sal tog van die geleentheid wat probleme skep gebruik

maak om vir sy kind sekere waarhede te leer. God het dus ONS WELSYN in

gedagte wanneer Hy ons tugtig.

Want hulle (ons aardse vaders) het ons wel ‘n kort tydjie na hulle beste

wete getugtig: maar Hy (God) TOT ONS BESWIL, sodat ons Sy heiligheid

kon deelagtig word. (Heb. 12:10)

Dwarsdeur die boek van Spreuke, waar die wyse vader Salomo aan die woord

is, praat hy met sy seun, en op hierdie wyse praat God met ons, Sy Kinders.

Lees gerus maar Spreuke 3:1 en 2, Spr. 19:18, Spr. 22:15.

My seun, verag die tug van die Here nie, en laat sy kastyding nie jou

weersin wek nie, want die Here tugtig hom wat Hy liefhet, ja, soos ‘n vader

die seun in wie hy behae het. (Spr. 3:11 en 12)

Nog ‘n belangrike aspek om hier in gedagte te hou is dat God ons tugtig op ‘n

liefdevolle wyse, nie in haat en toorn nie. Hy doen dit ook deur die Gees.

Moet ons nie veel meer aan die Vader van die GEESTE onderworpe wees

en lewe nie? (Heb. 12:9)

God tugtig en kasty nie die liggaam nie daarom plaas Hy nie siekte op ‘n mens

nie. God kasty (leer, onderwys, wys tereg) deur die mens se gees en Hy doen dit

deur Sy Woord.

Dit is die Gees wat lewend maak, die vlees is van geen nut nie; DIE

WOORDE WAT EK TOT JULLE SPREEK, IS GEES EN IS LEWE (Joh. 6:63)

Want die WOORD VAN GOD is lewend en kragtig en skerper as enige

tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en

van gewrigte en murg, en is ‘n beoordelaar van die oorlegging en gedagtes

van die hart. (Heb. 4:12)

Ek glo jy verstaan nou baie duidelik dat God SY WOORD WAT GEES IS,

GEBRUIK OM ONS GEES TE LEER EN TEREG TE WYS en dat Hy dit nie doen

deur siekte en ellende op ons liggame te plaas nie. As dit nie waar is nie dan

was Jesus se bediening ‘n klug want Hy het elke siekte en kwaal onder die volk

genees, en daar was nie een uitsondering nie. Jesus was die Wil van God in

aksie. Ek kan u verseker dat daar nie een persoon was wat God besig was om

te tugtig nie, anders sou Jesus teen die doel van Sy Vader gewerk het. Hy het

gesê: As julle My gesien het, het julle die Vader gesien. Nou dat julle My gesien

het, ken julle die Vader. Ek doen net wat die Vader My beveel. In opsomming

wil ek ten minste drie maniere noem wat God gebruik om ons te tugtig en te

louter:

1. Hy het die Heilige Gees gestuur om ons leermeester te wees.

.....maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in My Naam sal

stuur, Hy sal julle alles leer .....(Joh 14:26).

2. En Hy het gegee sommige as apostels, ander as evangeliste, ander as

herders en leraars, om die heiliges toe te rus (leer) vir hulle dienswerk tot

opbouing van die liggaam van Christus (Ef 4:11­12)

3. Hy het Sy Woord gestuur om ons te onderrig. Die hele skrif is deur God

ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing tot onderwysing

(tugtiging) in die geregtigheid sodat die mens van God volkome kan wees, vir

elke goeie werk volkome toegerus. (2 Tim 3:16­17)

DIE BEGIN VAN DIE PROBLEME

Die mens is deur God gesond en sterk geskape, ook gelukkig en in soete

gemeenskap met Hom. Maar satan, die verleier, het veroorsaak dat Adam en

Eva ongehoorsaam was aan God se bevele en om aan Sy Woord te twyfel.

Hulle het teen God gesondig en hulle self oorgegee aan die gesag van satan om

vir ewig sy slawe te wees. Weens hierdie voorval was hulle uit die tuin van

Eden gedryf en was vir ewig geskei van God. Hierdie vloek was oorgedra oor die

mensdom, want elkeen het gesondig. Dis toe dat kwale, pyn en siekte begin het

om die gesondheid van God se skepping te vernietig en het daarmee volgehou

totdat Christus, die Seun van God, gekom het en ons sonde en siekte gedra het

en ons krankhede weggeneem het. Hy het die straf vir ons ongehoorsaamheid

betaal deur slae te verdra, en toe die Kruis. Hy het ons doodsvonnis betaal.

Noudat Jesus Christus ONS skuld betaal het en gely het IN ONS PLEK, het

God ONS vry verklaar. Deur Sy gestorte Bloed het ONS kwytskelding van sonde

ontvang, en deur Sy Wonde is ONS genees (Matt 26:28, 1 Pet 2:24)

ONS VRYMAKING

Ons redding, ons verlossing en ons vrymaking van al die werk van satan is

reeds verkry deur Christus op Golgota. Toe Hy die woorde uitgeroep het: DIT IS

VOLBRING, was dit asof Hy die oorwinnaarsvlag gehys het oor die bevryde land

waar die stryd gevoer was, waar die vyand oorwin was en gedwing was om ons

oor te gee.

Christus, die bewerker van ons saligheid en die Leidsman en Voleinder van ons

geloof (Heb 2:10, 12:2) het na hierdie wêreld toe gekom, ons vyand (satan)

oorwin, hom sy gesag ontneem, ons pyne en neerlae verwyder, en opgestaan uit

die graf, triomferend oor die duiwel. Dit is volbring!

Ons redding, ons genesing en ons verlossing is volbring! die oorwinnaarsvlag

is ontvou. Die bloedbevlekte banier van liefde en vrede is gehys en wapper as ‘n

simbool van Christus se totale triomfering en volkome oorwinning oor AL die

werke van die duiwel wat Hy gekom het om te vernietig.

Nou is ons vrygemaak uit die hand van die verdrukker. Liggaam, siel en gees ­

ONS IS VRY!

Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle

gees wat aan God behoort. (1 Kor 6:20)

Christus, die bewerker van ons saligheid, het ons stryd vir ons gestry en ons

vrygemaak van die mag en heerskappy van die vyand. Want Jesus het vir

hierdie doel gekom om die werke van die duiwel te verbreek.

Nou kan jy sê: Ek is verlos deur Sy Bloed en ek is genees deur Sy wonde.

ONWETTIGE STRYD

Maar waarom is daar dan steeds so baie Christene siek en vol kwale?

Alhoewel ons eiendom wettiglik vrygemaak is van die vyand; alhoewel satan se

era vernietig is deur Christus, alhoewel satan se mag oor ons lewens van hom

afgeneem is, bly daar nog ‘n leërskare van demone oor wat voortgaan om ons

vooruitgang te weerstaan en ons oorwinning te haat.

Demone het geen wettige reg om voort te gaan om diegene wie gered is te

verdruk en te pynig met siekte en swakhede nie, maar hulle besef ook dat

duisende mense nie weet wat in die Bybel staan nie. Hoes 4:6 My volk gaan te

gronde weens gebrek aan kennis: omdat jy die kennis verwerp het, sal Ek jou

verwerp. 2 Tim 3:16 Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering,

tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid.

Duisende mense weet nie dat die sataniese magte geen wettige reg en toegang

het tot die lewe van ‘n wedergebore kind van die Here nie. Behalwe die reg wat

ons toelaat deur ongehoorsaamheid. Alles kom neer op gehoorsaamheid van

God se opdragte (Gebooie).

SOLANK AS MENSE NIE BEWUS IS VAN SATAN SE WETTIGE NEDERLAAG

EN GOD SE OPDRAGTE NIE, GAAN satan ONGEHINDERD VOORT.

Maar ons moet dit ons besigheid maak om God se Woord TE LEES en TE KEN

en lees waar dit aangeteken is hoe satan heeltemal oorwin was. Dan kan ons

die duiwel weerstaan, standvastig in ons geloof wees, en hy sal van ons af weg

vlug (Jak 4:7, 1 Pet 5:9). Ons kan ook sê “dit is geskryf.”

HERKEN JOU VYAND

Deut 28:1 en 2 As jy dan goed luister na die stem van die Here jou God

om sorgvuldig te hou (doen) al sy gebooie wat ek jou vandag beveel, dan sal

die nasies van die aarde. En al hierdie seëninge sal oor jou kom en jou

inhaal as jy luister na die stem van die Here jou God.

Satan is jou vyand. Demone is jou vyande. Hulle haat die feit dat jy wettige

mag oor hulle het en is jaloers op jou erfenis. hulle probeer jou bedreig oor jou

beloofde land. Maar, soos Josua en die kinders van Israel, moet jy die beloofde

land in besit neem sonder vrees, en volkome gehoorsaamheid aan God se

opdrag. Kry ons boekie “Ken jou Vyand”.

Jy moet jou vyand herken, hou hom dop, bestudeer sy taktiek van

oorlogvoering, en wees self deeglik voorberei en paraat en sterk in die geloof, om

hom te verdryf. Dit kan jy bereik deur God se Woord te lees en te ken.

Want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God

om vestings neer te werp. (2 Kor 10:4)

Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die

owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van

hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug (Ef 6:12)

Alles wat boos, aftakelend, ontmoedigend en haatlik is, is van die duiwel.

Alles wat goed, opheffend, liefdevol, opbouend en rein is kom van God af.

Elke goeie gawe en elke volmaakte gawe daal van bo af neer, van die

Vader van die ligte, by wie daar geen verandering of skaduwee van

omkering is nie. (Jak 1:17)

Sy goddelike krag het ons alles geskenk wat tot die lewe en godsvrug dien

.... (2 Pet 1:3)

Want die Seun van die mens het nie gekom om die mense se lewe te

verderf nie, maar te red. (Luk 9:56)

Satan, jou vyand is altyd teenwoordig om jou geloof, jou integriteit en jou

verbondsregte uit te daag. Satan is gedurig besig met ‘n openlike rebellie teen

God en Sy familie. Hy gebruik nog dieselfde taktiek om te verlei nl. “Het God dit

gesê?” Bv. tradisie sê dit is nie meer vir vandag nie, maar God sê Sy Woord

(opdragte) staan vir ewig.

Maar Jesus Christus het vir hierdie doel verskyn, OM DIE WERKE VAN

DIE DUIWEL TE VERBREEK (1 Joh 3:8) Die duiwel is steeds besig om te

steel en te slag en te verwoes (Joh 10:10) en dit doen hy met siele, gemoedere

en liggame van God se skepping.

Christus het gekom om AL hierdie bose werke van satan te vernietig. Hy HET

hulle oorwin en het vir ons mag en gesag oor satan en al sy demone, as ons Sy

voorwaardes nakom. En satan haat dit! Hy is so jaloers! Hy weerstaan ons. Hy

verafsku ons. Maar ons is gewaarsku om op ons tone te wees. Daar is aan ons

`n volle wapenrusting gegee om hom mee te weerstaan.

Jesus, voordat Hy opgevaar het na Sy Vader toe, het aan elke gelowige die reg

gegee om SY NAAM TE GEBRUIK teen die vyand.

Die Swaard van die Gees, dit is die Woord van God, is in ons hart en in ons

mond. (Hou ook maar steeds in gedagte, dat as hierdie Swaard NIE in JOU hart

en in ons mond is nie, sal JY NOOIT VIR SATAN OORWIN NIE)

Ons voete het die bereidheid vir die evangelie van vrede aan. Die helm van

verlossing is op ons hoof, en die skild van die geloof is ons verdediging waarmee

ons al die vurige pyle van die bose sal kan uitblus (Ef 6:13­18)

Jesus ons kaptein sê: Kyk, ek gee aan julle die mag ... oor AL die krag van

die vyand (Luk 9:1) In My Naam sal hulle duiwels uitdryf. (Mark 16:17) Op

siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word. (Mark 16:18)

Ons hoef nooit te vrees of te bewe nie, maar net sterk wees, vol geloof. Met die

volle wapenrusting van God aan, moet ons satan weerstaan. In die Naam van

Jesus, moet ons duiwels uitdryf en met die Swaard van die Gees, wat die Woord

van God is moet en KAN ONS elke vyandelike mag oorwin.

En van die dinge wat die vyand gebruik om ons af te takel is siekte en fisiese

ongesteldheid. Maar dan sê mense: “Miskien het God dit goed gedink om

hierdie siekte op my te lê. Dis dalk Sy Wil dat ek moet siek wees. Dis moontlik

‘n verbloemde seëning. Hy werk mos op verborge wyse en miskien werk Hy

hiermee iets goed uit in my lewe.”

Lees die volgende met groot erns en jy sal besef dat sulke redenasies dwaas en

onwaar is:

GOD NOEM SIEKTE GEVANGENISSKAP

En die Here het die lot (Engels : captivity) van Job verander toe hy vir sy

vriende gebid het (Job 42:10) Die Bybel sê ook: En die SATAN het

weggegaan van die aangesig van die Here, en hy het Job met bose swere

getref, van sy voetsool tot sy skedel (Job 2:7)

Toe God Job genees het, sê die Skrif dat God Job vrygemaak het van

gevangenisskap (captivity).

Gevangenisskap is nie God se Wil vir Sy kind nie. Jesus het gekom en die

Heilige Gees het Hom gelei om aan die gevangenes vrylating te verkondig. (Luk

4:19)

Die Here noem dus siekte, gevangenisskap, en elkeen wat gevange gehou word

deur siekte, kan

volkome verlossing ontvang deur Christus Jesus.

JESUS NOEM SIEKTE GEBONDENHEID Maar hierdie vrou .... wat die

satan ... gebind het

... moet sy nie van hierdie band verlos word nie? (Luk 13:16).

Jesus het hierdie inmekaar gekrimpte vroutjie gesien, en gesê: Vrou jy is

van jou krankheid verlos (vers 12)

Jesus sê satan het haar gebind. Hy het nie eenkeer eers gesinspeel dat Sy

liefdevolle Vader, in `n poging om haar te louter tot fyn goud, haar gebind het

nie. GOD BIND NIE MENSE NIE ­ Hy maak hulle vry!

Jesus het nooit gesê dat hierdie vroutjie inmekaargetrek was sodat sy kon

nederig bly nie, of dat die Here daardeur Sy verborge wil in haar lewe wou

uitwerk nie. Jesus het gesê dat SATAN HAAR GEBIND HET.

Gebondenheid kan nie die Wil van God wees nie want Jesus het juis gekom

om gevangenes vry te maak! (Luk 4:19)

Jesaja het eeue gelede geprofeteer van Jesus se bediening en gesê: bande sal

losgemaak word ... verdruktes sal vrygelaat word (Jes 58:6)

Jesus het gekom as die Weg, die Waarheid en die Lewe (Joh 14:6). Hy het

gesê: En julle sal die WAARHEID ken, en die WAARHEID SAL JULLE

VRYMAAK (Joh 8:32) DIE HEILIGE GEES NOEM SIEKTE “OM IN DIE MAG

TE WEES” Jesus....het rondgegaan, oral GOEIE WERK gedoen en ALMAL

GESOND GEMAAK wat IN DIE MAG van die duiwel was (Hand 10:38) Let op

nie, ALMAL WAT DEUR DIE VADER GESEëN WAS NIE.

Hierdie was die taal van die Heilige Gees want terwyl Petrus hierdie woorde

uitgespreek het, was almal wat na hom geluister het, vervul met die Heilige

Gees. Die heilige Gees wat deur Petrus gepraat het in die huis van Kornelius,

het gesê dat om siek te wees is om in die mag van die duiwel te wees. Dit is

egter nie God se plan vir jou, dat jy in enige ander persoon se mag moet wees

nie, allermins die duiwel s’n! Volgens die woorde van die profeet Jesaja het

Jesus gekom om die verdruktes vry te laat (Jes 58:6)

Vryheid, verlossing, gebreekte bande en vrygelate gevangenes, is deel van die

Groot GENADE van die Nuwe Testament. God noem siekte gevangenisskap;

Jesus noem dit gebondenheid, en die Heilige Gees sê ‘n siek mens is in die mag

van satan. Laat jou denkwyse in lyn kom met die van die Drie­enigheid en JY

SAL GENEES WORD!

As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik VRY wees. (Joh.

8:36) En julle sal die Waarheid ken, en die Waarheid sal julle VRYMAAK

STAAN DAN VAS IN DIE VRYHEID WAARMEE CHRISTUS ONS VRYGEMAAK

het (Gal 5:1)

Kry gerus ons boekies :

Ken jou Vyand

God se Wil oor siekte en

Bybelse antwoorde oor Genesing

deur Dr van Zyl, vanaf die Sentrum

‘n PAAR REDES WAAROM ‘n CHRISTEN GODDELIKE GENESING MOET

AANVAAR

1. Die Vader het Christus gesalf om almal te genees wat deur die

duiwel verdruk word.

“Met betrekking tot Jesus van Nasaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige

Gees en met krag. Hy het die land deur gegaan, goed gedoen en almal genees

wat onder die mag van die duiwel was, omdat God met Hom was.” Hand 10:38.

2. Die Vader en die Heilige Gees as medewerkers van Christus was met

elke genesing.

Sien Hand 10:38 soos hierbo aangehaal.

3. Die Here Jesus het alle mense en alle kwale genees.

“En Jesus het .... rondgegaan ... en elke siekte en elke kwaal onder die volk

genees.” Mat 4:23 “En almal wat ongesteld was, het Hy gesond gemaak.” Matt

8:16

“En groot menigtes het Hom gevolg en Hy het hulle daar gesond gemaak.”

Matt 19:2

“Want Hy het baie gesond gemaak.” Mark 2:10 “En toe die son ondergaan het

almal hulle siekes, mense met allerhande kwale, na Hom gebring en Hy het een

vir een van hulle die hande opgelê en hulle gesond gemaak.” Luk 4:40.

4. Hy het Sy twaalf dissipels die mag en die opdrag gegee om te genees.

"En Hy het Sy twaalf dissipels na Hom geroep en hulle mag gegee ... om elke

siekte en elke kwaal te genees." Matt 10:1. "En Hy het twaalf aangestel ... en

mag te hê om siekes te genees."

Mark 3:14 en 15. “Reinig melaatses, wek dooies op, dryf duiwels uit.” Matt

10:8. “Hy het ... aan hulle mag gegee om siekes te genees, en Hy het hulle

uitgestuur om ... die siekes gesond te maak.” Luk 9:1 en 2.

5. Hy het sewentig ander aangestel om te genees.

“Maak die siekes gesond” Luk 10:9

6. Hy het genesing beloof aan alle gelowiges.

“Op siekes sal hulle die hande lê en hulle sal gesond word.” Mark 16:18.

7. Hy het mense met mag beklee om te genees.

Die skare ... het God verheerlik wat so ‘n mag aan die mense gegee het.” Matt

9:8 (Genesing van ‘n verlamde man).

8. Na die dood van Christus het die apostels genees.

“In die Naam van Jesus Christus, die Nasarener, staan op en loop!” Hand 3:6.

“En die menigte het ... siekes gebring .. en hulle is almal genees.” Hand 5:16

9. Filipus, wat nie `n apostel was nie het ook genees.

“En baie wat lam en kreupel was, het gesond

geword”. Hand 8:7

10. Op bevel van God het Ananias vir Paulus genees.

“En dadelik het daar iets soos skille van sy oë afgeval en hy kon onmiddellik

weer sien.” Hand 9:18

11. Paulus het siekes genees.

Hom (Publius) die hande opgelê en hom gesond gemaak.” Hand 28:8. “Ook die

ander wat siektes gehad het op die eiland, (het) na hom gekom en is genees.”

Hand 28:9. “ ‘n Man ... kreupel van sy geboorte af en hy het nooit geloop nie

... en Paulus het ... met ‘n groot stem gesê: Staan reg op jou voete! En hy het

opgespring en begin rondloop.” Hand 14:8­10.

12. Genesing is `n onderdeel van die saligheid.

“Maak die siekes gesond wat daarin is en sê vir hulle; Die koninkryk van God

het naby julle gekom.” Luk 10:9.

13. Genesing is inbegrepe in die versoening.

“En almal wat ongesteld was, het Hy gesond gemaak, sodat vervul sou word

wat gespreek is deur Jesaja: hy het ons krankhede op Hom geneem en ons

siektes gedra.” Matt 8:16 en 17.

“Deur wie se wonde julle genees is.” 1 Pet 2:24 (sien Jes 53:5) omdat ons “Die

liggaam van Christus nie onderskei nie.

Daarom is daar onder julle baie swakkes en sieklikes, en ‘n aantal het

ontslaap.” 1 Kor 11:29 en 30. “Dit is My liggaam wat vir julle gebreek word.” 1

Kor 11:24. (Deur wonde)

14. Daar word binne die Kerk voorsiening gemaak vir genesing. “Op

siekes sal hulle die hande lê en hulle sal gesond word.” Mark 16:18 “Is daar

niemand siek onder julle?

Laat hom die ouderlinge van die gemeente inroep en laat hulle oor hom bid

nadat hulle hom in die Naam van die Here met olie gesalf het.

En die gebed van die geloof sal die kranke red en die Here sal hom oprig.” Jak

5:14 en 15.

“en God het ... in die gemeente gestel ... genadegawes van gesondmaking.” 1

Kor 12:28.

15. Genesing is die gawe van die Heilige Gees.

“Aan ‘n ander genadegawe van gesondmaking deur dieselfde Gees.” 1 Kor 12:9

16. Genesing is `n Godgegewe wondermag.

“Want die man aan wie hierdie teken van genesing plaasgevind het, was meer

as veertig jaar oud.” Hand 4:22.

17. Sy gelowiges word gemaan om vir mekaar te bid vir genesing.

“Bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word.” Jak 5:16.

18. Want Christus is nog dieselfde.

“Jesus Christus is gister en vandag dieselfde, en tot in ewigheid.” Heb 13:8

(en sy opdragte is vir ewig)

19. Gekom om die Evangelie te hoor en genees te wees. Luk 6:17

“En God het buitengewone kragte deur die hande van Paulus gedoen, sodat

selfs wanneer doeke of voorskote wat aan sy lyf was, op die siekes gelê is, die

siektes van hulle gewyk en die bose geeste van hulle uitgegaan het. Hand 19:11

en 12

20. God het altyd genesing geskenk

“God het Abimeleg gesond gemaak: ook sy vrou en sy slavinne.” Gen 20:17.

“Want Ek is die Here wat jou gesond maak.” Exod 15:26. “En Moses het die

Here aangeroep en gesê: O God, maak haar tog gesond!” Num 12:13. “So spreek

die Here Ek sal jou (Hiskia) gesond maak.” 2 Kon 20:5. “En die Here het Hiskia

verhoor en die volk genees.” 2 Kron 30:20. “Maak my gesond, Here want my

gebeente is verskrik.” Ps 6:3.

“Here my God, .... U het my gesond gemaak.” Ps 30:3. “Loof die Here ... wat

al jou krankhede genees.” Ps 103:2 en 3. “Hy het Sy woord uitgestuur dat Hy

julle kon gesond maak.”

Ps 107:20 “Ek sal hulle genees.” Jes 57:18 en 19.

21. God is nog Adonai Rafa

“Ek is die Here wat jou gesond maak.” Exod 15:26

HOE OM WEER GEBORE TE WORD

1. ERKEN: Want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God

(Rom 3:23) o God, wees my, sondaar, genadig! Lukas 18:13) In die lig van God se

Woord moet jy erken dat jy ‘n sondaar is.

2. BEKEER: Nee, sê Ek (Jesus) vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal

net so omkom. (Lukas 13:3) Kom dan tot inkeer en bekeer julle, sodat julle

sondes uitgewis kan … (Handelinge 3:19) Kom tot die besef hoe afskuwelik sonde is en

draai weg daarvan.

3. BELY: As ons ons sonde bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te

vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig. (1 Johannes 1:9) Want met die

hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding. (Rom 10:10)

Bely jou sondes voor God

4. VERLAAT: Laat die goddelose sy weg verlaat en die kwaaddoener sy gedagtes, en

laat hy hom tot die Here bekeer … want Hy vergeef menigvuldiglik. (Jesaja 55:7)

Net om jammer te wees oor jou sonde is nie genoeg nie. Ons moet begeer om die vir ewig te

verlaat.

5. GLO: Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy Sy eniggebore Seun gegee

het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe

kan hê. (Johannes 3:16) As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart

glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word; (Rom 10:9) Glo dat

Jesus Christus jou geheel en al verlos het by die Kruis.

6. ONTVANG: Hy het na sy eiendom gekom, en sy eie mense het Hom nie aangeneem

nie. Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders

van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo; (Johannes 1:11 en 12) Jy moet glo,

deur geloof, ontvang nou vir Jesus Christus in jou hart sodat jy die ondervinding van die

wedergeboorte van hê.

7. SKRYF NEER: Vandag se datum, op die binneblad van jou Bybel of lang ‘n Skrif gedeelte of

vers wat vir jou spesiale betekenis het. Laat dit altyd vir jou ‘n bevestiging wees dat jy jou

hart en lewe aan die Lewende God toegewy het, en dat Hy jou in Sy Liefde ontvang het.

Weerstaan satan deur aan hom hierdie spesifieke vers uit te wys wanneer jy jou aanval met

onsekerheid en verwardheid.

8. LEES: Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die Woord van God.

(Romeine 10:17) Begin om elke dag ‘n hoofstuk uit die bybel te lees en pas God se

instruksies in jou daaglikse wandel met Hom toe.

9. BID: God is nou jou Hemelse Vader: praat elke dag met Hom. Bely jou sondes, loof Hom en

prys Hom omdat Hy jou vry gemaak het, vertel Hom van jou behoeftes, en dank Hom dat Hy

in al jou behoeftes voorsien: liggaamlik, finansieel en emosioneel (Fil 4:19) Hier volg ‘n

gebed wat jy kan as ‘n riglyn kan gebruik om te bid.

”Hemelse Vader, ek erken dat ek ‘n verlore sondaar is. Ek dank U dat Jesus vir my

sondes gesterf het. Ek vra U om my sondes te vergewe. Ek maak nou die deur van

my hart en lewe vir U oop. Kom asseblief binne en reinig my. Neem die leisels van

my lewe: Ek wil deur U Heilige Gees gelei word. Vader, ek dank U dat Jesus Christus

nou my Verlosser en Heer is en dat ek U kind is. Amen.”

1. GEMEENSKAP: Kry ‘n groep Wedergebore, gelowige Christene en hou samesyn op ‘n

gereelde basis. Hou altyd die prentjie in gedagte van die kooltjie wat in die vuur is aan gloei

terwyl dit in kontak met die vuur is, maar wat koud en dood gaan as dit te lank uit die vuur

is.

2. SKRYF AAN ONS: Ons sal graag van hulp wil wees in jou geestelike groei en sal enige vrae

oor hierdie onderwerp beantwoord. Skryf net aan ons by Stanger Christelike Sentrum, Posbus

232, Ballit0, 4420.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!