02.05.2013 Views

Hoofstuk 34 Wonderwerke en Towerkuns.pdf - Ateisme.co.za

Hoofstuk 34 Wonderwerke en Towerkuns.pdf - Ateisme.co.za

Hoofstuk 34 Wonderwerke en Towerkuns.pdf - Ateisme.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

WONDERWERKE EN TOWERKUNS

Die vraag is dadelik, wat beteken die woord “wonder” wanneer ons praat van

“wonderwerke” Dit is iets bonatuurliks, buitegewoons, wat nie met die verstand verklaar

kan word nie. ‘n Wonderwerk is dan ‘n daad of gebeurtenis wat nie volgens die

bekende fisiese wette van die natuur verklaar kan word nie, en gevolglik aan ‘n

bomenslike tussenkoms, toegeskryf word. Die Latynse woord vir voorwerp van wonder

is “Miraculum”. Vele moderne debatte in Judaïsme en die Christene in Amerika, het

onlangs oor hierdie onderwerp plaasgevind. Ons sal dit opsommend beskryf. So weet

ons dat veral in genesingswonders die gebeure beskryf kan word in beide

wetenskaplike taal (invloed van gelowige se brein op sy liggaam) of in die gelowige

terme, as iets van Goddelike oorsprong.

Wonderwerke was tradisioneel ‘n gebeurtenis wat baie duidelik van normale

gebeurtenisse onderskei kon word, as bomenslik. So was die Jesus menslike lewe, as

God en Seun, deel van die drie-enige God, se heilige konsepsie, maagdelike geboorte,

wonderwerke en klimaks van opstanding uit die dood weens Goddelike tussenkoms.

Vandag bevraagteken Christene hierdie wonderwerke baie skepties. Baie natuurlike

verskynsels en gebeure word vandag op wetenskaplike basisse met neergelegde

natuurwette en waarnemings bewys. Baie van die bomenslike verskynsels is vandag

algemeen en normale kennis. Baie voorbeelde van wonderwerke is beslis mitologie en

ander van twyfelagtige historiese waarde. So is die variasie in die Christelike geloof van

die wie die wonderwerke verwerp, tot die wie nog volle vertroue in die Bybel het, die

Fundamentaliste.

Die filosoof D. Hume (1711-76 CE) het geredeneer dat ‘n geloof nie op die beginsel van

wonderwerke as basis, kan bestaan nie. Die rede is eenvoudig dat die normale wette

en fisiese natuurlike verskynsels en wette baie meer oortuigend, as die grondslag wat

die wonderwerk steun, sal wees. Wonderwerke is dus verwerping van die onbetwisbare

natuurwette. Die moderne ontwikkelde brein sal dus wonderwerke bevraagteken as: het

dit werklik gebeur? Indien wel, wat wys dit? Dit moet ook gewaardeer word op

grondslag van geloofsvertelling en doelstelling. So sal die profeet dit gebruik om sy

mag te vertoon, toegeskryf as Goddelike tekens.

Volgens Judaïsme is wonderwerke die tussenkoms en dade van God in die Ou

Testament. Ons dink aan die skeppingswerk, tien plae en skeiding van die Rooi See.

Die middeleeuse Joodse filosowe het baie probleme ondervind met die Bybelse begrip

van bomenslike elemente en wonderwerke. Hulle redenasies was verwerp.

Die Koran weergee “tekens van Allah” as bewys van Goddelike mag. Dit wat nie

normaal vermag kan word nie, is “Mujisa”. So is “Ijaz”, van dieselfde wortel, die

omskrywing van ‘n profeet se oorspronklikheid en eerbaarheid, soos Mohammad. So

word baie legendes en wonderwerke aan Mohammad toegedig.

In die Oosterse gelowe is wonderwerke en gebeure so algemeen, dat dit assulks as

normaal beskou kan word. So word lewende bevestiging van Goddelike persone

bewerkstellig. Die beroep op wonderwerke word verdoem as uitbuiting van

kredietwaardigheid. Nogtans gaan dit voort.

Dit is ook nodig om towerkuns (toorkuns) te omskryf teneinde enige verband aldan nie

vas te lê. Tower is om iets wonderbaarliks te verrig deur geheimsinnige handeling. Dit

is om iets op bonatuurlike wyse, teennatuurliks tot stand te bring. So word

1

towerspreuke, sjarmes, towermiddels en rituele gebruik sodat die natuurwette bomenslik

oorheers moet word. Die basiese beginsel is simpatiese towerkuns, deur beïnvloeding

en assosiasie. Soortgelyke verwagting bring soortgelyk voor. Sedert die negentiende

eeu word pogings aangewend om die verband tussen geloof en towerkuns te bepaal.

Meer onlangse studies is van die verstandhouding van towerkuns as onderliggend tot

geloof vas te stel. Towerkuns bied herskepping van die omstandighede sonder enige

waarborge van die resultaat. Wat ookal die uitkoms mag wees, word bevestig, die

omstandighede waarin daardie mens lewe, dat towerkuns wel werk.

Towerkuns is sedert 1911 beskyf as ‘n wanbegrip van die teorie van oorsaak, ‘n

uitdrukking van primitiewe wetenskap, die vervulling van emosionele behoeftes in

natuurlike en sosiale gebeure. Volgens antropologie moet ons die gelowe bestudeer

wat die towerkuns onderlê, teneinde die redelikheid al dan nie te bepaal. So is die

Victoriaanse onderskeid tussen wetenskap en towerkuns gekritiseer, omdat baie min

mense vandag begrip het van die moderne tegnologie. Dinge soos selfone en televisie,

om net twee alledaagse tegnologie te neem, sal as towerkuns of wonderwerke

ononderskeidbaar wees. Dit is duidelik dat die mens se bewussynstruktuur ‘n baie groot

rol in towerkuns en wonderwerke sal speel.

Volgens Herodotus 484-424 BCE, ‘n Griekse historikus, was die Magoi een van ses

Mediaanse stamme, wie verantwoordelik was vir alle gelowe se rituele aktiwiteite,

ongeag enige grense tot watter God ookal ‘n offerande gemaak word. Die

Zoroastrianistiese leerstellings het vinnig oor die Iraniese plato versprei. Bekend as die

Magi, het dit die hele koninkryk beset en met Babilon as administratiewe hoofstad, was

hulle gou bekend, in astrologie en kennis, as Magic. Die Griekse woord Magoi, is

wysheid, bekend as Magic. So het die Magi ‘n groot rol in die Zoroastriaanse kerk

gespeel met naam en rolveranderings van priesters en hulle onderdane. Reinheid was

van uiterste belang ten einde ‘n priester te bemagtig om deur aanbidding, konsentrasie

op die ritueel, en magverwerking daaruit, sodat die hemelse magte teenwoordig is. Die

priesters se naam, “Yozdathrager” het dan “reiniger” beteken.

Die Christelik passende gedeelte van die Magi ontbloot min kennis daarvan. Volgens

Matteus 2:1-12 was hulle gelei deur ‘n ster. Dus ‘n belediging vir astroloë en wyse

manne. In Handelinge 13:6 word “Sorcerer” dus towenaar gevind. Volgens Ignatius

van Antioch, het towerkuns opgehou bestaan toe Jesus gebore was. Origen het

beweer dit was drie wyse manne volgens die getal geskenke. Tertullian het voorgestel

hulle was konings. So is die drie dan name gegee as Gasper, Melchior en Balthasar.

Die geskenke, as aandenkings is glo na Europa geneem en is vandag in die Cologne

Katedraal.

Daar is die vroeëre Joodse towerkuns en mistieke aangaande die paleise van die

hemel, “Hekhalot” en die strydwa, “Merkabah”. Dit is hoe Elia sy hemelvaart doen.

Oorpeinsing van die strydwa hoofstuk van Ezegiël is reeds in 100 CE deur Johanan Ben

Zakkai gedoen. Die herontdekking van die stoorkamer van die Ezra sinagoge in Kaïro in

1896 het stukke geskrifte opgelewer wat Johanan se ondersoek bevestig. Die hemel en

strydwa mistieke is heelwat ouer. Dit is hier duidelik bevind dat Saul, wie later Paulus

geword het wel hierdie Joodse mistieke praktyke beoefen het. Hierdie mistieke praktyke

verduidelik vele ondervindinge van Paulus, insluitende die gesig op die Damaskuspad.

Daar is nog ander geskrifte van die Joodse mistieke praktyke wat tot die derde en

sewende eeue terugdateer.

Voltaire bevraagteken heelwat sogenaamde Christen wonderwerke. Die Christene het

2

Konstantyn vereer in hulle geskrifte as ‘n man wie vir die mensdom en God gelag het.

Hy beweer hy het ‘n Goddelike teken tot oorwinning vanuit die hemel ontvang. Hy het in

sy familie se bloed gerol, nadat hy hulle vermoor het, en in vuilheid geslaap. Vandag

nog ‘n Christen held. Daarteenoor word Julian, nugter, staatmaker, braaf en

genadevolle leier, geag ‘n monster in Christengeskiedenis te wees, omdat hy ‘n tempel

wou herbou, wat die Christene verkeerd sou bewys, en hy nie ‘n Christen was nie.

Die boek van Matteus in die Bybel was beslis na die vernietiging van Jerusalem 70 CE

deur Titus, geskryf. Lees Matteus 24:2 (ook Markus 13 en Lukas 21:5 tot 36). Jesus se

verwysing na die tempel is as volg : “Voorwaar ek sê vir julle, daar sal hier sekerlik nie

een klip op die ander gelaat word wat nie heeltemal afgebreek sal word nie”. Dit was

die tempel wat Herod die Grote (73 BCE tot 4 CE) herbou het. Die voorspelling was dat

nie ‘n enkele klip op die ander sou bly nie. Niemand het voorspel dat die tempel nooit

herbou sou word nie. Titus het die tempel laat afbreek. Al die fondasies is behou, die

een totale muur en die Antonia toring is behou. Die voorspelling is dus nie waar nie en

geen wonderwerk nie!

Tweedens, die Jode het osse en beeste in die tempel geslag. Dit was ‘n Jode tempel

en nie ‘n Christen tempel nie. So wat maak dit die Christen God saak wat in ‘n ander

God se tempel aangaan, wapen stoorplek, slagpale, sinagoge of moskee?

Julian se bouers, in die herbou poging van die tempel, is deur vuur verdryf. Die vuur is

deur die Goddelike Jesus voorsien. Die moskee was deur die opvolger Omar herbou,

op dieselfde plek, en later deur Saladin die Grote herstel. Dit was op dieselfde plek

waar die tempel gestaan het. Hierdie bouers en restoreerders het geen Goddelike of

ander weerstand ondervind nie. Het Jesus dan soveel voorkeur vir moskees en die

Moslems bo die Jode?

Jesus se voorspelling van totale verwoesting was dus onwaar, die herbou het

plaasgevind op dieselfde fondasies.

So het Jesus voorspel : die einde van die wêreld. Sy aankoms in die wolke met groot

mag en koninklikheid by die einde van die lewe van die mense wat in daardie tyd

gelewe het. Die wêreld is nogsteeds hier en sal sekerlik nog lank hier wees!

Die werksmense van Julian was deur die Christene aangeval, vermoor en verbrand.

Hulle het dan beweer dat dit ‘n wonderwerk van hulle God was. Dit was die algemene

verloop van sake en stories van wonderwerke en heksery was normale gesprekke.

Skrywers van die tyd het verslag gedoen van ‘n geweldige aardbewing wat in Sirië

plaasgevind het, dat vuur op die plekke ontstaan het en verskeie dorpies verdwyn het.

Indien wel, waar is die wonderwerk nou?

Verbeel u, hierdie was die tempel waar Jesus as Jood, besny was, offerandes aan sy

God gemaak het, en waar hy dan wonderwerke gedoen het! Waarom sou hy dit nie

behoue of herbou wou sien nie?

So is Julian se dood as Goddelike wraak beskryf. Indien wel die geval, het al ons jong

helde oor die eeue heen gesterf weens Goddelike wraak.

Die primitiewe geloof in towerkuns is vasgevang in ‘n wêreldse begrip en waarneming

van strukture wat die werklikheid en redelike denke op sy eie manier omskryf.

3

Primitiewe mense, soos ons ander, is bekamp in ‘n omvattende redevoering, taal

speletjie en vorm van lewe, wat volgens beredenering, nie gekritiseer mag word nie,

omdat dit die enigste gereedskap tot kritiek bied. Dit is soos treine op parralelle spore,

uiteenlopende waarnemingstrukture van werklikheid, wat oor dieselfde gebied beweeg,

maar nooit kruis nie.

Wonderwerke mag dan vir gelowige mense baie beloftes of baie probleme bied. Hierdie

brokkies van genade, aangebied deur ‘n gemoedelike God, wie bereid is om met die

universele en natuurwette in te meng, kan geseënde en gevaarlike dinge wees. So het

elke geloof sy heilige oomblike, die Paasfees (Christene) Passover (Judaïsme) en ander

gesigte en voorspellings. Dit is egter slegs in Christendom, ‘n geloof gebaseer rondom

‘n kern van wonderwerke, is die stryd oor die betekenis van die wonderwerke, so

verwoed. So is dit moeilik vir ‘n vrou om te aanvaar dat haar kind nie ‘n wonderwerk is

nie en vir ander ‘n helse las. Menigte mense beweer hulle glo in wonderwerke en

tekens maar ken nie die verskil tussen geloof en hoop nie. Dan is daar die vele verhale

van geloofsgenesing deur gebede, as wonderwerke of tekens. Dit strek oor die hele

spektrum van fisiese en biologiese gebeure en verskynsels wat met ‘n mens kan

gebeur. Dokters het dan alles in hulle vermoë gedoen en wetenskap misluk hier.

Nogtans gebeur die wonderwerk dan na vele gebede, verloop van tyd, en normale

hersel.

Die Protestante en Katolieke kerklike strukture hanteer sake van wonderwerke met

groot omsigtigheid. Die verhale van wonderwerke is vir predikers ‘n uitdaging, om die

kerkgangers deur die maelstrominge van geloof en rede te lei. U sien, die prediker wie

wonderwerke bevestig as waar, moet ook bereid wees om te verduidelik waarom dit nie

plaasvind nie. Baie predikers wantrou wonderwerke op dieselfde redes waarom Jesus

dit wantrou het. “Waarom vra die geslag vir ‘n teken?” Dit is wat ‘n kwade Jesus vir die

mense van sy tyd gevra het. Waarom verdwyn sommige kanker terwyl ander toeneem?

Waarom sterf miljoene mense aan honger, terwyl vyf brode vyf duisend mense kan

voed? Waarom sterf honderde duisende mense in vloede, aardbewings en tornado’s

terwyl die liefdevolle, genadiglike almagtige God in beheer van die natuurwette is?

Waarom die oorloë en lyding, waarom? Waarom? Wonderwerke is soos

verdowingsmiddels, jy kan nooit genoeg daarvan kry nie!” Die werklike toets van geloof

is wanneer daar geen wonderwerke en tekens is nie. Geloof is so maklik wanneer jy

voor ‘n wonderwerk staan. Soos die een prediker dit stel; mense kom nie kerk toe om

te luister nie, maar om deel te neem. Wonderwerke kom in vele vorme voor. Behalwe

die wondergenesings is daar die wie gesigte ervaar, vreemde tale praat en op die vloer

val en krioel, wanneer die krag van die Heilige Gees hulle beset. In die middeleeue was

daar maar ‘n paar wonderwerke en tekens teenoor vandag. Daar was nie so baie

gelowiges nie, en tegnologie het nie bestaan nie. Tenspyte van filosofie, insig en

redenasie is die stelling duidelik! “Waarom sal ek na enige geleerde se opinie luister

wanneer ek gereeld wonderwerke sien gebeur?” Dan is daar dié wat wonders in alles

sien: “elke uur van lig of donker is ‘n wonder, elke kubieke sentimeter ruimte is ‘n

wonder”. W Whitman.

Beide vir en teen wonderinstellings het hulle toegespits op wetenskap, argeologie en

moderne woordelikse inhoud kritiek, teneinde Christendom sonder wonderwerke te

skryf. Hulle uitgangspunt was dat die leerstellings van Jesus is meer belangrik as die

leerstellings omtrent Jesus. Daar is dan geen maagdelike geboorte, loop op water,

voorkamer truuks en opstanding nie. Biskop John Sprong stel dit duidelik: ‘Ek dink nie

die Bybel is letterlik waar nie. Die Bybel sê die vrou is altyd die man se eiendom. Die

Bybel sê homoseksuele mense moet doodgemaak word. Die Bybel sê dat mense wie

4

epilepsie het is deur die Duiwel besete. Ek glo dit nie! Daar is ‘n klomp letterlike

begrippe in die Bybel wat lank gelede reeds verwyder moes wees. Ek sou daarvan hou

indien Christendom ook vir moderne en goed onderrigte mense aanvaarbaar is.” Dit

word as onbillik beskou om wonders wat 2000 jaar gelede blykbaar gebeur het, vandag

summier te verwerp. Nogtans is liberale teoloë bereid om die rol van Jesus tot die van

‘n placebo te verlaag: mense se geloof in die helende magte was voldoende om die

kwale te genees, wat van die begin af psigosomaties (sielsiek) was.

Cicero het gesê “wat onmoontlik was om te gebeur het nooi plaasgevind nie, en wat

moontlik was om plaas te vind, is nie ‘n wonderwerk nie ... gevolglik, daar is geen

wonderwerke nie.”

Volgens JD Crossan, Amerikaanse Bybel hersiener, was die evangelie leer oor verhale

van mag en outoriteit in die nuwe kerk van daardie tyd. Israel as land, was beset en het

gesteier onder armoede, ondervoeding en gevolglik siektes. Jesus het mense

ideologies probeer genees deur te beweer dat die koninkryk van God teen die stelsel is.

Dit is nie jou skuld dat jy oorwerk en siek is nie. Neem beheer oor jou liggaam en jou

bestemming! Die mees belangrikste wonderwerk in die Christengeloof is die

heropstanding, die kern van die geloof, wat dan die belofte van ‘n ewige lewe bevat.

Paulus het beweer dat indien Christus nie opgestaan het nie, dan is hulle prediking

waardeloos en die geloof nutteloos. Sint Augustine het beweer dat alhoewel die

opstanding die Christene se grootste struikelblok is, kan geen bewyse ingebring word

dat Christus nooit opgestaan het nie. Enigiets kan denkbeeldig bestaan terwyl dit fisies

nie bestaan nie. So beweer die liberale teoloë dat dit nie Godslastering is om te sê dat

die opstanding nooit plaasgevind het nie. Die weergawe van Christus se opstanding

was eenvoudig verbeelding. Jesus was herleef in die gedagtes en drome van sy

volgelinge. So is die liggaam van Jesus verbeeld as die kerk, en nie ‘n

herkonstrukteerde fisiese liggaam nie. Die heropstanding verteenwoordig die vrystelling

van krag, ‘n belofte van redding wat nie ‘n geloof in fisiese opstanding onderlê nie. Die

Apostels het gepraat van ‘n opstanding van Christus se selfheid (persoonlikheid) en

wese (siel).

Die moderne teoloë probeer nuwe betekenisse in die Bybel vind. Hulle word inderdaad

deur ‘n groep, die Jesus seminaar, opponeer. Die voormalige Protestante prediker

R W Funk is in beheer van hierdie dinkskrum, waar hoogstaande geloofskundiges

bymekaar kom, ‘n spesifieke punt bespreek en daaroor stem. So was onlangs, verskeie

kritiese onderwerpe bespreek en stemming verkry. So was dit bevestig volgens

stemming dat Jesus oorwegend nie die woorde gespreek het wat as deur hom

gespreek, in die Bybel staan nie. So het 96% van die mense gestem dat die

maagdelike geboorte van Jesus nooit plaasgevind het nie. ‘n Direkte kontak op die

senuweestelsel van Christendom was die totale verwerping van die heropstanding van

Jesus. Die gevolgtrekking was dat die heropstanding ‘n digterlike vertolking van ‘n

toegewyde wens is en nie ‘n oorspronklike weergawe nie.

Volgens John Crossan, Visie Voorsitter van die Jesus seminaar, was die kruisiging deur

Romeinse soldate gedoen, en Jesus se liggaam aan die kruis gelos of in ‘n vlak graf

gegooi, vir aasvoëls en ander diere. Dit was hulle opdrag en dit is wat hulle

normaalweg doen. Behalwe vir die behoorlike begrafnis weergee in die Bybel volgens

Joodse wette, het familie en volgelinge weggehardloop. Hulle was verboureerd en

moedeloos maar het geloof behou. Hierdie waarhede skep woede en verwerping deur

die konserwatiewes en gelowiges. Hulle wil dit meer as net ‘n verhaal bevestig hê. Die

heropstandiging bied hulle ‘n belofte dat die dood oorwin kan word en dat haat nie ewig

5

kan voortduur nie.

C S Lewis was baie beslis in ‘n bespreking om tot ‘n vergelyking te kom. “‘n Man wat

slegs ‘n mens was en die dinge sê wat Jesus na bewering gesê het, kan geensins ‘n

groot morele onderwyser wees nie. Hy is of kranksinnig of die Duiwel in die hel. Jy

moet jou keuse maak. Hierdie man was en is vandag nog, die Seun van God, of iets

erger as ‘n malmens.” Thomas Aquinas het geskryf : “Christus was ‘n leuenaar,

kranksinnig, of ‘n Heer.”

Die Christene in die Pinksterkerk, beklemtoon die daling van die Heilige Gees, soos dit

met die apostels gebeur het. Die doop word gekoppel aan die Heilige Gees, met die

praat van vreemde tale (Glossolalia). Dit is dan die herlewe of restorasie van die gawe,

soos belowe in die laaste dae. Glossolalia (speaking in Tongues) is algemeen in baie

gelowe. Dit is die praat van woorde of maak van woordelike klanke, wat as taal

onbekend is aan die spreker. As die taal bekend is aan die hoorder, maar onbekend

aan die spreeker, is dit bekend as Xenoglossolalia. Indien die taal bekend is aan die

spreeker, maar verstaan word deur die hoorder, in eie taal, is dit bekend as

Heteroglossolalia. Dit is verbasend dat God al die tale magtig is en slegs een taal

voorsien het in elke geloof se Bybel!

Die Joodse geloof wat die Christengeloof vooraf gaan, was vol wonderwerke wat deur

God self voorsien is. God het Hom verwerdig om in ‘n menslike taal deur ‘n brandende

bos te praat. God verskyn op die berg om met Moses te praat. Die Goddelike Geeste

wat God stuur kom almal in menslike vorm voor. Dan was daar die vloed. Alles omtrent

die vloed was ‘n wonderwerk. Veertig dae se reën in die vier hoeke van die aarde

(onthou die aarde was plat). Die water het vyftien kubieke bo die hoogste bergpunt

gestyg. Watervalle uit die hemel en sluisdeure in die lug. Al die diere het aangeloop,

van regoor die aarde, na die ark. Noag het genoeg kos vir almal, vir tien maande

versamel. Daar was voldoende ruimte vir die diere, en voedsel stoorplek. Al die diere

het oorleef. Die verskillende diere het met mekaar oor die weg gekom, en hulleself glo

gevoed, weens gebrek aan arbeidskrag.

Dit is fisies onmoontlik dat die wêreld, eens algeheel onder water kon wees. Dat die

wêreld algeheel onderwater op dieselfde oomblik kan wees is ‘n drogbeeld in natuurlike

wetenskap. Dit is onmoontlik in swaartekrag wette, vloeistof wette, onvoldoende

voorraad water, en verbeel u, waarheen het dit afgevloei, na die vloed. Ons wil

geensins afbreek doen aan die waarheid van hierdie wêreld vloed nie, en erken dit

daarom as ‘n wonderwerk en glo dit was ‘n wonderwerk. Omdat dit dan ‘n wonderwerk

was, het dit nie weens fisiese wetenskaplike of natuurwette plaasgevind nie!

Die boek van Jona is meestal geag ‘n Joodse profetiese geskrif maar is hoofsaaklik

bekend vir die verhaal van Jona en die groot vis. So het God ‘n groot vis beskik, en

Jona het vanuit die ingewande gebid, en die vis het hom op droë grond uitgespuug -

verbeel u, ‘n groot vis wat uit die see beweeg tot by droë grond. Die verhaal is net so

oorgeneem in Christentradisie. Matteus 12:40 “want soos Jona “drie dae en drie nagte”

in die buik van ‘n groot vis was, so sal die seun van die mens “drie dae en drie nagte” in

die hart van

die aarde wees. Hier is die Jona verhaal verwerk in die dood en opstanding verhaal.

God kon eerstens slegs die vis beveel het om Jona in sy bek te neem en te vervoer tot

vlak water, waar hy kon uitstap. Lees gerus weer Jona 2:1 tot 10. So word elke

vergelyking aangepas om die geloofwaardigheid te ondersteun. God het dus vir Jona

6

vir drie dae en nagte aan die lewe gehou, binne ‘n vis se maag, of hom uit die dode

opgewek. As God dit met Jona kon doen, en niemand bevraagteken dit nie, dan kan

God dit met Sy Seun ook doen en almal sal dit mos weer aanvaar! Jona is in Islam

bekend as Yunus. Voorwaar wonderlike verhale van wonderwerke.

In die antieke tye was reise na en van die hemele baie algemeen met die Gode asook

wedergeboortes en opstanding uit die dood. Ons het reeds na die Miraj, Mohammad se

nagreis van Mekka na Jerusalem verwys en sy hemelvaart daarvandaan met Engele

vergesel. Mohammad se voetafdruk is vandag nog op die rots in Jerusalem, sigbaar.

Sommige Moslems aanvaar dit as ‘n simboliese hemelvaart van die siel. Die ander

Moslems aanvaar dit as werklike ware feite. Indien u die brandende pratende bos, die

vloed, Jona en die Jesus verhale as werklike gebeure aanvaar, het u geen keuse as om

die Mohammad verhaal as werklike ware gebeure te aanvaar nie. Indien u enige een

van die verhale as wonderverhale vertolk, dan moet almal sekerlik vir u, wonderwerke

en tekens van God wees.

Moderne wonderwerke is onderhewig aan streng reëls, ondersoeke en bevestiging.

Ons het vandag ‘n voortdurende stroom van beweerde wonderwerke vanuit alle gelowe

reg oor die wêreld. Die Rooms Katolieke het die verste gegaan om geloofwaarheid van

wonderwerke te verwerk en die onder sekretaris van die Vatican Gemeente is as hoof

van die ondersoekspan aangestel.

In 1995 het hy reeds sowat 250 gebinde voorleggings van moontlike wonderwerke

ontvang. Die erkenning van ‘n wonderwerk is direk gekoppel aan die erkenning van

profeet (Sint) status. Die kerk glo dat ‘n profeet na dood, nogsteeds aktief sal wees.

Sodra die profeet in die hemel is sal die profeet reageer op die gebede van die

Godvresendes op aarde en God oortuig om sekere ellendiges hier onder te help. God

se hulp is deur wonderwerke. Voorstellings van Profeetskap moet dan voldoende

bewyse voorlê, ter bevestiging dat een of meer wonderwerke die kandidaat se

verantwoordelikheid was. Hoogs gekwalifiseerde spesialiste op mediese gebied, as

voorbeeld, moet kan bevestig dat die mediese wonderwerke bo hulle vermoë en

opleiding is. Sowat 60 spesialiste wat die hele mediese spektrum dek, is beskikbaar en

twee onafhanklike opinies per geval word aangevra. Die riglyne vir die ondersoek is

reeds in die 1700ste eeu deur die Pous neergelê. So moes die siekte ernstig wees, met

objektiewe bewyse van bestaan, dat behandeling misluk het, en die genesing spoedig

en permanent was. Daar kan vele struikelblokke wees. Pyn en slegvoel beteken niks

want dit is nie meetbaar nie. Kanker genesing moet vir tien jaar geskied. Die

beskrywing van ‘n gebeurtenis weens menslike gebede as besonder of buitengewoon,

is onvoldoende.

Die Vatikaan se mediese konferensie gebruik die woord “inspiegabile”,

onverklaarbaar/onuitlegbaar/duister, indien ‘n geval die ondersoek slaag. Hierna word

die geval na ‘n span teoloë gestuur wie dan moet besluit of die onverklaarbaarheid die

resultaat van gebed is. Indien wel, word die wonderwerk dan deur die Koukus van

Kardinale en die Pous goedgekeur. Hierdie prosedure is ook onder kritiek as te eng en

ander te oppervlakkig.

Daar bestaan nog so ‘n wonderwerk waarderingsliggaam in die Katolieke wêreld, die

Internasionale Mediese Komitee vir die bedevaartplek by Lourdes. Alle wonderwerke by

Lourdes word aan die bemiddeling van die Maagd Maria toegeskryf. Geen verering as

profeet speel hier ‘n rol nie, wie baie glo die Pous sy gunstelinge mee erken. Hier het

geen wonderwerk voorlegging sedert 1989 geslaag nie, terwyl die Pous 12 sedert 1994

7

evestig het. Dit blyk duidelik dat dieselfde maatstawwe nie gebruik word nie. Dit is

duidelik soos die mediese wetenskap en psigologie vorder, meer werklike

verduidelikings vir meer genesings ontbloot word, en minder gevalle as wonderwerke

beskou word. Die aanbeveling is dat die kerk meer aandag aan gevalle moet wy, waar

beweer kan word dat ‘n Goddelike teenwoordig was met ‘n genesing, eerder as slegs

die enigste verduideliking.

“Gewone Christene wil die optrede van God beleef. Mense is honger vir Goddelike

tekens en wonderwerke!”

Geloof was dan die instrument waardeur gesondheid voorsien word in liggaam,

verstand en siel. Volgens Augustine was alle Christene se siektes die oorsaak van

Duiwels. Die stryd teen Duiwels kom dan dikwels voor in die beskrywing van spesifieke

genesings deur Jesus gedoen. Dit was dan vir Jesus en sy volgelinge ‘n vertoning dat

die dinamiese krag van God is aktief in die wêreld.

Die Islam stryd teen siektes is met die Griekse mediese kennis ondersteun en uitgebou

as ‘n verpligting tot kennis.

Die Indiese mediese wetenskap bekend as Kennis van Lanklewendheid, is ‘n teorie wat

op vyf elemente baseer is. Om gesond te wees is om al vyf elemente in balans te hou.

Wanbalans van die elemente word reggestel deur ‘n variasie van kruie en ander

middels. Dit kombineer gesondheids- en mediese aspekte met algemene instruksies

teneinde ‘n goeie en genotvolle lewe te verkry.

Die Chinese verkryging van onsterflikheid in die gelowige Taoisme is om die klein lewe

van die mens (mikrokosmos) in verhouding te plaas tot die groter heelal (makrokosmos)

ten einde die geheel van die lewe, binne en buite, te word, as die ware

Tao. Dit is dus onmoontlik om hier ‘n siekte of gebrek uit te sluit.

Genesing vind in alle gelowe in ‘n baie groter konteks en doelstellings van die lewe

plaas, en bly nou verbonde aan die moderne insig in die psigosomatiese (sielkundige)

eenheid van die menslike wese.

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!