beeld en kommunikasie - Bybel-Media
beeld en kommunikasie - Bybel-Media
beeld en kommunikasie - Bybel-Media
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Watter aanhaling (a of b) is meer gerig op die leser?...........................

Waarom sê u so?

Watter aanhaling verkies u, a of b?.......................................

Vraag 3

a. Die kerkleiding binne die NG Kerkfamilie word ook deur veral sy lidmate gevra om binnegevegte te

beperk en eerder as een groot stuk getuienis die evangelie van Christus in sy volle konsekwensies uit te

leef.

b. Die kerkleiers binne die NG Kerkfamilie word ook deur veral sy lidmate gevra om so min as

moontlik onderling met mekaar te twis en liewer te probeer om deur hulle optrede die evangelie van

Christus uit te leef.

Watter aanhaling verkies u, a of b?...........................................

Waarom?

Vraag 4

a. Asseblief: Underground vra mooi dat gemeentes hulle jeug- of gebedsgroepe stuur om te kom help.

Shockwave 2008 fokus daarop om vir China te bid.

b. Underground het ʼn beroep op gemeentes gedoen om hulle jeug- of gebedsgroepe aan te moedig om

hierby betrokke te raak. Shockwave 2008 fokus op gebed vir China.

Watter aanhaling sou u sê is meer geskik vir jongmense, a of b?........

Waarom sê u so?

Vraag 5

a. Eersdaags stel Jonk ʼn nuwe e-tydskrif bekend waarop enigiemand kan inteken. Die – tydskrif word

in spesiale formaat aan intekenare gestuur. Van tyd tot tyd sal intekenare ook inligting ontvang oor

gebeure op die terrein van jeug- en gesinsbediening in die land, asook nuus van Jonk se werksaamhede

en nuwe projekte. Word deel van hierdie onmisbare bron van aktuele inligting. En die beste van alles –

dit is gratis!

b. Goeie nuus: Jonk stel binnekort ʼn nuwe e-tydskrif bekend waarop julle almal sal kan inteken. Die

tydskrif word in spesiale formaat aan almal wat inteken, gestuur. Julle gaan ook gereeld hoor van alles

wat gebeur met jeug- en gesinsbediening in die land. Teken in op Jonk om te weet van alles wat hulle

aanvang en ook van hulle nuwe projekte. Sorg dat jy by bly en vra vir hierdie inligting. En die beste

van alles – dis gratis!

11