02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

50. Dit is vir die Kerk belangrik wat ek van sy kommunikasie dink.

Stem

Stem glad nie

volledig saam

saam nie

+3 +2 +1 0 -1 -2 -3

51. Die kommunikasie wat die Kerk uitstuur is baie onpersoonlik.

Stem

Stem glad nie

volledig saam

saam nie

+3 +2 +1 0 -1 -2 -3

Afdeling C

Hier volg aanhalings uit geskrewe kommunikasie van die Kerk aan lidmate. Lees dit asseblief deur en

antwoord dan die vrae daaroor in die oop ruimte. Dit gaan in hierdie afdeling nie soseer om die inhoud

nie, maar eerder oor hóé die inhoud oorgedra word.

Vraag 1

a. Die kerkherenigingsproses is ook u proses. Met hierdie skrywe word u vriendelik uitgenooi om deel

te wees van die gesprek deur u mening en kommentaar te gee oor die eerste konkrete voorstelle wat van

die vier kerke af kom.

b. Die kerkherenigingsproses is ook jou proses. Daarom is dit vir ons baie belangrik dat jy ook jou

mening en kommentaar gee oor die eerste konkrete voorstelle wat van die vier kerke af kom. Neem

asseblief deel en gee jou mening!

Watter aan aanhaling verkies u, a of b?...........................

Hoekom? Gee asseblief ’n rede(s)

Vraag 2

a. Dit raak die fisiese en geestelike omstandighede van ons lidmate in gemeentes en ook nog baie ander

faktore soos die uitdagings wat dit vir ons skep, die groeipunte wat daar bestaan, die geleenthede wat

dit bied en nog baie ander faktore. Ons weet dit is nie ʼn maklike saak nie, maar ons moet uitvind wat

aangaan voordat ons saam oplossings kan soek. Daar’s werk vir ons: ons het probleme om op te los,

maar ook geleenthede om te benut.

b. Dit raak die fisiese en geestelike stand van sake in gemeentes, uitdagings, groeipunte en geleenthede

en veel meer. Ons weet dis ʼn sensitiewe saak, maar voel dat ons nie regtig vorentoe kan gaan as ons

nie weet wat aan die gang is nie. Dit gaan egter nie net oor die oplos van probleme nie, maar juis om

die aangryp van geleenthede.

Watter aanhaling is die formeelste, a of b?..................................

Gee asseblief rede(s) vir u antwoord.

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!