02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1.4 Metodologie

In hierdie navorsing is daar van drie metodologieë gebruik gemaak, naamlik ʼn teksanalise (Hoofstuk

3), ʼn vraelysondersoek (Hoofstuk 4) en fokusgroeponderhoude (Hoofstuk 5).

1.4.1 Teksanalise

Soos ooreengekom met die ATKM is daar teksanalises gedoen van drie publikasies wat deur lidmate

van die Kerk gelees kan word, nl. die Vrydagnuus (ʼn elektroniese nuusbrief), LIG (ʼn glanstydskrif wat

in die handel beskikbaar is) en die Kerkbode. Hierdie teksanalises is gedoen met die Geïntegreerde

Kommunikasiemodel vir Beeldvorming en -projeksie (De Stadler, 2007) as teoretiese begronding, en

het veral gefokus op die inhoud, struktuur, styl en grafika van drie kopieë van die Kerkbode, drie van

LIG en drie van die Vrydagnuus.

1.4.2 Vraelysondersoek

Met die probleemvrae (sien 1.3) as basis, is ‘n vraelys opgestel wat bestaan uit vier afdelings (sien

Bylae A). Afdeling A bestaan uit vyf profielvrae. Afdeling B bestaan twee vrae oor aktuele

onderwerpe, 7 vrae oor die leesgewoontes van die proefpersone, vier houdingsvrae oor bg.

publikasies en ʼn vraag oor die gebruik van die internet. Afdeling C bestaan uit 51 geskaalde vrae, wat

veral fokus op lidmate se oordele oor die gerigtheid op die doelgroep van die kommunikasie, die

oordele oor die inhoud en ontwerp van die kommunikasie, en die houdings jeens die kommunikasie.

Afdeling D bestaan uit 5 gemotiveerde-keuse-vrae wat fokus op ‘n aantal ontwerpkeuses, en ten

slotte is daar ʼn oop vraag. Daar is op versoek van die ATKM by 10 van die 51 vrae plek vir

kommentaar (oop vrae) ingevoeg in die vraelys.

Die agt gemeentes in die Wes-Kaap is deur die Algemene Sinode se Algemene Taakgroep vir

Kommunikasiemedia (ATKM) geïdentifiseer en genader om aan hierdie ondersoek deel te neem. Die

gemeentes is vier plattelandse (Caledon, Prins Alfred Hamlet, Sutherland en Beaufort-Wes) en vier

stedelike gemeentes (Oostersee, Tamboerskloof, Durbanville en La Rochelle). Elke gemeente het

tien manlike en tien vroulike respondente uit vier ouderdomsgroepe (18-25; 26-35; 36-50 en 51-75)

genader, ’n totaal van 80 respondente uit elke gemeente. Daar is ’n totaal van 640 vraelyste aan agt

gemeentes in Wes-Kaap gestuur. Daar is ʼn brief ingesluit wat presiese opdragte bevat het van hoe

die vraelyste ingevul moes word. Die gemeentes het vier weke gehad om die lyste in te vul. Dit is per

vooruitbetaalde koerier by die onderskeie gemeentes afgelewer en opgehaal. Die Taalsentrum het

217 vraelyste terugontvang. Die volgende aantal vraelyste is uit die onderskeie gemeentes

terugontvang uit ’n moontlike 80 lyste elk: La Rochelle (76), Oostersee (48), Prins Alfred Hamlet (26),

Tamboerskloof (21), Durbanville (16), Sutherland (12), Caledon (10) en Beaufort-Wes (8). Die

navorsingspan is tevrede dat die algemene responskoers voldoende is om beduidende

veralgemenings oor die data te maak. Uiteraard is die span minder gelukkig met die besondere

responskoerse van afsonderlike gemeentes en het hulle hierdie swakker responskoerse verreken in

hulle beoordeling van die data.

Die data op die vraelyste verwerk deur ʼn statistikus, prof Martin Kidd.

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!