02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylae A: Vraelys in opdrag van die NG Kerk

Inleiding en verduideliking

Baie dankie dat u ingewillig het om deel te neem aan hierdie opname. U sal oplet dat u nie gevra word

om u naam in te vul nie - juis omdat u anonimiteit gewaarborg word. Die inligting wat u hier verskaf,

word as vertroulik hanteer. Al lyk dit nie so nie, sal die invul van die vraelys nie meer as ongeveer 20

minute van u tyd in beslag neem nie. Op baie van die vrae is daar slegs ’n kruisie nodig.

Dit gaan hier oor geskrewe kommunikasie (byvoorbeeld Kerkbode, u gemeente se blad, VrydagNuus,

LIG, ens.) wat u van die NG Kerk ontvang of self aanskaf. Die kerk wil graag vasstel watter invloed

hierdie geskrewe kommunikasie het op die manier waaroor u oor die kerk dink. (In die vraelys gebruik

ons die woord Kerk wanneer ons na die NG Kerk verwys.)

Vul asseblief al die vrae op die vraelys in soos wat vir u aangedui word.

Baie dankie!

Persoonlike inligting

1.Is die gemeente waarvan u ’n lidmaat is in die platteland (p) of in die stad (s)?

(Omkring die toepaslike letter.)

2.Hoe lank is u reeds ʼn lidmaat van die Kerk?..........................................................................

2.Is u manlik (m) of vroulik (v)?

(Omkring die toepaslike letter.)

3.In watter ouderdomsgroep val u?

18 – 25

26 – 35

36 – 50

51 - 75

4.Wat is die hoogste opleiding wat u ondergaan het (matriek, graad, diploma,

ander)?.........................................................................................................................................................

Afdeling A

2.Oor watter aktuele onderwerpe wil u graag inligting ontvang? (Maak ’n kruisie in die toepaslike

blokkies indien enige.)

Misdaad en geweld

Tienerprobleme

Gay-kwessies

Die verslag rakende die Bediening van Bevryding

(die kwessie of daar ʼn duiwel is of nie)

Zimbabwe

Kerkeenheid

Skrifgesag (nav bv die evolusiedebat of die vraag

of Christus werklik uit die dood opgestaan het)

Godsdiens in skole

Belydenis van Belhar

Xenofobie

Alkohol- en dwelmverslawing

Christenwees in die werkplek

Gesin-wees

Is daar enige ander onderwerpe wat u graag tot hierdie lys sou wou toevoeg?

1

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!