02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6.7 Aanbevelings

In hierdie afdeling het die navorsingspan gekies vir ‘n aantal duidelik gedefinieerde aanbevelings wat

as agendapunte op die Kerk se kommunikasie-agenda geplaas kan word. Hierdie aanbevelings word

kortliks gestel sonder uitvoerige diskussie:

a) Dat die Kerk verdere replikasies van hierdie ondersoek oorweeg in een of twee ander

streeksinodes. Hierdie aanbeveling moet met groot omsigtigheid benader omdat daar nie

met enige sekerheid beweer kan word dat die moeite en veral die koste noodwendig

radikaal ander gesigspunte sal oplewer nie. Aan die anderkant is dit natuurlik juis ook

moontlik dat die houdingsprofiel in ander streeksinode ‘n totaal ander beeld van die Kerk

mag oplewer. Die kliënt sal self beter hieroor kan oordeel as die navorsingspan.

b) Dat die Kerk verdere gespesialiseerde kommunikasie-opleiding van werknemers oorweeg.

Deur ‘n aantal van hierdie geleenthede te skeduleer, kan die kliënt juis verseker dat ‘n

skerper bewussyn ontstaan oor die impak wat verskillende skryf- en ontwerpkeuses vir die

beeld van die Kerk mag hê.

c) Dat die Kerk ‘n duidelike strategie vir beeldbestuur bedink. Een van die grootste probleme

met beeldvorming en beelduitstraling is juis dat instansies nie op bewustelike wyse hiermee

omgaan nie. Uiteraard is dit nie altyd maklik om te bepaal wat die beeld is wat uitgestraal

behoort te word nie (soveel hoofde, soveel sinne), en juis daarom vra dit soms ‘n stuk

beslistheid aan die kant van die leierskorps in so ‘n organisasie.

d) Dat die Kerk hard en duidelik besin oor ‘n oorhoofse kommunikasiebeleid, kommunikasieuitgangspunte

en riglyne vir effektiewe kommunikasie. Hierdie soort strategie sal natuurlik

net suksesvol wees indien dit bindend gemaak kan word binne die soort federale bestel wat

die NG Kerk kenmerk.

e) Dat die Kerk op gereelde basis dokumentontwerpadvies inwin en dat hulle, naas die

aanbeveling in c), ‘n stel oorhoofse huisreëls ontwikkel.

Uiteraard sal die Taalsentrum graag die kliënt in die uitvoering van hierdie aanbevelings wil bystaan,

as agent (bv. vir a) en b) of as fasiliteerder (bv. vir c), d) en e).

6.8 Slotperspektief van die navorsingspan

Dit was vir die navorsingspan ‘n groot voorreg om aan hierdie projek deel te neem. Wat veral

beïndruk het, was die openheid waarmee die Kerk hierdie projek benader – dit vra ‘n groot stuk

dapperheid. Die projek het nie alleen hopelik ‘n bydrae gemaak tot die verbetering van die

kommunikasiekwaliteit van die kliënt nie, dit het juis ook ‘n belangrike rol gespeel in die uitbouing

van die wetenskap betreffende beeldvorming in kommunikasie. Ons vertrou dat hierdie projek vir

die kliënt die nodige waarde toegevoeg het.

77

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!