02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Respondente het aangedui dat die term kerk te wyd is en dat daar eintlik twee vraelyste moes

gewees het: een vir ‘n respondent se eie gemeente wat moeite doen met hulle geskrewe

kommunikasie en een vir die NG Kerk in die algemeen.

In die profielvrae het vraag 2 (Hoe lank is u ’n lidmaat van die Kerk?) interpretasieprobleme

opgelewer. Baie lidmate het aanvaar dat die navorsers wou weet hoe lank die respondente al

dooplidmate van die Kerk in plaas van lidmate wat geloofsbelydenis afgelê het. Hierdie profielvraag

is egter nie een van die afhanliklike veranderlikes in hierdie ondersoek nie het dus nie ’n invloed op

die wetenskaplikheid van hierdie ondersoek nie. Dit kan buite rekening gelaat word. Daar is ’n

verdere profielvraag waarin die respondent moet aandui in watter ouderdomsgroep hy of sy val wat

wel van belang is vir die interpretasie van die vraelysresultate. Enkele respondente het die vraag

glad nie beantwoord nie.

In afdeling B was daar respondente wat nie die verskil tussen vrae 1 en 2 (Oor watter aktuele

onderwerpe wil u graag … teenoor Oor watter aktuele sake gee die Kerk …) raakgelees het nie en

vraag 2 moontlik daarom nie ingevul het nie.

Vrae 4, 5 en 7 is ook deur sommige respondente moeilik of verkeerd geïnterpreteer en daarom nie

ingevul nie of in sommige gemerk met ’n n.v.t. Weereens sou die teenwoordigheid van die

navorsers tydens die invul van die vraelys enige interpretasieprobleme uit die weg kon ruim. Met

vraag 4 wou die navorsers uitvind of die respondent die betrokke publikasie lees. Met vraag 5 is wou

ons vasstel of die gemeente waaraan die respondent behoort enige van die publikasies op een of

ander manier aan die betrokke gemeente beskikbaar stel. Vraag 7 is ’n houdingsvraag waarmee die

navorsers die houding van die respondent oor enige van die publikasies wat deur die respondent

gelees word, wou vasstel. Indien die respondent dus in vraag 5 geantwoord het dat hy byvoorbeeld

nooit die Kerkbode lees nie, sou hy hierdie vraag nie kon antwoord nie, of moontlik kon antwoord

dat hy neutraal voel oor die publikasie.

Afdeling D het gehandel oor hoe die Kerk met hulle taalgebruik sekere inligting hanteer en nie oor

die inligting as sodanig nie. Heelwat respondente het met hulle soort kommentaar te kenne gegee

dat hulle die vraag of verkeerd interpreteer het of nie verstaan het wat van hulle verwag word nie.

Respondente het aangedui dat afdeling C slegs beantwoord kan word as die respondent al vier

publikasies kry. Hulle het by vrae C7-16 en C43-51 niks ingevul nie omdat hulle nie geskrewe

kommunikasie ontvang behalwe die Kerkbode nie.

6.6.2 Stratifikasie van die respondente

Wat vir die navorsingspan kommerwekkend was, was die feit dat te min jongmense aan die

ondersoek deelgeneem het. Indien hierdie ondersoek gerepliseer sou word met ‘n duideliker beheer

oor die stratifikasie van die respondentegroep sou die resultate dalk anders (negatiewer?) daar

uitgesien het. Uiteraard kan lg. punt nie as wetenskaplike gevolgtrekking beoordeel word nie, en

regverdig dit juis verdere ondersoek. Die Kerk moet byvoorbeeld die moontlikheid oorweeg om ‘n

spesiale ondersoek onder jonger mense uit te voer, juis omdat in hierdie groep die toekoms van die

instansie opgesluit lê.

76

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!