02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Taakgroep vir Kommunikasie en Media (ATKM), het die Nederduits Gereformeerde Kerk self

potensiële probleme met die beeld wat sy lidmate van die Kerk het, geïdentifiseer.

Uit hierdie gesprekke volg ʼn opdrag aan die Taalsentrum met die skriftelike kommunikasie van die

Algemene Sinode (AS) as die fokus van die voorgestelde ondersoek. Die idee met die ondersoek was

heel spesifiek om uiteindelik te bepaal watter invloed die skriftelike kommunikasie op die

beeldprojeksie van die Kerk het, sy dit positief of negatief, en om verbeteringe in die kommunikasie

voor te stel op grond van die uitkomste van die ondersoek.

Ten einde die uitvoerbaarheid van die ondersoek te verhoog, is daar eers slegs op gemeentes in die

Wes-Kaap gefokus word. ’n Verdere rede was dat die waarde wat ’n groter steekproef na alle

waarskynlikheid nie noodwendig meer waarde tot die ondersoek sou toevoeg nie. Hierdie suggestie

kan egter deur opvolgondersoeke in ander streeksinode getoets word.

1.3 Probleemvrae

Verskeie vrae wat die ATKM aan die werkgroep van die Taalsentrum gestel het, is volgens

ooreenkoms met die ATKM as basis gebruik om die volgende stel navorsingsvrae vir die ondersoek

te formuleer:

1.3.1 Doelgroep

1. Wie is die Algemene Sinode se doelgroep?

2. Wat wil hierdie doelgroep weet?

3. Is die kommunikasie wat die doelgroep tans ontvang dit wat hulle wil hoor? Watter

boodskappe ontvang die lidmate en kry hulle alles wat hulle veronderstel is om te kry?

4. Is die doelgroep tevrede dat die prosesse van kommunikasie en die kanale of media wat vir

die kommunikasie gebruik word, geskik is vir die doel van die kommunikasie?

1.3.2 Inhoud

5. Is dit duidelik vir die doelgroep wat die Kerk wil kommunikeer?

6. Watter boodskap ontvang die doelgroep? Is dit die boodskap wat die AS wil stuur? Hoor die

doelgroep dus dit wat die NG Kerk wil kommunikeer of is daar soms distorsie in die

boodskap?

7. Watter temas is vir die doelgroep belangrik en word daar oor daardie temas

gekommunikeer?

8. Is die standpuntinname van die NG Kerk duidelik en eenduidig of dra dit by tot

boodskapverwarring en onsekerheid by die doelgroep?

9. Word die inhoud bevatlik aangebied?

1.3.3 Houdings

10. Wat is die doelgroep se houding teenoor die NG Kerk in die algemeen?

11. Watter beeld straal die boodskappe wat die AS uitstuur van die NG Kerk uit?

12. Wat is die doelgroep se houding teenoor die boodskappe wat hulle ontvang?

13. Wat is die uiteindelike doelwit van die AS (byvoorbeeld om lewens te verreik/verander,

ens.)? Bereik hulle hierdie doelwit?

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!