02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

6.4.4 Wat is die uiteindelike doelwit van die AS (byvoorbeeld om lewens te

verreik/verander, ens.)? Bereik hulle hierdie doelwit?

Die navorsingspan is van oordeel dat hulle nie werklik antwoorde op hierdie vraag kan verskaf nie,

maar dat dit wel ‘n vraag is wat in die beplanning van ‘n (nuwe) kommunikasiestrategie aandag sal

moet kry. As ‘n mens die materiaal en die data van die vraelys- en fokusgroepondersoeke ontleed,

spreek daar tog ‘n mate van onsekerheid oor wat presies die uiteindelike doelwitte van die AS sou

kon wees. Dit is duidelik dat hulle wil informeer, maar of daar meer agter die kommunikasie sit, kan

nie altyd uit die kommunikasie self afgelei word nie.

6.5 Algemene kommentaar

Indien een algemene gevolgtrekking gemaak moet word, is dit die volgende: Daar is ‘n algemene

positiewe ingesteldheid oor die kommunikasie van die Kerk, maar daar is bepaalde kritieke punte

waarop die kommunikasie kan verbeter.

Veral uit die fokusgroepgesprekke het ‘n baie duidelike sein van waardering na vore getree: (a) dat

die Kerk baie gevorder het die afgelope paar jaar, (b) dat daar groot waardering is vir die dapper stap

wat die Kerk geneem het met hierdie ondersoek, en (c) dat daar ook groot waardering is vir die feit

dat die Kerk langs hierdie weg laat sien dat hulle wel deeglik geïnteresseerd is in die opinies van die

lidmate. Dit is juis daarom gebiedend dat die Kerk sal demonstreer dat hulle die resultate van die

ondersoek ernstig opneem en dat hulle ook sal rapporteer op welke wyses hulle daarop gaan

reageer.

6.6 Kommentaar op die ondersoek

Uiteraard verloop ‘n ondersoek van hierdie aard byna nooit sonder probleme nie. In hierdie afdeling

word kortliks aangedui watter probleempunte voorgekom het.

6.6.1 Kommentaar van respondente op vraelyste

Soms was vrae nie sonder meer duidelik vir respondente nie.

In afdelings B,C en D was daar oop vrae wat die respondente nie verplig was om te antwoord nie.

Enkele respondente het kommentaar gelewer wat spesifiek gemik was op die opstelling van die

vraelys. Hierdie moontlike interpretasieprobleme wat hierdie respondente sou kon ondervind met

die invul van die vraelys sou opgelos kon word as die vraelyste in elke gemeente in ’n groep

afgeneem is deur die navorsingspan self onder meer gekontoleerde omstandighede. Dan sou al die

respondente dieselfde antwoord op elke vraag kon kry en die vrae onder presies dieselfde

omstandighede kon invul. Die vraelyste is egter uitgedeel en die respondente kon dit op hulle eie tyd

invul.

Vir sommige respondente was die vraelys dalk te lank.

Respondente het genoem dat die terme publikasie, tydskrifte, kommunikasie en geskrewe

kommunikasie wat afwisselend in die vraelys gebruik word, hulle verwar het.

75

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!