02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6.3.4 Is die standpuntinname van die Kerk duidelik en eenduidig of dra dit by tot

boodskapverwarring en onsekerheid by die doelgroep?

Hieroor is daar sterk kritiek uitgespreek teenoor die Kerk. Dit is duidelik dat onsekerheid en ‘n

gebrek aan eenduidigheid heel dikwels boodskapverwarring en onsekerheid by lidmate veroorsaak.

Hierdie is die een enkele punt van kritiek wat die heel duidelikste na vore getree het.

Gekombineer hiermee is ook die kritiek of dan geïmpliseerde behoefte dat die Kerk ook in die

openbare media duideliker standpunt moet inneem oor maatskaplike en ander kwessies. Lidmate

wil trots voel op hulle kerk en wil voel dat die Kerk ‘n vreeslose en veral duidelike stem het, ook in

die groter gemeenskap.

6.3.5 Word die inhoud bevatlik aangebied?

Weereens is daar versigtige positiewe reaksies hierop. As die resultate van al die deelondersoeke

egter versigtig opgeweeg word, is dit wel duidelik dat daar probleme in die kommunikasie is wat

betref ontwerpaspekte soos kompleksiteit van inligting, inligtingslading (te veel inligting word heel

dikwels aangebied), bevatlike strukturering van die inligting, die styl wat heel dikwels te formeel of

“predikantaans” is en nie-verbale (veral grafiese) aanbod wat verder kan verbeter.

6.4 Houdings

6.4.1 Wat is die doelgroep se houding teenoor die Kerk in die algemeen?

Die houding van die respondente teenoor die Kerk is baie positief. Vir die oorgrote meerderheid is

die Kerk nog steeds ‘n belangrike geestelike tuiste. Hierdie sterk positiewe gesindheid gee vir die

Kerk ‘n venster van geleentheid wat baie beslis benut moet word. Die meer kritiese houdings kom

veral van jonger lidmate en van lidmate in stedelike gebiede. Die korrelasies is egter nie sterk

genoeg om dit met alle sekerheid te beweer op basis van die resultate nie.

6.4.2 Watter beeld straal die boodskappe wat die AS uitstuur van die Kerk uit?

Die houdings rakende die beelduitstraling is meer krities. Versigtige beoordeling van veral die

vraelys- en fokusgroepresultate dui daarop dat daar nog steeds ‘n versigtig positiewe reaksie is,

maar dat daar gevaarligte flikker op bepaalde punte:

• ‘n beeld van onsekerheid

• ‘n ietwat ouderwetse beeld

• ‘n beeld wat strewe na moderne uitstraling, maar dit nog nie heeltemal haal nie – dit lyk

modern, maar is dit?

• ‘n oormatig saaklike, teologies-vakkundige beeld

6.4.3 Wat is die doelgroep se houding teenoor die boodskappe wat hulle ontvang?

Al is dit nou by herhaling, kan mens steeds beweer dat dit in die algemeen nog positief is, maar dat

daar tog ‘n mate van terughoudendheid is wat betref die aard van die inhoud, die sekerheid

waarmee standpunte ingeneem word, die styl en ook die uiterlike ontwerp van die boodskappe.

74

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!