02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

6.2.4 Is die doelgroep tevrede dat die prosesse van kommunikasie en die kanale of

media wat vir die kommunikasie gebruik word, geskik is vir die doel van die

kommunikasie?

Weer eens is daar algemene tevredenheid dat daar wel voldoende prosesse en kanale van

kommunikasie is. Dit is veral belangrik om daarop te let dat lidmate ‘n sterk behoefte het aan ‘n

spreekbuis en daar is algemene konsensus dat ‘n publikasie soos die Kerkbode so ‘n spreekbuis kan

of behoort te wees. Daar is dan ook volledige instemming dat die Kerkbode noodsaaklik is en moet

bly. Veral in die fokusgroepgesprekke is daar egter wel aangedui dat die Kerk in die toekoms sterker

sal moet let op die moontlikhede wat alternatiewe elektroniese media vir hulle bied. Veral jonger

lidmate is sterk hierop ingestel.

6.3 Inhoud

6.3.1 Is dit duidelik vir die doelgroep wat die Kerk wil kommunikeer?

Daar is ‘n versigtig positiewe antwoord op hierdie vraag te gee, maar dan met die duidelike

waarskuwing dat die Kerk wel heel versigtig moet let op die onderwerpe wat lidmate tog belangriker

ag. Daar was aansienlike kritiek op die onsekere beeld wat die Kerk uitstraal oor bepaalde sake, die

idee naamlik dat die Kerk nie altyd bereid is of daarin slaag om duidelike standpunte in te neem oor

kontroversiële aangeleenthede nie (kerkeenheid, homoseksualiteit, ens.). By baie lidmate is daar ‘n

soort ongedurigheid oor die feit dat publikasies soms gebruik word deur kundiges om hulle kennis

en standpunte uit te stal en met mekaar te debatteer in plaas daarvan om die behoeftes van die

leserspubliek duidelik in fokus te hou.

6.3.2 Watter boodskap ontvang die doelgroep? Is dit die boodskap wat die AS wil

stuur? Hoor die doelgroep dus dit wat die Kerk wil kommunikeer of is daar

soms distorsie in die boodskap?

Gekoppel aan die antwoord op die vorige vraag, moet die navorsingspan tot die gevolgtrekking kom

dat daar in die algemeen tevredenheid oor hierdie kwessie is, maar dat daar ook heel dikwels

“geruis” in die boodskap is. Dat die boodskap dus nie altyd sy doel bereik nie en met ‘n mate van

kommunikatiewe distorsie gepaardgaan, is wel duidelik. Lidmate verkies ‘n direkte, eenvoudige

aanslag deur middel waarvan die boodskap helder en duidelik oorgedra word in ‘n taal wat vir almal

min of meer verstaanbaar is. Daar is duidelik soms probleme juis met lg. punt, nl. die

verstaanbaarheid van die boodskap.

6.3.3 Watter temas is vir die doelgroep belangrik en word daar oor daardie temas

gekommunikeer?

Die navorsingspan kom tot die gevolgtrekking dat lidmate eerstens wil hê dat daar met hulle oor

alledaagse dinge gekommunikeer word. Hulle wil inligting hê oor die kwessies wat hulle elke dag

teëkom en duidelike leiding hê oor hoe om dit te hanteer. Onderwerpe waaroor hulle volgens die

vraelysdata nie genoeg leiding ontvang nie, is godsdiens in skole, Christenwees, gesinwees en

tienerprobleme.

73

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!