02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

5.4.5.3 Sekerheid

Deelnemers ervaar dat die Kerk ‘n baie onseker beeld uitstraal omdat daar nie pertinente

standpunte oor kwessies ingeneem word nie en omdat daar sulke uiteenlopende opinies as

moontlike amptelike opinies gegee word. Hierdie onsekerheid wat uitgestraal word het ‘n

fundamentele uitwerking op die sekerheid van die Kerk se lidmate. Hierdie was veral problematies

vir plattelandse deelnemers.

5.4.5.4 Beeldverandering

Van die deelnemers het waardering uitgespreek vir die feit dat hulle verandering in die beeld van die

Kerk sien. Dit gebeur wel stadig, maar hulle voel dat die Kerk op die regte pad is. Hulle is opgewonde

oor positiewe verandering en waardeer die feit dat die Sinode hierdie kwessies ernstig opneem. Die

ernstigste kritiek is dat die Kerk hom nog nie self aangepas het by die moderne samelewing

vereenselwig het nie. Deelnemers voel dat daar vernuwing in die Kerk moet wees.

5.4.5.5 Die media en beeldvorming

Deelnemers het sterk opinies gehad oor die rol wat die sekulêre media op die beeldvorming van die

Kerk het. Hulle is van mening dat die Kerk versigtiger moet wees met die sekulêre media omdat so

baie mense hul opinies van die Kerk vorm gebaseer op die sekulêre media se invloed. Dit is veral

belangrik aangesien die media waarskynlik sekere waarhede verdraai van wat in die Sinode bespreek

word. Deelnemers ervaar dat hierdie soms die enigste terugvoer is wat hulle van hierdie

vergaderings ontvang, en daarom is die verdraaiings se impak soveel groter.

5.5 Algemene oordeel

Die fokusgroepe het, soos uit bg. bespreking blyk, baie interessante gesigspunte na vore gebring. Die

deelname aan die fokusgroepe wat spontaan en in baie opsigte het dit dan ook meer dramatiese

inligting opgelewer. Die belangrike bydrae is dan juis dat die fokusgroepe die algemene

bekommernis oor bepaalde sake wat deur die vraelysondersoek na vore gebring is tog in skerper

reliëf bring en juis baie van die ambivalensie na een of ander kant uit die weg ruim.

71

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!