02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5.4.4 Houding

Die houding wat lidmate van die kerk het word grootliks deur die kommunikasie wat hulle van die

kerk ontvang, beïnvloed. Die fokusgroepdata het bepaalde resultate in hierdie verband na vore

gebring.

Daar is ‘n gevoel dat die Kerk aan die een kant ‘n jammer-dat-ek-leef-houding inneem en aan die

ander kant ‘n sinisme en liberalisme toon. Die kommunikasie is ook soms baie negatief omdat daar

soveel teenstrydige standpunte in die Kerk self is. Dit beïnvloed die houding wat lidmate teenoor die

Kerk handhaaf. Byvoorbeeld, in een geval het ’n deelnemer gesê dat die Kerk nie vir hom/haar moet

sê watter besluite om te maak nie. Die rede hiervoor is nie duidelik nie, maar dit is duidelik dat

hierdie deelnemer se negatiewe houding teenoor die standpunt van die Kerk is omdat dit dalk

dikwels teenstrydig met sy/haar eie standpunt is.

Sommige deelnemers het ook aangetoon dat hulle nie hou van die liberalisme en rebelsheid wat

hulle in die kerk ervaar nie. Die politiek-geörienteerdheid van die kerk is ook steurend.

Daar is ook ’n gevoel dat daar ’n groot magsafstand tussen die gewone lidmaat en die bestuur van

die kerk is met uitsprake soos “Kommunikasie daar bo”.

5.4.5 Beeld

Die beeld wat lidmate van die Kerk het word grootliks bepaal deur die kommunikasie van die Kerk,

maar die ander kant is ook waar – dat die beeld wat lidmate van die Kerk het, ook die interpretasie

van kommunikasie beïnvloed. Dit is dus belangrik om te kan bepaal wat hierdie beeld is wat lidmate

van die Kerk het. Een van die hooftake is dan om enige negatiewe beeld stelselmatig om te skakel na

’n beeld wat meer in lyn met die Kerk se doelwitte.

5.4.5.1 Algemene beeld

Hierdie afdeling het te make met die beeld wat lidmate van die Kerk het as gevolg van enige kontak

met die Kerk, hetsy via kommunikasie of wat hulle in die algemeen optel van ander mense. Uit die

data is dit duidelik dat die algemene (meer negatiewe) opinie van deelnemers se beeld van die Kerk

is dat die Kerk styf en formeel is, dat hy homself isoleer, dat hy dubbelsinnig kommunikeer en dat hy

’n draadsittersbeeld uitstraal. Verder handhaaf hulle die opinie dat Kerk te versigtig is, dat daar nie

uit een mond gepraat word nie, dat die Kerk lafhartig is en ongeloofwaardig is omdat standpunte

wissel. Hierdie is baie fel kritiek maar deelnemers het nie net ’n negatiewe beeld nie. Op ‘n positiewe

noot dink deelnemers dat die Kerk ‘n familibeeld het en dat die Kerk leiding in die samelewing neem.

Die volledige samevatting van hierdie subtema kan in die bylae gevind word.

5.4.5.2 Eksterne beeld

Deelnemers is van mening dat mense buite die Kerk ‘n baie negatiewe beeld van die Kerk het. Die

redes sluit in dat mense baie slegte ervarings gehad het, maar ook dat die beeld grootliks gevorm

word deur beriggewing in die sekulere media. Omdat hierdie beriggewing dikwels teenstrydig is,

doen dit skade aan die beeld wat na buite uitgestraal word.

70

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!