02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

indruk dat die Kerk “people’s pleasers” is. Lidmate soek antwoorde by die Kerk wat hulle nie op die

oomblik kry nie.

5.4.3.5 Onderwerpe

Deelnemers het wydlopende opinies oor die onderwerpe wat in die Kerk se kommunikasie gedek

moet word. Daar is waardering vir die aktuele kwessies wat aangespreek word. Dit het tot gevolg dat

publikasies gelees word. Die gevoel bestaan egter dat die gewone mense se opinies oor belangrike

onderwerpe ontbreek.

Deelnemers het ’n behoefte aan meer positiewe rolmodelle wat nie teleurstel nie. Die storie van

Francis Grimm is ’n goeie voorbeeld van ’n positiewe rolmodel. Daar is ook ’n groot behoefte na

positiewe beriggewing en nie so ’n sterk fokus op negatiewe onderwerpe nie.

Deelnemers het ook ‘n behoefte uitgespreek om toegang tot meer inligting oor ander gemeentes se

doen en late te hê. Wanneer hulle byvoorbeeld ’n ander dorp besoek, sal hulle graag wil weet wat

die aktiwiteite van die gemeente in daardie dorp is, byvoorbeeld ’n kerkbasaar, ens.

Daar is ook ‘n sterk behoefte na meer praktiese geloofsinligting in plaas van hoë teologiese debatte.

Die gevoel is dat die kommunikasie van die Kerk nie lidmate se geloof versterk nie en deelnemers

het aangetoon dat hierdie klemverskuiwing baie positiewe resultate tot gevolg kan hê.

5.4.3.6 Vorm en tipe kommunikasie

Die vorm en tipe kommunikasie het ook as temas na vore gekom. Deelnemers het behoeftes na

gerigte kommunikasie aangedui, byvoorbeeld ’n jeugtydskrif en ’n weeklikse koerant direk van die

Sinode af.

Die data toon ook dat deelnemers die behoefte het na meer inligting oor onderwerpe in plaas van

berriggewing daaroor. Hulle verkies in sekere gevalle om ‘n artikel oor ‘n onderwerp te lees as om ‘n

nuusberig daaroor te lees.

5.4.3.7 Relevansie

Deelnemers ervaar baie van die inligting wat hulle ontvang as irrelevant. Hulle vind byvoorbeeld dat

‘n gesprek oor Belhar minder relevant is as “Wie God is”. Dit is egter nie die feit dat ‘n onderwerp

soos Belhar bespreek word wat die probleem is nie, maar wel die hoeveelheid aandag daaraan

teenoor die relatief min indiepte-onderwerpe.

Deelnemers handhaaf ook die opinie dat die kommunikasie vanaf hulle gemeentes baie belanriker is

as die inligting wat van die Sinode af kom omdat die inligting van die Sinode nie vir hulle relevant is

nie.

5.4.3.8 Beleid

Deelnemers het ook opinies uitgespreek oor aspekte wat dalk eerder meer met die beleid van die

NG Kerk te make het. Hierdie onderwerp het nie enige iets met die kommunikasie te make nie en

word dus nie bespreek nie. Die tema word wel in die bylae saamgevat.

69

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!