02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

wat verskeie kere en deur verskillende groepe geopper is. Lesers het ’n behoefte aan ’n

berriggewingfunksie maar ook ’n spreekbuisfunksie. Die probleem kom in dat dit nie duidelik is

wanneer kommunikasie watter funksie verrig nie. Die verwarring oor die doel of funksie van die

kommunikasie staan in noue verband met die bron van kommunikasie. Lesers het nodig om te weet

hoe hulle ’n spesifieke kommunikasiestuk moet interpreteer.

Daar is ook duidelike indikasies van wat deelnemers van die kommunikasie verlang. Byvoorbeeld, die

sentiment bestaan dat die Kerkbode ’n rigtingwyser moet wees en nie ’n plek waar geleerdes met

mekaar kan debat voer nie. Daar is ook ’n gevoel dat die NG Kerk meer van ’n ondersteunende rol

moet speel as wat dit tans doen.

5.4.3.2 Terugvoer

Een van die felste punte van kritiek is dat die Sinode nie genoegsame terugvoer aan die gewone

lidmate deurgee nie. Aanduidings is dat lidmate wil weet wat die Sinode se opinie oor aktuele

kwessies is, want op die oomblik het hulle nie enige idee nie. Die gevoel is dat dit nie soseer

saakmaak wat die Sinode se opinie is nie, solank die opinie net deurgegee word. Die rede hiervoor is

dat daar nie genoegsame terugvoer vanaf die Sinode gegee word nie. Hierdie gebrek aan terugvoer

veroorsaak ’n sterk gevoel van onsekerheid. Baie deelnemers het hul onsekerheid uitgespreek en

ander weer hul waardering uitgespreek teenoor die enkele gevalle waaroor hulle wel terugvoer

ontvang het (bv. Kerkeenheid).

Die kommunikasie wat wel deurkom is nie eenvormig nie en deelnemers het dit as ‘n probleem

geïdentifiseer. Dit hang saam met die vorige punt dat hulle wil weet wat is die offisiële antwoord.

Die gevoel is dat dit nie soseer saakmaak of almal die opinie aanvaar nie, maar wel dat die Kerk ‘n

beeld uitstraal dat hulle wel ’n opinie het, selfs al is dit dat die Kerk nie die antwoord weet nie. Die

verskillende opinies maak lidmate deurmekaar en onseker.

5.4.3.3 Dogma

Deelnemers het verskeie opinies gehad oor die veranderende dogma van die Kerk wat buite die

bestek van hierdie ondersoek val. Die inhoud van hierdie opinies is wel in die bylae opgeneem vir

interessantheid. ’n Voorbeeld hiervan is deelnemers se sterk opinies teenoor die fundamentele

waardes wat deur die Kerk bevraagteken word. Die meeste deelnemers (veral in die platteland) is

meer konserwatief wat hul waardes aanbetref en voel onseker as fundamentele geloofsbeginsels

bevraagteken en aangeval word. Die gevolg is dat lidmate ’n beeld het dat die Kerk nie genoegsaam

beskermend teenoor geloof is nie.

5.4.3.4 Sekerheid

’n Baie sterk tema wat deelnemers na vore gebring het, is die kwessie van sekerheid. Deelnemers

het aangedui dat ’n gebrek aan sekerheid in die kommunikasie van die Kerk veroorsaak dat hulle self

onsekerheid ervaar. Die algemene gevoel is dat lidmate veilig voel as hulle weet wat reg is en wat

verkeerd is en as hulle seker is van wat die Kerk se opinie is. Hulle voel dat dit beter is as die Kerk ’n

ongewilde standpunt inneem as om onseker voor te kom.

Sommige deelnemers handhaaf ook die opinie dat die Kerk se onsekerheid spruit uit bagasie uit die

verlede waar hulle nie ‘n negatiewe beeld wou bevestig nie. Die gebrek aan sekerheid skep die

68

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!