02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

5.4.2.3 Styl

Die styl van kommunikasie is een van die sterkste temas wat in die fokusgroepe deurgekom het. Dit

is ook een van die grootste bepalers van die effektiwiteit van die kommunikasie aangesien die styl ’n

indikasie is of die skrywers die leser van die kommunikasie genoegsaam in ag geneem het. Dit is ook

die aspek wat lesers die maklikste kan identifiseer.

Die analise van fokusgroepdata het getoon dat deelnemers probleme het met die algemene styl van

kommunikasie wat hulle vanaf die Sinode ontvang. Hulle voel dat inligting te hoogdrawend, lank en

prekerig is wanneer hulle kort en kragtige kommunikasie verkies. Hulle ervaar ook dat dit soms

dood, outyds, akademies en liturgies is.

Daar is ook ’n gevoel dat die styl nie by hulle as doelgroep pas nie. Die gevolg is dat gewone lidmate

uitgesluit voel, en dat hulle nie die kommunikasie lees nie omdat hulle nie voel dat hulle daaraan

moet aandag skenk nie, want dit is nie vir hulle bedoel nie. Daar is veral sterk kritiek uitgespreek oor

jongmense en tieners wat nie betrek word in die kommunikasie van die Sinode nie.

Daar is ’n baie sterk behoefte na ’n ligter trant in die algemene kommunikasie, sonder dat kwaliteit

ingeboet word. Die algemene gevoel is dat die meeste van die kommunikasie geskryf word om ander

geleerdes te beïndruk en nie om inligting oor te dra nie. Die styl skep baie verwarring. Vir ’n volledige

rekord van die kommentaar wat deelnemers ten opsigte van styl gehad het, sien Bylae E.

5.4.2.4 Waardering

Waardering is ’n indikasie van die effektiwiteit van ’n publikasie. Dit is logies dat hoe hoër die

waardering vir ’n publikasie is, hoe nader is die kommunikasie aan gerigtheid vir die doelgroep,

aanvaarbare styl, ens.

Daar is ’n baie groter waardering vir publikasies soos LIG as vir Kerkbode omdat dit ’n gemakliker styl

het. Daar is wel ’n aantal deelnemers wat ook graag die Kerkbode lees en wat die verbetering in die

publikasie bespeur.

5.4.2.5 Deursigtigheid

Verskeie deelnemers het hulle behoefte aan deursigtigheid uitgespreek. Dit is veral in die stedelike

gemeentes duidelik dat daar ’n hoë waardering is vir die oopheid waarmee moeilike onderwerpe

bespreek word.

5.4.3 Inhoud

Dit is nie slegs die vorm en styl van die kommunikasie wat belangrik is nie, deelnemers het ook

bepaalde kommentaar gehad oor die inhoud van die kommunikasie, wat net so belangrik is as die

styl waarin dit gelewer word.

5.4.3.1 Doel van die kommunikasie

Om effektiewe kommunikasie te verseker, is dit belangrik dat die ontvanger van die boodskap weet

wat die doel van die kommunikasie is. Dit is duidelik uit die data dat deelnemers nie sekerheid het

oor die funksie van die kommunikasie vanaf die Sinode nie. Daar is byvoorbeeld die vraag of kerklike

beriggewing slegs inligting moet weergee of die spreekbuis van die Sinode moet wees. Hierdie is iets

67

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!