02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

weet van die uitreike wat in stedelike gemeentes plaasvind. Daar is dus ’n behoefte by deelnemers

vir ’n groter bewusmaking van kommunikasie in die algemeen en sekere onderwerpe, spesifiek.

5.4.2 Kwaliteit van die kommunikasie

Die kwaliteit van die kommunikasie is ’n dieper vlak waar die effektiwiteit van die kommunikasie kan

ontspoor. Kwaliteit handel oor aspekte soos die verstaanbaarheid van die kommunikasie, die

toeganklikheid, deursigtigheid en die styl daarvan. Die uiteindelike waardering van die

kommunikasie is dan die effek van die kwaliteit.

5.4.2.1 Doelgroep

Om die doelgroep effektief in ag te neem sodat hulle voel hulle word aangespreek, is ’n kuns wat ’n

ongelooflike groot effek op die effektiwiteit van kommunikasie kan hê. As lesers voel hulle behoeftes

word aangespreek, is hulle onmiddellik oper om die boodskap in te neem.

Die fokusgroepdata het egter die teendeel uitgelig. Deelnemers het algemene misnoeë uitgespreek

dat hulle nie voel dat hulle die doelgroep vir die kommunikasie is nie. Daar is veral leemtes met

kommunikasie aan die jeug as doelgroep bevestig. Deelnemers voel egter nie dat alle kommunikasie

noodwendig op hulle gerig moet wees nie, maar sal wel wil sien dat van die artikels/publikasies op

hulle ook gerig word. Uitsprake soos: “Die Sinode se kommunikasie is nie gerig op die gewone

lidmate nie” is ’n sterk indikasie dat hierdie aspek dringend aandag moet kry.

5.4.2.2 Verstaanbaarheid en toeganklikheid

Vir kommunikasie om effektief te wees, moet dit verstaanbaar wees vir die doelgroep en dit moet

lesers intrek in die kommunikasie wat deur die kommunikasie se toeganklikheid bepaal word.

Sonder hierdie elemente is dit vir ’n leser baie moeilik om ’n teks hul eie te maak. Met hierdie in

gedagte, het deelnemers die volgende kommentaar gehad wat betrekking het op die

verstaanbaarheid en toeganklikheid van die kommunikasie.

Daar is ’n oorweldigende gevoel dat sommige publikasies te moeilik is om te verstaan. Sommige

deelnemers het so ver gegaan as om te sê dat hulle ‘n woordeboek nodig het om die kommunikasie

te verstaan. Die gevoel is dus dat die kommunikasie nie vir hulle bedoel is nie maar vir ander

dominees en geleerdes en dat hulle, as gewone mense, nie in ag geneem word in die kommunikasie

nie.

Deelnemers ervaar ook dat hulle teenstrydige inligting uit verskillende bronne ontvang. Dit skep

baie verwarring omdat daar nie uit een mond gepraat word nie. Deelnemers het genoem dat hulle

soms verward is oor of inligting ’n debat oor ’n onderwerp is en of dit die opinie van die Sinode is.

Hulle het soms die behoefte om te weet wat die finale woord oor ’n onderwerp is en dit kom nie

duidelik in die kommunikasie deur nie.

Deelnemers het ’n hoë waardering vir die styl van die LIG wat gemaklik en aangenaam is om te lees -

die inligting is maklik verstaanbaar en toeganklik vir almal.

Sommige deelnemers vind dat die formaat van die kommunikasie ’n struikelblok tot die

toeganklikheid van ’n dokument is. Hulle voorstel is dat ’n alternatiewe, elektroniese

kommunikasiemedium dalk ’n oplossing kan wees om kommunikasie meer toeganklik te maak.

66

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!