02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

predikante en gemeentelede op ’n plaaslike vlak word land- en wêreldwyd op die TV, in koerante, op

die internet, ens. versprei.

Hierdie kommunikasiesituasie en die beeldskeppingsproses is nie staties nie en ook nie stabiel nie. ʼn

Treffende bevestiging van die nie-statiese aard van die kommunikasiesituasie en die gepaardgaande

beeldvormingsproses, en die gesprek wat rondom die Kerk in die media gevoer word, het tydens die

ondersoek voorgekom. ʼn Dag nadat die vraelyste uitgestuur is aan die onderskeie gemeentes, was

daar beriggewing in die media wat twee van hierdie kwessies opnuut onder die soeklig geplaas het.

Daar was berigte oor die gebeure rondom die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK) se verslag van

sy taakgroep oor homoseksualiteit en oor onenigheid oor die Belharbelydenis, asook oor ʼn hofsaak

teen die NG Kerk se beweerde onregmatige afdanking van ʼn gay-orrelis. (Sien Die Burger, 3 Oktober

2008 – VGK-moderator ontken hy het NG Kerk in openbaar aangeval; Die Burger, 28 Oktober 2008 –

Brieweblad: Belydenis altyd in ʼn sekere konteks; Die Burger, 4 Oktober 2008 – Vergifnis en

versoening hier skreiend afwesig; Die Burger Brieweblad, 4 Oktober 2008 – NGK-moderatuur soek

oplossings, en NG Kerk hoef niks te verduidelik en Kerkleiers moet ‘demoon’ uitroei; Die Burger, 4

Oktober 2008 – NG Kerk vra verskoning oor drama met VGK; Die Burger, 2 Oktober 2008 – ‘Demoon’

van rassisme; Die Burger, 4 Oktober 2008 – Boesak uit oor rassisme; Die Burger, 2 Oktober 2008 –

Kerke in buiteland sê oor húl Belhar; Beeld 16 September 2008 – Immorele misleiding; Volksblad, 10

September 2008 - Kerkraad vra gay musiekdosent om verskoning; Beeld, 30 September 2008 –

Verskoning ʼn dilemma vir kerk; ens.)

Dat daar kontroverse binne die kerk bestaan, is feitlik daagliks in die openbare media sigbaar.

Lidmate het verskil van mening in byvoorbeeld die briewekolomme van dagblaaie oor kwessies soos

die verstaan van die Bybel en hoe letterlik of nie die Bybel in die alledaagse lewe toegepas moet

word. Daar heers binne die kerk ook groot verskille oor die evolusieleer, oor grootdoop of nie, oor

persvryheid, om enkele voorbeelde te noem. Die groot vraag is egter of die NG Kerk die beeld wat hy

van homself het, die beeld is wat hy in werklikheid uitstraal en elke dag uitleef.

Dit is duidelik dat daar rede is om te glo dat die NG Kerk probleme het met die beeld wat hy uitstraal

(vandaar dan hierdie kontraknavorsingsopdrag). Daar bestaan binne die NG Kerk onsekerheid oor

presies wat die beeld is wat die lidmate van die NG Kerk het, en oor watter beeld die NG Kerk dink

hy het en watter beeld hy graag wil uitstraal. Volgens De Stadler se GKBP het elke lidmaat en

ampsdraer van die NG Kerk sy eie waardes, persoonlike identiteit, emosies, stereotipes, ervarings,

ondervindings, ens., en opereer elkeen ook vanuit sy eie persoonlike omstandighede en konteks in

hierdie kommunikasiesituasie waarin lidmate en die NG Kerk verkeer. Om die kommunikasiesituasie

verder te kompliseer is die beeld wat ‘n lidmaat van die NG Kerk het, ʼn stel menings en opinies wat

beïnvloed word deur die houdings oor en ondervindings wat die lidmaat met die NG Kerk het of

gehad het.

Binne hierdie nie-statiese, nie-homogene konteks wil die NG Kerk vasstel watter beeld sy geskrewe

kommunikasie onder sy lidmate uitdra, met die uiteindelike doel om vas te stel of die Kerk nog sy

lidmate se behoeftes vervul, of die Kerk nog relevant is vir sy lidmate.

In kommunikasie maak ons dikwels die fout om nie genoeg aandag te skenk aan die beeld wat ons

deur hierdie kommunikasie projekteer nie. Hierdie kwessie het onder andere te make met die feit

dat lesers nie voldoende in ag geneem word nie of dat die betrokke instansie nie bewustelik genoeg

met die projeksie van hulle gewenste beeld omgaan nie. In twee gesprekke met die Taalsentrum van

die Universiteit Stellenbosch (een ʼn werkswinkel in Wellington en een ʼn gesprek met die Algemene

3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!