02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5.4.1.4 Wat word met die inligting gedoen?

Waar die inligting vandaan kom is een ding, maar een van die belangrikste vrae is wat lesers met die

inligting doen wat hulle wel ontvang. Wat hulle met inligting doen, is ’n weerspieëling van verskeie

aspekte, soos byvoorbeeld die kwaliteit daarvan, die waardering wat hulle daarvoor het, ens. Hierdie

aspekte word egter apart bespreek en word nie hier bespreek nie. Die verhouding moet egter nie uit

die oog verloor word nie.

Inligting vanaf die Sinode word in die algemeen graag deur lidmate gelees wanneer hulle toegang

daartoe het. Daar is egter gevalle waar inligting weggegooi word of glad nie gelees word nie. Dit mag

wees dat lesers die inligting irrelevant beskou of dat die styl daarvan lesers ontmoedig om dit te lees.

In een geval is byvoorbeeld genoem dat die skriba die Vrydagnuus eenvoudig uitvee. Die rede

hiervoor word nie genoem nie, maar ’n ander kantoorbestuurder het haar frustrasie met die styl van

die Vrydagnuus gedeel, wat volgens haar te swaar en lank is.

Daar is egter ’n onderliggende voorkeur vir die meer informele publikasies soos LIG omdat dit ’n

gemaklike skryfstyl het.

5.4.1.5 Bron van kommunikasie

Daar is soms ’n gevoel van verwarring oor die bron van inligting. Sommige deelnemers het genoem

dat dit vir hulle moeilik is om te onderskei watter inligting van die Sinode af kom en watter inligting

van die gemeente self af kom omdat dieselfde medium vir beide gebruik word. ’n Mens kan

argumenteer dat dit op die ou einde eintlik maar dieselfde bron is, en dat dit nie regtig saakmaak

nie, maar dit is wel ‘n belangrike punt vir sommige deelnemers. Dit lyk asof daar verskillende

gewigte aan die inligting geheg word afhangend van die bron daarvan. Dit is dus belangrik vir lidmate

om te weet watter inligting van die Sinode afkomstig is sodat hulle kan weet hoe “ernstig” die

inligting is.

Daar is daarom ’n gevoel dat sommige deelnemers eerder inligting direk vanaf die Sinode wil

ontvang as wat dit deur ’n dominee gefiltreer word. Deelnemers het hul waardering uitgespreek vir

inligting wat hulle direk van die Sinode ontvang het, byvoorbeeld die direkte brief wat lidmate van

die Moderator ontvang het oor Kerkeenheid.

5.4.1.6 Kennis van publikasie

Daar is ’n beduidende hoeveelheid deelnemers wat nie kennis van die publikasies het nie. Dit is egter

nie duidelik of dit is as gevolg van ’n gebrek aan belangstelling of toegang daartoe is nie. Dit is egter

’n belangrike punt aangesien kennis van ’n publikasie die eerste logiese stap tot die ondersteuning

van ’n publikasie is.

5.4.1.7 Bemarking

Bemarking van ’n publikasie is natuurlik ’n belangrike stap om mense sover te kry om ’n publikasie te

lees en te ondersteun. Daar is ’n algemene gevoel by deelnemers dat die publikasies as sodanig en

die formaat waarin dit beskikbaar is, nie genoegsaam intern en ekstern geadverteer word nie. Dit is

egter nie net publikasies waaroor deelnemers meer wil weet nie, sekere onderwerpe word ook nie

genoegsaam bekendgemaak nie. Daar is veral in die plattelandse groepe ’n behoefte om meer te

65

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!