02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5.4.1.2 Inligtingverspreiding na lesers

Hierdie kategorie het meer te make met hoe effektief die inligting na lesers versprei word as wat dit

te make het met die beskikbaarheid van publikasies waarin die inligting verskyn. Die vraag is, kom

die inligting wat die Sinode by lidmate wil uitkry, wel by hulle uit? Die algemene gevoel van die

fokusgroepe is dat die inligting om verskeie redes nie by die lidmate uitkom nie.

Die inligting wat via die Vrydagnuus aan gemeentes gestuur word, word deur die kerkkantoor

verwerk deur iemand wat besluit watter inligting relevant vir lidmate is. Hierdie inligting word dan

soms in die gemeente se nuusbrief weergegee. Die gevoel is egter dat die keuse van inligting soms

problematies is omdat interessante inligting soms uitgelaat word omdat dit as irrelevant deur die

kerkkantoor geag word. In een geval het ’n deelnemer gesê dat die inligting van die Vrydagnuus glad

nie by lidmate uitkom nie omdat dit nie as relevant deur die kerkkantoor beskou word nie. Sommige

deelnemers voel dat hulle dus eerder self die keuse wil hê wat relevant is vir hulle.

Daar is ook ’n algemene gevoel dat inligting vanaf die Sinode nie by die gewone lidmate uitkom nie.

Die rede wat daarvoor gegee is, is ’n algemene gevoel dat slegs lidmate wat “aktief” in die bediening

staan direkte kommunikasie vanaf die Sinode ontvang. Die gevolg is dat die gewone lidmaat voel dat

die kommunikasie “daar bo” hulle nie bereik nie.

Lidmate is ook soms gefrustreerd omdat hulle inligting oor hulle eie kerk via die media kry en nie

direk vanaf die Sinode nie. Hulle voel dat hulle dus gefilterde inligting ontvang en is dan nie seker of

hulle die inligting kan vertrou nie. Daar is dus ’n algemene gevoel dat gewone lidmate nie ’n direkte

lyn van kommunikasie met die Kerk se leierskap het nie – dit word as problematies beskou.

Daar is ook ’n gevoel dat die kommunikasie slegs in een rigting plaasvind. Inligting kom van bo af en

lidmate het nie ’n geleentheid om terug te praat nie. Daar is soms ’n gevoel dat hulle opinie

onbelangrik is en nie deur die kerk gehoor wil word nie.

5.4.1.3 Verspreidingskanale

Die verspreidingskanale van inligting is ’n tema wat deur verskeie deelnemers na vore gebring is. Die

kommentaar wissel van ’n bewustheid van verspreidingskanale tot voorstelle vir verspreidingskanale

wat moontlik beter kan werk. Dit is egter die tweede fokus wat in hierdie geval ’n belangrike tema is.

Die stedelike gemeentes het duidelike opinies oor die gebruik van elektroniese media vir die

verspreiding van inligting. Omdat stedelike lidmate tegnologies meer ingeskakel is, lyk dit asof die

gebruik van media soos e-posse, webwerwe en sms’e beter verspreidingskanale vir inligting kan

wees. Van die deelnemers het selfs gevoel dat die toeganklikheid van inligting verhoog kan word

deur van hierdie alternatiewe mediums gebruik te maak.

Soos voorspel kan word, is die plattelandse gemeentes minder elektronies gerig en stel baie meer

belang in die radio as medium van kommunikasie aangesien dit een van die gewildste

kommunikasiemediums is. Die meeste Suid-Afrikaners het egter selfone, en plattelandse deelnemers

het ook sms-kommunikasie as ’n goeie alternatiewe verspreidingskanaal identifiseer.

64

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!