beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media beeld en kommunikasie - Bybel-Media

02.05.2013 Views

Figuur 5.4: Ouderdomme van deelnemers Figuur 5.5: Ouderdomme van deelnemers in die stad vs. die platteland Figuur 5.6: Ouderdomme van manlike en vroulike deelnemers 5.4 Bevindinge en gevolgtrekkings Die tematiese analise van die data het baie definitiewe neigings en tendense uitgelig. Hierdie temas is in sommige gevalle baie sterk ontwikkel en het in ’n mindere of meerdere mate in al die fokusgroepe ge-eggo. 62

Die groot temas uit die fokusgroepe strek van die verspreiding van inligting, die kwaliteit en inhoud, tot die houding en beeld van die kommunikasie. Hierdie temas met hulle bepaalde subtemas sal vervolgens bespreek word. 5.4.1 Verspreiding Hierdie afdeling het grootliks te make met die vraag oor hoe die kommunikasie by gebruikers uitkom. Dit sluit aspekte in soos die tipe kommunikasie wat verskillende lesers ontvang, die beskikbaarheid daarvan aan lesers asook die uiteindelike toeganklikheid van die kommunikasie self aan lesers. Hierdie afdeling is belangrik om te bepaal waarmee lesers op ou die einde gekonfronteer word. 5.4.1.1 Beskikbaarheid van kommunikasie aan lesers Die beskikbaarheid van kommunikasie is een van die belangrikste aspekte aangesien ’n leser niks kan doen met kommunikasie wat hulle nie ontvang nie. Die tematiese analise het na vore gebring dat sekere publikasies, wat aan die gewone lidmaat beskikbaar moet wees, in baie gevalle nie is nie. Hieronder val veral die Kerkbode wat in te klein hoeveelhede by gemeentes beskikbaar is. Daar is ook verskeie struikelblokke wat hierdie publikasies se beskikbaarheid beïnvloed, waaronder kostes, die filtrering van inligting deur die kerkkantoor, ens. val. Deelnemers voel in die algmeen dat kommunikasie redelik beskikbaar aan hulle is, maar by nadere ondersoek is dit duidelik dat hulle nie so vrylik toegang tot die kommunikasie het as wat die instansie mag hoop nie. Plattelandse lidmate ervaar ook dat die kostes van publikasies soos die Kerkbode en LIG veroorsaak dat hulle nie toegang daartoe het nie. Die opinies oor die Kerkbode variëer grootliks, met sommige deelnemers wat voel dat die Kerkbode ongewild is, daarom word min eksemplare bestel, terwyl ander deelnemers wat voel dat die Kerkbode te vinnig opgeraap word, hulle kry nie ’n kans om een te lees nie. Die mees algemene opmerking was dat daar wel Kerkbodes beskikbaar is, maar dat daar te min is vir al die mense wat een wil neem. Die gevolg is dat deelnemers nie so gereeld ’n Kerkbode te siene kry nie. Sommige deelnemers is dus onder die indruk dat hulle gemeente nie meer die Kerkbode ontvang nie omdat hulle nooit een te siene kry nie. Die Kerkbode is egter nie die enigste kommunikasie wat lidmate ontvang nie. Kerke ontvang wel die Vrydagnuus maar al die inligting kom nie by die lidmate uit nie. Die inligting in die Vrydagnuus word deur die kerkkantoor verwerk en slegs inligting wat hulle relevant ag, word aan lidmate deurgegee (gewoonlik in die gemeentelike nuusbrief). Sommige deelnemers ervaar hierdie as negatief omdat hulle meer inligting van ander gemeentes interessant mag vind. Daar is min tot geen kommentaar oor die gemeentelike nuusbrief se beskikbaarheid nie. Die enigste verwysing na die nuusbriewe is die feit dat inligting van Vrydagnuus in die nuusbrief vervat word. Die gebrek aan gesprek oor die nuusbriewe toon dat dit of nie ’n kwessie is nie, of dat deelnemers dit nie ag as deel van die kommunikasie wat hulle van die Sinode af ontvang nie. In sommige gevalle is die LIG op ’n stadium deur gemeentes aangekoop en onder lidmate versprei, maar dit word nie meer gedoen nie. Deelnemers is egter bewus van die feit dat die tydskrif in die winkels beskikbaar is. In die platteland is die koste van die tydskrif egter ‘n struikelblok. 63

Die groot temas uit die fokusgroepe strek van die verspreiding van inligting, die kwaliteit en inhoud,

tot die houding en beeld van die kommunikasie. Hierdie temas met hulle bepaalde subtemas sal

vervolgens bespreek word.

5.4.1 Verspreiding

Hierdie afdeling het grootliks te make met die vraag oor hoe die kommunikasie by gebruikers

uitkom. Dit sluit aspekte in soos die tipe kommunikasie wat verskillende lesers ontvang, die

beskikbaarheid daarvan aan lesers asook die uiteindelike toeganklikheid van die kommunikasie self

aan lesers. Hierdie afdeling is belangrik om te bepaal waarmee lesers op ou die einde gekonfronteer

word.

5.4.1.1 Beskikbaarheid van kommunikasie aan lesers

Die beskikbaarheid van kommunikasie is een van die belangrikste aspekte aangesien ’n leser niks kan

doen met kommunikasie wat hulle nie ontvang nie. Die tematiese analise het na vore gebring dat

sekere publikasies, wat aan die gewone lidmaat beskikbaar moet wees, in baie gevalle nie is nie.

Hieronder val veral die Kerkbode wat in te klein hoeveelhede by gemeentes beskikbaar is.

Daar is ook verskeie struikelblokke wat hierdie publikasies se beskikbaarheid beïnvloed, waaronder

kostes, die filtrering van inligting deur die kerkkantoor, ens. val. Deelnemers voel in die algmeen dat

kommunikasie redelik beskikbaar aan hulle is, maar by nadere ondersoek is dit duidelik dat hulle nie

so vrylik toegang tot die kommunikasie het as wat die instansie mag hoop nie. Plattelandse lidmate

ervaar ook dat die kostes van publikasies soos die Kerkbode en LIG veroorsaak dat hulle nie toegang

daartoe het nie.

Die opinies oor die Kerkbode variëer grootliks, met sommige deelnemers wat voel dat die Kerkbode

ongewild is, daarom word min eksemplare bestel, terwyl ander deelnemers wat voel dat die

Kerkbode te vinnig opgeraap word, hulle kry nie ’n kans om een te lees nie. Die mees algemene

opmerking was dat daar wel Kerkbodes beskikbaar is, maar dat daar te min is vir al die mense wat

een wil neem. Die gevolg is dat deelnemers nie so gereeld ’n Kerkbode te siene kry nie. Sommige

deelnemers is dus onder die indruk dat hulle gemeente nie meer die Kerkbode ontvang nie omdat

hulle nooit een te siene kry nie.

Die Kerkbode is egter nie die enigste kommunikasie wat lidmate ontvang nie. Kerke ontvang wel die

Vrydagnuus maar al die inligting kom nie by die lidmate uit nie. Die inligting in die Vrydagnuus word

deur die kerkkantoor verwerk en slegs inligting wat hulle relevant ag, word aan lidmate deurgegee

(gewoonlik in die gemeentelike nuusbrief). Sommige deelnemers ervaar hierdie as negatief omdat

hulle meer inligting van ander gemeentes interessant mag vind.

Daar is min tot geen kommentaar oor die gemeentelike nuusbrief se beskikbaarheid nie. Die enigste

verwysing na die nuusbriewe is die feit dat inligting van Vrydagnuus in die nuusbrief vervat word. Die

gebrek aan gesprek oor die nuusbriewe toon dat dit of nie ’n kwessie is nie, of dat deelnemers dit nie

ag as deel van die kommunikasie wat hulle van die Sinode af ontvang nie.

In sommige gevalle is die LIG op ’n stadium deur gemeentes aangekoop en onder lidmate versprei,

maar dit word nie meer gedoen nie. Deelnemers is egter bewus van die feit dat die tydskrif in die

winkels beskikbaar is. In die platteland is die koste van die tydskrif egter ‘n struikelblok.

63

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!