02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hoofstuk 5: Fokusgroepondersoeke

5.1 Doel van fokusgroepondersoek

Die doel van die fokusgroepondersoek was om die vraelysondersoek aan te vul en enige

onduidelikhede en/of interpretasieprobleme te probeer oplos. Omdat ’n vraelysondersoek

noodwendig problematies is omdat die fyner nuanses van lesers se ervarings dikwels verlore gaan, is

dit belangrik om ’n geleentheid te skep waar hierdie nuanses ontgin kan word.

5.2 Metodologie

Die fokusgroepe is na afloop van die vraelysondersoek by dieselfde gemeentes waar die

vraelysondersoek gedoen is, gehou. Elke groep by ’n gemeente is saamgestel uit lidmate van die

betrokke gemeentes en het bestaan uit sewe tot tien deelnemers elk. Die fokusgroepe was semigestruktureer

deurdat dieselfde vrae aan al die groepe gestel is om die gesprek te lei. Hierdie

strukturering het verseker dat die fokusgroepe dieselfde inkleding gehad het, die fyner uitbreiding

van temas is bepaal deur die aard van elke gesprek en het dus sy eie individuele karakter gehad.

Hierdie gesprekke was minder gestruktureer om te verseker dat die navorsers wat die fokusgroepe

lei, nie leidende vrae stel wat spesifieke response uitgelok het nie. Daar is egter, in al die gevalle,

definitiewe en herhalende temas wat na vore gekom het, maar hierdie temas is deur deelnemers

self geïdentifiseer en is nie deur die navorsers ingelei nie. Die vrae wat by elke fokusgroep die

gesprek gestruktureer het, was die volgende:

• Kry u gereeld publikasies soos die Kerkbode, LIG en Vrydagnuus te lese?

• Watter ander kommunikasie kry u van die Kerk?

• Wat is u gevoel in die algemeen oor die kommunikasie wat van die kerkowerheid uitgaan?

• Word die onderwerpe wat u belangrik ag voldoende gedek in die kommunikasie van die

Kerk? Verduidelik.

• Wat is u gevoel oor die gehalte van die kommunikasie en die wyse waarop die

kommunikasie gevoer word.

• Hoe voel u oor die beeld wat die Kerk uitstraal?

Die tema-analise is deur ’n onafhanklike, onbetrokke en daarom ook objektiewe navorser gedoen

om enige subjektiwiteit in die analise uit te skakel. Die gevolgtrekking van die onafhanklike navorser

ondersteun die algemene tendense wat deur die leiers van die fokusgroepe opgetel is.

5.3 Profiel van deelnemers

Die fokusgroepe het bestaan uit tussen sewe en tien deelnemers met die meeste deelnemers uit die

stedelike fokusgroepe (sien Figuur 5.1) alhoewel die getalle redelik verspreid was. In die algemeen

was daar 18.4% meer dames as mans wat aan die fokusgroepe deelgeneem het (sien Figuur 5.2). Dit

is egter interessant om te let daarop dat meer mans as dames in die stedelike gebiede deelgeneem

het, teenoor die platteland waar ’n oorweldigende hoeveelheid dames by die fokusgroepe betrokke

was.

60

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!