beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media beeld en kommunikasie - Bybel-Media

02.05.2013 Views

Vraag 5 Hier is die keuse weer beduidend (p=.02036) ten gunste van die gemanipuleerde b-keuse. Hierdie teksgedeelte is meer informeel, motiverend en gerig op die jonger lidmate (Figuur 2.2.6.2). Daar is wel ʼn beduidende verskil wat betref geslag (sien Figuur 3.2.6.2). Mans kies wel die gemanipuleerde b-opsie soos ook die vroue, maar die verskil is dat baie meer vroue die b-opsie bo die a-opsie verkies. (Die b-opsie is baie meer gerig op die doelgroep.) Die oop vraag gee die respondente te kenne dat dit opsie wat meer motiverend geskryf is en jongmense direk aanspreek, cooler klink, meer persoonlik en minder formeel is, die leser se nuuskierigheid prikkel, meer positief en oorredend gestel is, in ʼn geselstrant en algemene praatstyl geskryf is en dat dit die belangstelling dadelik prikkel. Een ouer respondent het geantwoord dat dit te vol fieterjasies is vir iemand van sy ouderdom. Ook hier het respondente op die inhoud reageer en nie op hoe dit aangebied is nie. 4.2.5 Veranderlike: Ouderdom Om die invloed van ouderdom (Figuur 4.1) te bereken is die nie-parametriese Spearman-toets gebruik. Die korrelasie lê tussen –1 en +1. Hoe nader die korrelasie aan +1 is, hoe sterker is die positiewe verwantskap. Die Spearman p is beduidend as dit minder as .05 dit is. Uit die resultate (Figuur 4.1) is dit duidelik dat ouderdom nie ʼn beduidende rol speel in die keuses wat respondente gemaak het ten opsigte van die lees, beskikbaarheid en houding van die betrokke geskrewe kommunikasie of die vrae in afdeling C nie. Enkele Spearman-tellings wat meer beduidend as die res was, is gevind by 1 (hoe ouer die lidmate, hoe meer lees hulle die Kerkbode), 3 en 4 ( hoe ouer, hoe meer lees die lidmate die gemeentlike nuusbrief en die LIG). 4.2.6 Slotvraag Die respondente word ten slotte gevra hoe hulle meen die Kerk sy geskrewe kommunikasie kan verander om ʼn verskil te maak aan lidmate se lewens. Die antwoorde dek ʼn wye spektrum van uiteenlopende menings en versoeke. Daar is respondente wat voel dat niks verander hoef te word nie, dat hulle tevrede is daarmee soos dit is. Iemand het selfs gesê los dit soos dit is want anders word daar nog ʼn pos geskep waarvoor ons moet betaal! Ander respondente voel dat beter benutting van grafika (kleur, foto’s, prentjies) baie sal help. Anders is die kommunikasie te vaal. Respondente voel dat dit beter en meer vryelik beskikbaar gestel kan, maar daar is ander wat voel dat daar te veel te lees aangebied word. Ander vra kanale waar hulle hulle menings kan lug. Respondente het ook versoek dat minder formele, duidelike, nie-voorskriftelike, minder hoogdrawende en langdradige, moderne Afrikaans, wat almal kan verstaan, gebruik word. Kommunikasie moet mensvriendelik en persoonlik wees. Minder moet gebruik word wat gewone mense kan verstaan. Hulle voel ook dat die elektroniese medium beter benut kan word. Respondente voel dat die geskrewe kommunikasie beter binne die gemeentes bemark kan word. 58

ʼn Ander respondent vra dat daar meer aandag aan ouer mense/bejaardes gegee moet word en dat daar gewaak moet word teen ʼn vermindering van persoonlike aandag aan gemeentelede. Meer kan ook gemaak word van persoonlike getuienisse van lidmate. ʼn Ander voorstel is dat daar twee tipes kommunikasie moet wees: een vir jongmense en een vir die ouer lidmate aangesien Taalgebruik vir jongmense anders is as vir ons ouer gemeentelede. ʼn Ander respondent vra dat byvoorbeeld die Kerkbode duideliker ingedeel word vir bejaardes, gesinne, jongmense, aktueel en berigte, want ek wil direk kan blaai na waar/wat ek wil lees. Daar word ook gevra dat daar duideliker gekommunikeer moet word met die gewone gemeentelede en dat die sinode nie so ver van lidmate verwyder moet wees. Besluite moet ook duideliker geneem word – sê presies wat reg en wat verkeerd is. Die voorbeeld wat genoem is, is dat lidmate steeds nie weet wat die Kerk oor die gay-kwessie dink nie, na baie gepraat en geskryf. Een respondent voel dat die kommunikasie wel ʼn verskil sal kan maak aan respondente se lewens. Met meer navorsing sal hulle (die Kerk) dit regkry, maar hulle sal moet gou maak die tyd stap aan. Baie lidmate het hierdie vraag nie ingevul nie, maar die navorsers het die indruk gekry dat wenke grootliks in ʼn positiewe gees aangebied is om die kommunikasie te help verbeter en nie soseer as negatiewe kritiek bedoel is nie. 59

ʼn Ander respondent vra dat daar meer aandag aan ouer mense/bejaardes gegee moet word en dat

daar gewaak moet word teen ʼn vermindering van persoonlike aandag aan gemeentelede. Meer kan

ook gemaak word van persoonlike getuienisse van lidmate.

ʼn Ander voorstel is dat daar twee tipes kommunikasie moet wees: een vir jongmense en een vir die

ouer lidmate aangesien Taalgebruik vir jongmense anders is as vir ons ouer gemeentelede. ʼn Ander

respondent vra dat byvoorbeeld die Kerkbode duideliker ingedeel word vir bejaardes, gesinne,

jongmense, aktueel en berigte, want ek wil direk kan blaai na waar/wat ek wil lees.

Daar word ook gevra dat daar duideliker gekommunikeer moet word met die gewone gemeentelede

en dat die sinode nie so ver van lidmate verwyder moet wees. Besluite moet ook duideliker geneem

word – sê presies wat reg en wat verkeerd is. Die voorbeeld wat genoem is, is dat lidmate steeds nie

weet wat die Kerk oor die gay-kwessie dink nie, na baie gepraat en geskryf.

Een respondent voel dat die kommunikasie wel ʼn verskil sal kan maak aan respondente se lewens.

Met meer navorsing sal hulle (die Kerk) dit regkry, maar hulle sal moet gou maak die tyd stap aan.

Baie lidmate het hierdie vraag nie ingevul nie, maar die navorsers het die indruk gekry dat wenke

grootliks in ʼn positiewe gees aangebied is om die kommunikasie te help verbeter en nie soseer as

negatiewe kritiek bedoel is nie.

59

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!