02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Vraag 5

Hier is die keuse weer beduidend (p=.02036) ten gunste van die gemanipuleerde b-keuse. Hierdie

teksgedeelte is meer informeel, motiverend en gerig op die jonger lidmate (Figuur 2.2.6.2).

Daar is wel ʼn beduidende verskil wat betref geslag (sien Figuur 3.2.6.2). Mans kies wel die

gemanipuleerde b-opsie soos ook die vroue, maar die verskil is dat baie meer vroue die b-opsie bo

die a-opsie verkies. (Die b-opsie is baie meer gerig op die doelgroep.)

Die oop vraag gee die respondente te kenne dat dit opsie wat meer motiverend geskryf is en

jongmense direk aanspreek, cooler klink, meer persoonlik en minder formeel is, die leser se

nuuskierigheid prikkel, meer positief en oorredend gestel is, in ʼn geselstrant en algemene praatstyl

geskryf is en dat dit die belangstelling dadelik prikkel. Een ouer respondent het geantwoord dat dit

te vol fieterjasies is vir iemand van sy ouderdom. Ook hier het respondente op die inhoud reageer en

nie op hoe dit aangebied is nie.

4.2.5 Veranderlike: Ouderdom

Om die invloed van ouderdom (Figuur 4.1) te bereken is die nie-parametriese Spearman-toets

gebruik. Die korrelasie lê tussen –1 en +1. Hoe nader die korrelasie aan +1 is, hoe sterker is die

positiewe verwantskap. Die Spearman p is beduidend as dit minder as .05 dit is. Uit die resultate

(Figuur 4.1) is dit duidelik dat ouderdom nie ʼn beduidende rol speel in die keuses wat respondente

gemaak het ten opsigte van die lees, beskikbaarheid en houding van die betrokke geskrewe

kommunikasie of die vrae in afdeling C nie. Enkele Spearman-tellings wat meer beduidend as die res

was, is gevind by 1 (hoe ouer die lidmate, hoe meer lees hulle die Kerkbode), 3 en 4 ( hoe ouer, hoe

meer lees die lidmate die gemeentlike nuusbrief en die LIG).

4.2.6 Slotvraag

Die respondente word ten slotte gevra hoe hulle meen die Kerk sy geskrewe kommunikasie kan

verander om ʼn verskil te maak aan lidmate se lewens. Die antwoorde dek ʼn wye spektrum van

uiteenlopende menings en versoeke. Daar is respondente wat voel dat niks verander hoef te word

nie, dat hulle tevrede is daarmee soos dit is. Iemand het selfs gesê los dit soos dit is want anders

word daar nog ʼn pos geskep waarvoor ons moet betaal!

Ander respondente voel dat beter benutting van grafika (kleur, foto’s, prentjies) baie sal help. Anders

is die kommunikasie te vaal.

Respondente voel dat dit beter en meer vryelik beskikbaar gestel kan, maar daar is ander wat voel

dat daar te veel te lees aangebied word. Ander vra kanale waar hulle hulle menings kan lug.

Respondente het ook versoek dat minder formele, duidelike, nie-voorskriftelike, minder

hoogdrawende en langdradige, moderne Afrikaans, wat almal kan verstaan, gebruik word.

Kommunikasie moet mensvriendelik en persoonlik wees. Minder moet gebruik word wat gewone

mense kan verstaan.

Hulle voel ook dat die elektroniese medium beter benut kan word. Respondente voel dat die

geskrewe kommunikasie beter binne die gemeentes bemark kan word.

58

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!