02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Geslag het nie ʼn beduidende invloed op die keuses nie (Figuur 3.2.1.2). Albei geslagte verkies die

informeler, gemanipuleerde b-opsie.

By die oop vraag is daar oor die algemeen geantwoord dat die b-opsie die leser direk aanspreek en

dat dit meer persoonlik geskryf is. Dit is ook as minder patroniserend ervaar. Sommige lidmate het

dit ook as meer verstaanbaar bestempel. Daar was ook respondente wat op die inhoud van die teks

reageer het i.p.v. op hóé die inhoud oorgedra is.

Vraag D2

Hoewel ʼn p=.09607 marginaal beduidend is, kies aansienlik meer plattelandse lidmate die

ongemanipuleerde teks terwyl die stedelike lidmate volgens die histogram presies gelykop verdeel is

(Figuur 2.2.2.2). Die respondente kon die verskille waarskynlik nie maklik raaksien nie.

Wat die veranderlike geslag betref, is hier geen beduidende verskil nie, waarskynlik omdat die

verskille tussen die twee tekste nie groot genoeg is nie. Die lidmate kon nie die verskille tussen die

gemanipuleerde en ongemanipuleerde tekste maklik raaksien nie.

Op die vraag watter van die twee tekste meer gerig is op die doelgroep, was daar geen beduidende

verskil tussen stedelike of plattelandse lidmate nie.

Wat die oop vrae betref gebruik respondente woorde en frases soos minder omslagtig, makliker

verstaanbaar, vat kerngedagtes saam, leesbaarder, minder hoogdrawend, spreek lidmate aan en

daar word van ‘ons’ gepraat.

Vraag D3

Plattelandse sowel as stedelike gemeentes kies beduidend (p=.06940) vir die gemanipuleerde bkeuse

wat eenvoudiger gestel word met minder gelaaide woorde (Figuur 2.2.4.2).

Geslag lewer hier geen beduidende verskille op nie (Figuur 3.2.4.2).

In die oop vraag word die volgende redes vir keuses aangebied: meer direk, persoonlik; dit is meer

direk gestel; dit is eenvoudiger gestel; makliker verstaanbaar. Een respondent se antwoord vat al die

standpunte of redes so saam: Dis bondiger gestel en vat tog die volle betekenis van die stelling saam.

Vraag D4

Hier kies die plattelandse sowel as stedelike respondente beduidend meer (p=.05210) vir die

gemanipuleerde teks wat meer motiverend en meer gerig is op die doelgroep, naamlik jong mense.

Die verskil tussen die plattelandse lidmate se keuse en dié van die stedelinge is egter groter.

Geslag lewer weer eens geen beduidende verskille op nie (Figuur 3.2.5.2), en die keuse val weer op

die b-opsie ongeag of die mans of vroue is.

In die oop vraag antwoord die respondente opsommerderwys dat hulle keuse meer persoonlik en in

ʼn geselstrant geskryf is. Een respondent voel dit klink nie soos ʼn opdrag nie. Ander voel dis makliker

verstaanbaar en meer gerig op die jeug.

57

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!