02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

misdaad te hanteer nie. Hy bepleit nugterheid en wyse, verantwoordelike kerkbestuur. Volgens hom

is die vraag nie of die kerk reg of verkeerd is nie, maar of hy nog in die geestelike behoeftes van sy

lidmate voorsien en nie net maar deel is van die “winsjagkultuur” nie.

Kerke moet verder met tegnologiese ontwikkeling en al die moontlikhede wat dit bied, meeding om

die aandag van hulle lidmate. Kinders is gewoond aan die selfoontegnologie en alles wat dit hulle

bied, rekenaarspeletjies en DVD’s. Die internet bied aan lidmate toegang tot ʼn wêreld se kennis en

inligting, beskikbaar met die druk van knoppie. Dr Ludik meen ook dat hierdie behoefte aan

verskeidenheid verband hou met ʼn kultuurpatroon en verwys daarna in bogenoemde koerantberig

as “die ‘gospelarisering van kerke’ – waar mense op verskillende maniere ‘vermaak’ word, of dit nou

deur tromme of die ‘staar na kerse’ is.”

Daarmee saam is die postmoderne mens nie meer so gemeenskapsgerig soos twintig jaar gelede nie.

Beroepseise sorg daarvoor dat vrye tyd aan eie huis en haard gewy moet word. Ook die rol wat

gesinne in die kerk gespeel het, het verander omdat die voorkoms van enkelouergesinne a.g.v.

onder meer egskeidings, styg.

Lidmate word gebombardeer deur die openbare media en openbare mening en so word daar

byvoorbeeld persepsies gevoed dat die NG Kerk besig is om leeg te loop ten koste van die meer

charismatiese kerke, dat dit veral jongmense is wat die meer informele tipe aanbidding met LIGter

musiek versoek, ens. Oor hierdie element van die kommunikasiesituasie het die NG Kerk nie beheer

nie.

Die veranderende rolle wat ouers soms as gevolg van beroepseise moet speel, het ook ʼn invloed op

hulle en kinders se siening van hulle leefomgewing en die wêreld. Instellings soos kerke moet

rekening hou met lidmate se omstandighede en die eise wat aan hulle gestel word.

1.2 Die NG Kerk, kommunikasie en beeld

Die beeld wat die NG Kerk van homself het, is dat hy die kerk van God is wat volgens God se

voorbeeld leef en in liefde ʼn plek en toevlug vir almal bied, dat elke siel belangrik is, dat die

evangelie aan almal verkondig moet word. Die kerk sien homself as’t ware as God se instrument op

aarde. Die beeld wat die kerk dus probeer uitdra is een van Goddelikheid. Die kerk is die teenpool

van sekularisasie en wil nie net nog ʼn instansie hier op aarde wees nie. Hierdie Goddelikheid (soos

God wees) word uitgestraal in eienskappe soos standvastigheid, behoudendheid (konserwatisme in

sy nie-politieke betekenis), genade, liefde, verdraagsaamheid, konsekwentheid, integriteit,ens. Die

kerk wil hierdie etos van “Godsintrument-wees” uitstraal in die wêreld en onder sy lidmate.

Volgens De Stadler se model, die Geïntegreerde Kommunikasiemodel vir Beeldvorming en –projeksie

(GKBP) waarin hierdie studie ingebed is en in Hoofstuk 2 breedvoerig uiteengesit en bespreek word,

speel hierdie kultuurverandering ook in op die NG Kerk se kommunikasie met sy lidmate en die

beeld wat die kommunikasie aan sy lidmate uitstraal, en moet die NG Kerk dus deeglik daarmee ook

rekening hou.

Met die rol van die tegnologie in kommunikasie, word die grens tussen eksterne en interne

kommunikasie van instansies onder druk geplaas. Dis lank nie meer net die Algemene Sinode of die

Sentrum vir Kommunikasie wat die NG Kerk se beeld na buite kommunikeer nie. Uitsprake van

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!