beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media beeld en kommunikasie - Bybel-Media

02.05.2013 Views

C5 - Die geskrewe kommunikasie het ʼn groot invloed op my geloofslewe (Figuur 1.23). No of obs 60 50 40 30 20 10 0 12; 12; 6% Histogram of vraag C5 Spreadsheet3 in resultate.stw 136v*217c 9; 4% 15; 7% 52; 25% Hier sou die gewenste antwoord ʼn oorweldigende positiewe antwoord moes wees, maar ʼn kwart van die respondente het geen mening hieroor nie. 17% van die respondente stem nie saam nie, terwyl net iets meer as die helfte saamstem met die stelling. Hierdie uitslag dui daarop dat die geskrewe kommunikasie herbedink sal moet moet word wat betref die houding van hulle lidmate daaroor. C10 - Ek lees die geskrewe kommunikasie van die Kerk net as ek regtig moet (Figuur 1.28). No of obs 60 50 40 30 20 10 0 51; 25% Hierdie histogram verbeeld ʼn ambivalensie onder die respondente. Met feitlik gelyke persentasies vir die middelste opsies (die 8% by die respondente wat volledig saamstem en die 25% van die respondente wat glad nie saamstem nie dus uitgesluit), dui die data daarop dat die respondente die kommunikasie wel lees, nog ʼn behoefte daaraan het. Hier het die Kerk dus nog ʼn gunstige speelveld wat benut behoort te word. 52 45; 22% 45; 22% 27; 13% -3 -2 -1 0 vraag C5 1 2 3 Histogram of vraag C10 Spreadsheet3 in resultate.stw 136v*217c 29; 14% 28; 14% 27; 13% 31; 15% 20; 10% 16; 8% -3 -2 -1 0 vraag C10 1 2 3

C20 - Die Kerk praat uit een mond oor aktuele gebeure (Figuur 1.38). No of obs 45 40 35 30 25 20 15 10 5 0 27; 13% Histogram of vraag C20 Spreadsheet3 in resultate.stw 136v*217c 43; 21% 22; 11% 32; 16% Hierdie histogram dui ook op ʼn groot mate van ambivalensie onder die respondente vir al die waardes op die skaal, met uitsondering van die neutrale keuse. Die Kerk se uitsprake skep dus nie voldoende sekerheid by die lidmate nie. Die spreiding in hierdie histogram bied na die oordeel van die navorsingspan ernstige rede tot kommer. C25 - Ek voel die Kerk is verhewe bo kritiek (Figuur 1.43). No of obs 60 50 40 30 20 10 0 Hierdie ambivalente uitbeelding van die data, met uitsondering van die positiewe 3-waarde op die Likertskaal, toon dat die respondente skerp verskil oor hierdie saak. Soos vermeld in die Inleiding van hierdie navorsing, kon die debat oor die Kerk ten tyde van die afneem van die vraelys, hier ʼn invloed gehad het. 53 28; 14% 27; 13% 24; 12% -3 -2 -1 0 vraag C20 1 2 3 34; 16% Histogram of vraag C25 Spreadsheet3 in resultate.stw 136v*217c 30; 14% 26; 12% 20; 10% 23; 11% 27; 13% 49; 23% -3 -2 -1 0 vraag C25 1 2 3

C20 - Die Kerk praat uit een mond oor aktuele gebeure (Figuur 1.38).

No of obs

45

40

35

30

25

20

15

10

5

0

27; 13%

Histogram of vraag C20

Spreadsheet3 in resultate.stw 136v*217c

43; 21%

22; 11%

32; 16%

Hierdie histogram dui ook op ʼn groot mate van ambivalensie onder die respondente vir al die

waardes op die skaal, met uitsondering van die neutrale keuse. Die Kerk se uitsprake skep dus nie

voldoende sekerheid by die lidmate nie. Die spreiding in hierdie histogram bied na die oordeel van

die navorsingspan ernstige rede tot kommer.

C25 - Ek voel die Kerk is verhewe bo kritiek (Figuur 1.43).

No of obs

60

50

40

30

20

10

0

Hierdie ambivalente uitbeelding van die data, met uitsondering van die positiewe 3-waarde op die

Likertskaal, toon dat die respondente skerp verskil oor hierdie saak. Soos vermeld in die Inleiding van

hierdie navorsing, kon die debat oor die Kerk ten tyde van die afneem van die vraelys, hier ʼn invloed

gehad het.

53

28; 14% 27; 13%

24; 12%

-3 -2 -1 0

vraag C20

1 2 3

34; 16%

Histogram of vraag C25

Spreadsheet3 in resultate.stw 136v*217c

30; 14%

26; 12%

20; 10%

23; 11%

27; 13%

49; 23%

-3 -2 -1 0

vraag C25

1 2 3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!