beeld en kommunikasie - Bybel-Media
beeld en kommunikasie - Bybel-Media
beeld en kommunikasie - Bybel-Media
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
C5 - Die geskrewe kommunikasie het ʼn groot invloed op my geloofslewe (Figuur 1.23).

No of obs

60

50

40

30

20

10

0

12; 12; 6%

Histogram of vraag C5

Spreadsheet3 in resultate.stw 136v*217c

9; 4%

15; 7%

52; 25%

Hier sou die gewenste antwoord ʼn oorweldigende positiewe antwoord moes wees, maar ʼn kwart

van die respondente het geen mening hieroor nie. 17% van die respondente stem nie saam nie,

terwyl net iets meer as die helfte saamstem met die stelling. Hierdie uitslag dui daarop dat die

geskrewe kommunikasie herbedink sal moet moet word wat betref die houding van hulle lidmate

daaroor.

C10 - Ek lees die geskrewe kommunikasie van die Kerk net as ek regtig moet (Figuur 1.28).

No of obs

60

50

40

30

20

10

0

51; 25%

Hierdie histogram verbeeld ʼn ambivalensie onder die respondente. Met feitlik gelyke persentasies

vir die middelste opsies (die 8% by die respondente wat volledig saamstem en die 25% van die

respondente wat glad nie saamstem nie dus uitgesluit), dui die data daarop dat die respondente die

kommunikasie wel lees, nog ʼn behoefte daaraan het. Hier het die Kerk dus nog ʼn gunstige speelveld

wat benut behoort te word.

52

45; 22% 45; 22%

27; 13%

-3 -2 -1 0

vraag C5

1 2 3

Histogram of vraag C10

Spreadsheet3 in resultate.stw 136v*217c

29; 14%

28; 14%

27; 13%

31; 15%

20; 10%

16; 8%

-3 -2 -1 0

vraag C10

1 2 3