02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

C51 - Die kommunikasie wat die Kerk uitstuur, is baie onpersoonlik (Figuur 1.69).

No of obs

45

40

35

30

25

20

15

10

5

0

41; 20%

Histogram of vraag C51

Spreadsheet3 in resultate.stw 136v*217c

35; 17%

38; 19%

39; 19%

Op hierdie vraag sentreer die antwoorde rondom die meer neutrale waardes. 54% van die

respondente voel neutraal hieroor terwyl 37% nie saamstem nie en 9% die kommunikasie as

onpersoonlik ervaar. Die groot neutrale groep behoort vrae te laat ontstaan by die opdraggewer. Dit

sou kon beteken dat dit die lesers nie hinder nie, dat dit hulle nie opgeval het nie of dat die

kommunikasie hulle in elk geval nie raak nie.

Vrae wat gehandel het oor die houding van die respondente jeens die geskrewe kommunikasie, is

vrae 2,5,8,10,19,20,23,25,26,27,29,30,31,32,34,38,40,41,43,44,45,47,48,50.

C2 - Ek lees graag die geskrewe kommunikasie van die Kerk (Figuur 1.20).

No of obs

80

70

60

50

40

30

20

10

0

Op die oog af is die 64% lidmate wat die kommunikasie graag lees teenoor die 8% wat dit nie graag

lees nie, baie gunstig vir die opdraggewer, maar die 34% (-1, 0, 1)wat aan die meer neutrale kant

staan teenoor die kommunikasie, mag dalk rede tot kommer wees en is ʼn verskynsel waarvan die

oorsprong gepeil behoort te word.

51

33; 16%

12; 6%

6; 3%

-3 -2 -1 0

vraag C51

1 2 3

Histogram of vraag C2

Spreadsheet3~ in resultate.stw 136v*217c

11; 5%

21; 10%

38; 19%

69; 34%

61; 30%

3; 1% 2; 1%

-3 -2 -1 0

vraag C2

1 2 3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!