beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media beeld en kommunikasie - Bybel-Media

02.05.2013 Views

hoë mate van neutraliteit. Rondom die 50% van die respondente weet dus nie, gee nie om nie, het nog nooit opgelet of die kommunikasie van die Kerk alle ouderdomsgroepe in ag neem nie. Verder is die belangrike vraag telkens waar die Kerk sou wou hê die menings moes lê. Vrae wat gehandel het oor die ontwerp en inhoud van die geskrewe kommunikasie op die doelgroep, is vrae 3,4,7,9,12,13,14,15,16,18,21,22,24,28,35,36,37,39,42,46,51. C4 - Ek vind die geskrewe kommunikasie van die Kerk interessant en relevant (Figuur 1.22). No of obs 80 70 60 50 40 30 20 10 0 2; 1% Histogram of vraag C4 Spreadsheet3 in resultate.stw 136v*217c 4; 2% 7; 3% 24; 12% Meer as die helfte van die lidmate (58%) vind die kommunikasie interessant en relevant terwyl slegs 3% van die respondente die teenoorgestelde voel. Nege-en-dertig persent van die lidmate staan neutraal teenoor die inhoud en ontwerp van die kommunikasie wat hulle van die Kerk ontvang. C12 - Dis uit die kommunikasie duidelik hoe die Kerk verwag sy lidmate moet optree (Figuur 1.30). No of obs 60 50 40 30 20 10 0 Hierdie histogram beeld uit dat die proefgroep baie ambivalent is. Die grootste persentasie respondente (28%) se stem is een waarde hoër (1) as volledig neutraal, terwyl diegene wat glad nie saamstem dat die Kerk duidelik uitspel wat hy van sy lidmate verwag nie, 5% verteenwoordig. 48 49; 24% 71; 34% 50; 24% -3 -2 -1 0 vraag C4 1 2 3 10; 5% Histogram of vraag C12 Spreadsheet3 in resultate.stw 136v*217c 26; 13% 18; 9% 30; 15% 56; 28% 39; 19% 24; 12% -3 -2 -1 0 vraag C12 1 2 3

C14 -Die Kerk slaag daarin om sy kommunikasie helder uiteen te sit (Figuur 1.32). No of obs 60 50 40 30 20 10 0 5; 2% 2% Histogram of vraag C14 Spreadsheet3 in resultate.stw 136v*217c 57; 28% 16; 8% 17; 8% 28; 14% Veertig persent van die lesers stem saam dat die Kerk sy kommunikasie helder uiteen sit, terwyl net 10 persent nie saamstem nie. As ʼn mens die waardes -1, -2 en -3 saamgroepeer en so ook 1, 2 en 3, stem 68% van die lesers saam met hierdie stelling. Die vraag is of dit die gewenste antwoord is. Is die Kerk tevrede dat 14% van sy lidmate neutraal staan hierteenoor en dat 18% van sy lidmate sy kommunikasie nie duidelik verstaan nie? (Vraag 16 – Figuur 1.34 - kan in samehang met hierdie vraag beskou word, volgens die grafiese patroon wat die histogram volg.) C15 - Die Kerk kan meer foto’s en grafika gebruik om sy boodskap effektief oor te dra (Figuur 1.33). No of obs 60 50 40 30 20 10 0 Hierdie histogram volg ʼn stygende lyn vanaf die nulwaarde tot 3, waaruit afgelei kan word dat die meeste respondente saamstem dat die Kerk meer grafika en foto’s in sy kommunikasie kan gebruik ten einde beter te kommunikeer. 49 47; 23% 35; 17% -3 -2 -1 0 vraag C14 1 2 3 8; 4% Histogram of vraag C15 Spreadsheet3 in resultate.stw 136v*217c 7; 3% 13; 6% 37; 18% 41; 20% 50; 25% 47; 23% -3 -2 -1 0 vraag C15 1 2 3

C14 -Die Kerk slaag daarin om sy kommunikasie helder uiteen te sit (Figuur 1.32).

No of obs

60

50

40

30

20

10

0

5; 2% 2%

Histogram of vraag C14

Spreadsheet3 in resultate.stw 136v*217c

57; 28%

16; 8%

17; 8%

28; 14%

Veertig persent van die lesers stem saam dat die Kerk sy kommunikasie helder uiteen sit, terwyl net 10 persent

nie saamstem nie. As ʼn mens die waardes -1, -2 en -3 saamgroepeer en so ook 1, 2 en 3, stem 68% van die

lesers saam met hierdie stelling. Die vraag is of dit die gewenste antwoord is. Is die Kerk tevrede dat 14% van

sy lidmate neutraal staan hierteenoor en dat 18% van sy lidmate sy kommunikasie nie duidelik verstaan nie?

(Vraag 16 – Figuur 1.34 - kan in samehang met hierdie vraag beskou word, volgens die grafiese patroon wat

die histogram volg.)

C15 - Die Kerk kan meer foto’s en grafika gebruik om sy boodskap effektief oor te dra (Figuur 1.33).

No of obs

60

50

40

30

20

10

0

Hierdie histogram volg ʼn stygende lyn vanaf die nulwaarde tot 3, waaruit afgelei kan word dat die

meeste respondente saamstem dat die Kerk meer grafika en foto’s in sy kommunikasie kan gebruik

ten einde beter te kommunikeer.

49

47; 23%

35; 17%

-3 -2 -1 0

vraag C14

1 2 3

8; 4%

Histogram of vraag C15

Spreadsheet3 in resultate.stw 136v*217c

7; 3%

13; 6%

37; 18%

41; 20%

50; 25%

47; 23%

-3 -2 -1 0

vraag C15

1 2 3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!