02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

C1 - Ek dink die Kerk maak voorsiening vir alle ouderdomsgroepe in sy geskrewe kommunikasie.

(Figuur 1.19)

No of obs

70

60

50

40

30

20

10

0

6; 3%

Histogram of vraag C1

Spreadsheet3~ in resultate.stw 136v*217c

11; 5%

15; 7%

Volgens hierdie histogram stem slegs 29% van die steekproef volledig saam terwyl 3% oordeel dat

die stelling glad nie juis is nie. As mens die –3 en –2 opsies saamtel, voel 8% van die steekproef dat

die kommunikasie nie alle ouderdomsgroepe akkommodeer nie terwyl meer as die helfte voel dat

die kommunikasie alle ouderdomsgroepe in ag neem. Die vraag is of die opdraggewer tevrede is dat

net meer as die helfte van die proefpersone positief is hieroor terwyl 36% (-1,0,+1) feitlik neutraal is

oor of alle ouderdomme in ag geneem word.

C11 - Daar is genoeg inligting in die Kerk se kommunikasie wat spesifiek op sy jong lidmate gerig is

(Figuur 1.29).

No of obs

45

40

35

30

25

20

15

10

5

0

14; 7%

Oor hierdie vraag is die proefpersone ambivalent. Volgens 21% (1) is daar nie genoeg inligting vir

jongmense nie, 53% (-1, 0 1) is feitlik neutraal oor hierdie saak terwyl 28% (2, 3) min of meer tevrede

is daarmee dat jong lidmate genoeg in ag geneem word in die kommunikasie. Volgens die navorser

toon die resultate aan dat hierdie aspek van die kommunikasie bespreking en oorweging verdien.

46

21; 10%

40; 19%

54; 26%

59; 29%

-3 -2 -1 0

vraag C1

1 2 3

Histogram of vraag C11

Spreadsheet3 in resultate.stw 136v*217c

28; 14%

38; 19%

26; 13%

42; 21%

36; 18%

20; 10%

-3 -2 -1 0

vraag C11

1 2 3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!