02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hoofstuk 1: Inleiding

1.1 Konteks van NG Kerk in Suid-Afrika

Die ondersoek waaroor in hierdie verslag rekenskap gegee word, vind plaas binne ʼn bepaalde

konteks. Hierdie konteks word kortliks beskryf voordat daar op die besonderhede van die ondersoek

self ingegaan word.

Enige kommunikasie vind altyd binne ʼn konteks plaas. Die konteks waarbinne die NG Kerk

funksioneer is ʼn steeds veranderende gemeenskap. Globalisering, die inligtingsontploffing en steeds

verhogende toegang tot inligting asook die groei van verskillende maniere van aanbidding

(charismatiese kerke) noodsaak nuwe maniere om te kommunikeer. In ʼn berig getitel Pick ʼn Kerk in

Die Burger van 8 Junie 2008 skryf Elise-Marie Tancred dat gemeentes ander kultuurpatrone volg en

gevolglik anders bedryf word as dekades gelede.

Die berig lewer ʼn paar uiteenlopende gesigpunte op. Prof Daniël Louw van die Fakulteit Teologie

van die Universiteit van Stellenbosch maan teen die vervlakking van geloof en meen “21ste-eeuse

kultuurpatrone, globalisering en entrepreneursdenke is besig om ook die kerk en sy dienaars te

verlei”. Hy voel die kerk is winsgerig en maak gebruik van die wêreldwye oplewing in spiritualiteit.

Volgens hom word Jesus misbruik as ʼn baie winsgewende bemarkbare “handelsmerk”. Daar heers ʼn

“kits-en-flits-kultuur” waarvolgens mense kitsoplossings wil hê. Alles moet maklik verteerbaar

aangebied word ten koste van diepe besinning en die erkenning van kompleksiteit. Heelparty

verskillende Bybelvertalings word aangebied om elkeen se smaak te pas, niksseggende gospelliedjies

en populêre Christelike literatuur lei tot geloofsvervlakking wat volgens hom die regte klimaat skep

vir die groei van fundamentalisme.

In dieselfde berig gee prof Conrad Steenkamp, antropoloog en bemarkingspesialis by die “Institute

for International Relations” ʼn ander persektief en dit is dat kerke geen keuse het as om hierdie

kultuurpatrone te volg nie: “Kerke word gekonfronteer met dieselfde klantediens-uitdagings as

sakeondernemings. Globalisering gee mense ʼn groter verskeidenheid van keuses en as die kerk hulle

nie bied waarna hulle soek nie, gaan hulle dit elders soek. Dis ʼn basiese beginsel van bemarking en of

die kerk daavan hou of nie, hy is onderworpe daaraan.”

Nog ʼn mening in hierdie berig kom van dr Breda Ludik, predikant van die NG Gemeente Helderberg

in Somerset-Wes: “Ons lewe in ʼn tyd van dekonstruksie – waar gevestigde waarhede afgetakel word,

terwyl na ʼn nuwe raamwerk gesoek word. Dis waaruit die behoefte aan verskeidenheid spruit.”

Volgens dr Ludick het die kerk soos ʼn winkelsentrum geword waar jy kan kyk en koop wat jy wil.

Daar is verskillende predikante waaruit jy kan kies, jy kan kies watter soort erediens jy wil bywoon

(informeel met kitaarmusiek, tradisioneel met orrelbegeleiding, meditasiedienste,

lofprysingsdienste, ens.) wat op verskillende tye geskeduleer is.

Hy waarsku (en stem eintlik saam met prof Louw se standpunt in hierdie verband) teen die dilemma

dat mense die maklike uitweg sal kies as hulle met te veel lastighede gekonfronteer word. Dit sal

beteken dat mense nie regtig toegerus sal wees om ernstige vraagstukke soos vigs, armoede en

iv

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!