02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

mans dat die Kerk nie gekritiseer behoort te word nie. Mans is selfs marginaal minder as neutraal

oor hierdie stelling (Figuur 3.1.38.1). Vroue voel ook meer positief as mans oor die ondersteuning

wat lidmate van die Kerk kry (Figuur 3.1.42.1). Vroue verstaan marginaal beter as mans waarom

mense die kerk verlaat, maar die tellings is baie naby aan neutraal (Figuur 3.1.43.1). Mans voel meer

neutraal as vroue oor die stelling dat die Kerk se kommunikasie hulle laat voel asof dit vir die Kerk

onbelangrik is of die lidmate dit verstaan en geniet (Figuur 3.1.45.1).

Vroue is marginaal minder neutraal oor die stelling dat die Kerk te min moeite doen om goed te

kommunikeer (Figuur 3.1.47.1). Vroue ook voel sterker daaroor as mans dat die Kerk se

kommunikasie hulle laat voel asof hulle vir die Kerk onbelangrik is (Figuur 3.1.57.1).

Dit is baie duidelik in hierdie afdeling oor lidmate se houding teenoor die Kerk se kommunikasie, dat

vroue meer positief is as mans jeens die kommunikasie van die Kerk.

4.2.3.3 Oop vrae

In hierdie afdeling is die oop vrae op enkele uitsonderings na glad nie ingevul nie. Dit wil voorkom

asof lidmate dit as opsioneel ervaar het.

4.2.3.4 Bespreking van besondere resultate van die hele groep in Afdeling C

Die histogramme wat opgestel is aan die hand van die rou data, lewer inligting wat met vrug deur

die opdraggewer gebruik kan word om oordele te vorm rakende probleme wat die Kerk mag hê met

beeldvorming en verskillende aspekte van die beeldvormende waarde van die kommunikasie. Daar

word vervolgens ʼn ontleding gedoen aan die hand van ʼn verteenwoordigende seleksie uit die

gebondelde groepe vrae. Daar is egter ‘n interpretasiekwessie hier wat aandag verdien: Die vraag

naamlik na die response waarmee die Kerk tevrede sal wees. Om slegs na die histogramme te kyk

en hulle te beoordeel op sigwaarde is gevaarlik, want die Kerk sou kon oordeel dat die waardes wat

eintlik gewens is aan die eindpunte van die skaal lê, bv. waardes 2 en 3 aan die positiewe kant of -2

of -3 (afhangend van hoe die vraag gestel is) aan die negatiewe kant. Waardes op die middel van die

skaal (1, 0 en -1) kan maklik dui op ambivalensie of onsekerheid en dra dan heel dikwels by tot ‘n

meer negatiewe beoordeling van die oordele van respondente. Dit gaan hier dus ten diepste oor die

kwessie met watter persentasie/ waarde die Kerk tevrede behoort te wees. In die bespreking van die

data sal ons hierdie argument in berekening bring, maar uiteindelik sal die kliënt self moet oordeel in

welke mate hulle die response gaan verreken of nie.

Vrae wat gehandel het oor die gerigtheid van die geskrewe kommunikasie op die doelgroep, is vrae

1,6,11,17,33,49.

45

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!