02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Respondente in al drie bogenoemde gevalle wyk nie ver van die nul-keuse op die vraelys af nie wat

aandui dat nie een van die respondente baie sterk voel oor stellings dat die Kerk se kommunikasie

onpersoonlik, verwarrend en ouderwets is nie.

Wanneer geslag as veranderlike geneem word, toon vrae 3 (p=0.04), 14 (p=0.04), 16 (p=0.07), 21

(0.10), 22 (p=0.03) 24 (p=0.04) en 36 (p=0.08) beduidende p-waarde

Vroue voel beduidend meer as mans dat die Kerk inligting in sy kommunikasie verskaf wat vir hulle

belangrik is (Figuur 3.1.16.1). Vroue is ook meer tevrede dat die Kerk se kommunikasie helder

uiteengesit is as mans (Figuur 3.1.27.1). Vroue voel ook meer as mans dat die Kerk duidelik uitspel in

sy kommunikasie wat hy van sy lidmate verwag (Figuur 3.1.29.1). Vroue voel ook marginaal meer as

mans dat die Kerk se kommunikasie lewendig en interessant aangebied word (Figuur 3.1.34.1) Vroue

is meer positief as mans oor die inhoud van die Kerk se kommunikasie en vind dat die Kerk baie

moeite doen om dit meer toeganklik te maak (Figuur 3.1.35.1). Ten slotte is vroue, meer so as mans,

van mening dat die Kerk se kommunikasie tersaaklike inligting verskaf (3.1.37.1). Tog sê vroue

marginaal meer as mans dat die manier waarop die Kerk se boodskap in sy kommunikasie

uiteengesit word, soms moeilik is om te verstaan (Figuur 3.1.49.1).

Vroue is uit hierdie bondel vrae beduidend meer tevrede met die inhoud en ontwerp, d.w.s. die

dinge waaroor die Kerk in die betrokke publikasies skryf, as mans. Hulle vind die inhoud meer

toeganklik en sê dat dit duidelik is uit die geskrewe kommunikasie wat die Kerk van sy lidmate

verwag. Hulle vind die inhoud interessanter en lewendiger as wat mans se oordeel is, en so ook dat

die inhoud vir hulle tersaaklik is. Die p-waarde verskil egter nie radikaal nie, en kan as marginaal

beduidend beskou word.

c. Beduidendheid: Lidmate se houding jeens die geskrewe kommunikasie van die Kerk

Die volgende vrae handel oor die lidmate se houding teenoor die geskrewe kommunikasie wat hulle

van die Kerk ontvang: 2,5,8,10,19,20,23,25,26,27,29,30,31,32,34,38,40,41,43,44,45,47,48,50.

Wanneer ligging as veranderlike geneem word, toon slegs vraag 44 (0.01) ʼn beduidende p-waarde.

Uit hierdie grafiek is dit duidelik dat die kommunikasie van die Kerk plattelandse lidmate onbelangrik

laat voel. Hieroor voel stedelike lidmate meer neutraal (Figuur 2.1.57.1).

Die lidmate antwoord in hierdie houdingsvrae oor die algemeen meer positief as wat lidmate in die

vorige afdeling oor die inhoud of ontwerp van die kommunikasie voel. Die feit dat die antwoorde

oorwegend naby aan die 0-keuse op hierdie Likertskaal lê, dui op ʼn groot mate van neutraliteit jeens

die kommunikasie van die Kerk.

Wanneer geslag as veranderlike geneem word, toon die volgende vrae beduidende p-waarde: 5

(p=0.04),8 (p=0.05),19 (p=0.10),25 (p=0.01),29 (p

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!