beeld en kommunikasie - Bybel-Media
beeld en kommunikasie - Bybel-Media beeld en kommunikasie - Bybel-Media
Heelwat minder lesers het ʼn oordeel gewaag oor die Vrydagnuus (Figuur 1.16). 55% (39) staan neutraal, 25% (18) hou daarvan, 6% (4) hou baie daarvan terwyl 4% nie daarvan hou en 10% glad nie van die e-nuusbrief hou nie. Oor die gemeentelike nuusbrief (Figuur 1.17) het weer meer respondente hul mening gegee: 49% (82) hou daarvan, 30% (51) hou baie daarvan, slegs 18% (31) staan neutraal terwyl 2% (4) nie baie daarvan hou of glad nie daarvan hou nie. 43% (61) van respondente wat die vraag oor LIG beantwoord het, hou van die tydskrif en 29% (41) selfs baie daarvan hou. 21% (29) staan neutraal, 1% (2) hou nie daarvan nie en 6% (8) hou glad nie daarvan nie (Figuur 1.189). 4.2.3 Afdeling C 4.2.3.1 Meting van betroubaarheid a. Bondeling van die vrae en betroubaarheid Daar met behulp van die Cronbach alpha-bewerking vasgestel of die vrae wat in hierdie afdeling gebruik is, betroubaar is, m.a.w. ʼn hoë mate van konsistensie gehad het. Hoe nader aan 1 die Cronbach alpha se waarde is, hoe betroubaarder is die vrae. Hierdie instrument is ʼn baie stabiele meetinstrument wat die graad van konsistensie (betroubaarheid) van die vrae meet. Die vrae in hierdie afdeling is gebondel aan hierdie toets onderwerp. Die drie bondels het bestaan uit ʼn bondel wat die gerigheid van die Kerk se kommunikasie op sy doelgroep moes meet, ʼn bondel wat van toepassing was op die inhoud of ontwerp van die geskrewe kommunikasie en ʼn derde bondel wat die houding van die lidmate jeens die kommunikasie moes toets. b. Gerigtheid In Bylae B (p.40) is die Cronbach alpha-tellings vir gerigtheid .782596, wat dui op ʼn hoë mate van konsistensie(Figuur 1.1). c. Houding Die Cronbach alpha-tellings vir die betroubaarheid van die houdingsvrae is .882265 wat dui op ʼn baie hoë mate van konsistensie. Die “split half”-bewerking (Figuur 1.3) wat die toets verder verfyn, is .892200, weer eens ʼn aanduiding van ʼn baie hoë mate van konsistensie (Figuur 1.2). d. Inhoud/ontwerp Die Cronbach alpha vir hierdie bondel is .921751 en vir die “split-half”-toets is .950664 (Figuur 1.5) wat aandui dat hierdie bondel vrae inderdaad konsistent meet wat dit veronderstel is om te meet. Die vrae toon dus ook ʼn baie hoë mate van betroubaarheid (Figuur 1.4). e. Omkodering van negatiewe vrae In Figure 1.1 – 1.5 in Bylae B (p. 40-42) is dit duidelik dat elke vraag wat negatief gestel was, omkodeer is om dit vergelykbaar te maak met die positiewe vrae. Hulle is telkens gemerk met “reversed” tussen hakies. 42
4.2.3.2 Beduidendheid ten opsigte van veranderlikes a. Beduidendenheid: lidmate se mening oor die Kerk se kommunikasie se gerigtheid op hul doelgroep Die nie-parametriese Mann-Whitney U is met die veranderlikes stad/platteland en manlik/vroulik gedoen. Die resultate van bogenoemde gebondelde groepe met hierdie veranderlikes wat ʼn beduidende waarde van p
- Page 2 and 3: BEELD EN KOMMUNIKASIE ’n Verslag
- Page 4 and 5: Hoofstuk 5: Fokusgroepondersoeke ..
- Page 6 and 7: misdaad te hanteer nie. Hy bepleit
- Page 8 and 9: Taakgroep vir Kommunikasie en Media
- Page 10 and 11: 1.4.3 Fokusgroeponderhoude Ten eind
- Page 12 and 13: In hierdie model word al die elemen
- Page 14 and 15: • Ekspressiewe boodskap. Die deel
- Page 16 and 17: 3.1 Inleiding Hoofstuk 3: Dokumenta
- Page 18 and 19: Ewigheid is ʼn groter prys - Oscar
- Page 20 and 21: Figuur 3.1 ’n Lesersvriendelike i
- Page 22 and 23: ‘n Ander superstruktuur wat nie i
- Page 24 and 25: in die hoek links bo sodat tieners
- Page 26 and 27: 3.2.1.3 Styl Die volgende element w
- Page 28 and 29: opdragte gegee. Voorbeelde van patr
- Page 30 and 31: Figuur 3.7 Voorblad van die Kerkbod
- Page 32 and 33: Die Eenjaarbybel ... deur Wil Voslo
- Page 34 and 35: Deur die oormatige gebruik van die
- Page 36 and 37: 3.2.3.1 Inhoud Die Vrydagnuus versk
- Page 38 and 39: Dag aan alle gemeentes, Hallo Leser
- Page 40 and 41: Die skrywer slaag daarin om die les
- Page 42 and 43: 4.1.2 Vraelysformaat Met die proble
- Page 44 and 45: Vraag 5 (opleiding) Die histogram i
- Page 48 and 49: Respondente in al drie bogenoemde g
- Page 50 and 51: C1 - Ek dink die Kerk maak voorsien
- Page 52 and 53: hoë mate van neutraliteit. Rondom
- Page 54 and 55: C18 - Soms verwar die inligting wat
- Page 56 and 57: C5 - Die geskrewe kommunikasie het
- Page 58 and 59: C26 - Ek voel my altyd tuis in die
- Page 60 and 61: C41 - As ek kan kies, lees ek liewe
- Page 62 and 63: Vraag 5 Hier is die keuse weer bedu
- Page 64 and 65: Hoofstuk 5: Fokusgroepondersoeke 5.
- Page 66 and 67: Figuur 5.4: Ouderdomme van deelneme
- Page 68 and 69: 5.4.1.2 Inligtingverspreiding na le
- Page 70 and 71: weet van die uitreike wat in stedel
- Page 72 and 73: wat verskeie kere en deur verskille
- Page 74 and 75: 5.4.4 Houding Die houding wat lidma
- Page 76 and 77: 6.1 Inleiding Hoofstuk 6: Gevolgtre
- Page 78 and 79: 6.3.4 Is die standpuntinname van di
- Page 80 and 81: Respondente het aangedui dat die te
- Page 82 and 83: Bronnelys Bromley, D.B. (2000), “
- Page 84 and 85: ……………………………
- Page 86 and 87: Afdeling B Dui aan of u saamstem of
- Page 88 and 89: 16. Ek dink die Kerk spel duidelik
- Page 90 and 91: 32. Die kommunikasie van die Kerk l
- Page 92 and 93: 50. Dit is vir die Kerk belangrik w
- Page 94: Watter aanhaling gaan u miskien oor
Heelwat minder lesers het ʼn oordeel gewaag oor die Vrydagnuus (Figuur 1.16). 55% (39) staan neutraal, 25%

(18) hou daarvan, 6% (4) hou baie daarvan terwyl 4% nie daarvan hou en 10% glad nie van die e-nuusbrief hou

nie.

Oor die gemeentelike nuusbrief (Figuur 1.17) het weer meer respondente hul mening gegee: 49% (82) hou

daarvan, 30% (51) hou baie daarvan, slegs 18% (31) staan neutraal terwyl 2% (4) nie baie daarvan hou of glad

nie daarvan hou nie.

43% (61) van respondente wat die vraag oor LIG beantwoord het, hou van die tydskrif en 29% (41) selfs baie

daarvan hou. 21% (29) staan neutraal, 1% (2) hou nie daarvan nie en 6% (8) hou glad nie daarvan nie (Figuur

1.189).

4.2.3 Afdeling C

4.2.3.1 Meting van betroubaarheid

a. Bondeling van die vrae en betroubaarheid

Daar met behulp van die Cronbach alpha-bewerking vasgestel of die vrae wat in hierdie afdeling

gebruik is, betroubaar is, m.a.w. ʼn hoë mate van konsistensie gehad het. Hoe nader aan 1 die

Cronbach alpha se waarde is, hoe betroubaarder is die vrae. Hierdie instrument is ʼn baie stabiele

meetinstrument wat die graad van konsistensie (betroubaarheid) van die vrae meet.

Die vrae in hierdie afdeling is gebondel aan hierdie toets onderwerp. Die drie bondels het bestaan

uit ʼn bondel wat die gerigheid van die Kerk se kommunikasie op sy doelgroep moes meet, ʼn bondel

wat van toepassing was op die inhoud of ontwerp van die geskrewe kommunikasie en ʼn derde

bondel wat die houding van die lidmate jeens die kommunikasie moes toets.

b. Gerigtheid

In Bylae B (p.40) is die Cronbach alpha-tellings vir gerigtheid .782596, wat dui op ʼn hoë mate van

konsistensie(Figuur 1.1).

c. Houding

Die Cronbach alpha-tellings vir die betroubaarheid van die houdingsvrae is .882265 wat dui op ʼn baie

hoë mate van konsistensie. Die “split half”-bewerking (Figuur 1.3) wat die toets verder verfyn, is

.892200, weer eens ʼn aanduiding van ʼn baie hoë mate van konsistensie (Figuur 1.2).

d. Inhoud/ontwerp

Die Cronbach alpha vir hierdie bondel is .921751 en vir die “split-half”-toets is .950664 (Figuur 1.5)

wat aandui dat hierdie bondel vrae inderdaad konsistent meet wat dit veronderstel is om te meet.

Die vrae toon dus ook ʼn baie hoë mate van betroubaarheid (Figuur 1.4).

e. Omkodering van negatiewe vrae

In Figure 1.1 – 1.5 in Bylae B (p. 40-42) is dit duidelik dat elke vraag wat negatief gestel was,

omkodeer is om dit vergelykbaar te maak met die positiewe vrae. Hulle is telkens gemerk met

“reversed” tussen hakies.

42