02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

nooit daarvan gehoor nie”, “Waar kan ek dit kry?” Enkeles het te kenne gegee dat hulle die inligting by die kerk

kry.

Die gemeentlike nuusbrief word nooit deur 17% (34) van die respondente gelees nie, gereeld deur 23% (47) en

altyd deur 40% (80) (sien Figuur 1.8). Die meeste lidmate het geantwoord dat hulle die nuusbrief by die kerk,

diaken, Sondae by die eredienste of by die kerkkantoor kry.

45% (89) van die respondente lees nooit LIG nie, 33% (65) lees dit soms, 12% (24) lees dit gereeld, 2% (3) lees

dit byna nooit en 10% (19) respondente lees dit altyd (sien Figuur 1.9). Op die vraag waar hulle dit in die hande

kry, het lidmate geantwoord dat hulle dit soms koop, by vriende leen, altyd koop of by die kerkkantoor of kerk

kry.

Vraag 5

Hierdie vraag probeer vasstel in hoe ʼn mate die geskrewe kommunikasie onder bespreking in die gemeente

aan lidmate beskikbaar gestel of onder hulle aandag gebring word.

14% (28) van die respondente sê dat die Kerkbode nooit in die gemeente aan lidmate beskikbaar gestel word

of onder hulle aandag gebring word nie. 18% (38) sê dit gebeur soms, 24% (49) sê dit gebeur gereeld, 5% (11)

sê dit gebeur byna altyd terwyl 39% (81) meen dat dit altyd gebeur (sien Figuur 1.10).

In die geval van die Vrydagnuus lyk die situasie anders. 80% (145) van die respondente het aangedui dat

hierdie e-nuusbrief nooit deur die kerk beskikbaar gestel word of onder hulle aandag gebring word nie. Die res

van die respondente (20%; 36) voel dat dit soms, gereeld, byna altyd of altyd gebeur (Figuur 1.11). Een voorstel

in die oopvraag-gedeelte was dat die Vrydagnuus meer gebruik kan word om gebedsversoeke en preke te

versprei.

Die gemeentelike nuusbrief se statistiek word in Figuur 1.12 (Bylae A) weergee. 17% (33) oordeel dat dit nooit

gebeur nie, 24% (48) voel dat dit soms gebeur en 47% (92) is van oordeel dat hierdie nuusbrief gereeld in die

gemeente beskikbaar gestel word of onder gemeentelede se aandag gebring word. Die oop vrae na hierdie

vraag is feitlik nooit beantwoord nie.

Vraag 6

Oor of die respondente die internet/kerk se webblad gebruik (Figuur 1.14) om inligting te bekom, lyk die

situasie as volg: 67% (137) van die respondente wat die vraag beantwoord het, gebruik nooit die internet nie,

slegs 21% (43) gebruik dit soms, 7% (14) gebruik dit gereeld, 2% (5) gebruik dit byna altyd en dieselfde aantal

gebruik die internet altyd. Die oop vraag is ook byna nooit geantwoord nie, maar enkele lidmate sê dat hulle

nie toegang het nie of nie die fasiliteite het nie of nie kerk se webblad besoek nie. Een respondent het gesê die

webblad is mooi, terwyl ʼn ander gesê het dis “goed op datum, dankie”.

Vraag 7

Hierdie vraag is ʼn houdingsvraag waar die respondent se houding jeens die kommunikasie getoets word. Die

respondent het ʼn keuse van vyf opsies wat wissel tussen “Ek hou glad nie daarvan nie” en “Ek hou baie

daarvan” (sien Bylae A). Dis duidelik dat in hierdie afdeling nie al die respondente hierdie vraag wou antwoord

nie.

46% (82) van die respondente wat wel hierdie vraag beantwoord het, hou van die Kerkbode en 15% (26) baie

daarvan hou. 33% (59) voel neutraal teenoor hierdie koerant, terwyl altesaam 5% (10) nie baie of glad nie

daarvan hou nie (Figuur 1.15). Die oop vra is weer eens feitlik nooit beantwoord nie, maar een respondent vra

dringend dat leketaal gebruik word.

41

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!