02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4.1.2 Vraelysformaat

Met die probleemvrae (sien 1.3) as basis, is die vraelys soos volg opgestel:

a. Inleiding en verduideliking

b. Afdeling A bestaan uit:

Persoonlike inligting, naamlik vyf profielvrae waarvan geslag, ligging van gemeente en ouderdom as

veranderlikes in die studie dien.

c. Afdeling B bestaan uit:

Twee vrae wat handel oor aktuele onderwerpe soos verskaf deur die Kerk (op versoek van die

Taalsentrum is daar ʼn lys brandende kwessies van die Kerk ontvang wat ook deel van die ondersoek

moet wees). Dit sluit in misdaad, geweld, die burgerlike verbintenisse-wetsontwerp, die Gay-verslag,

die verslag rakende die Bediening van Bevryding (die kwessie of daar ʼn duiwel is of nie), die Sexpo,

Zimbabwe, Xenofobie, kerkeenheid, Skrifgesag, godsdiens in skole en die belydenis van Belhar.

Sewe vrae oor die leesgewoontes van die proefpersone wat betref spesifieke publikasies (LIG,

Kerkbode en die Vrydagnuus) van die Kerk soos voorgestel deur die ATKM.

Vier houdingsvrae oor bg. publikasies en ʼn vraag oor die gebruik van die Internet.

d. Afdeling C bestaan uit:

51 geskaalde houdingsvrae met oop vrae by die volgende vrae: 1, 4, 5, 6, 18, 23, 25, 26, 30 en 39. Die

oop vrae is op versoek van die kliënt ingevoeg om die lidmaat die geleentheid tot redes of voorstelle

te gee.

e. Afdeling D bestaan uit:

5 vrae bestaande uit aangehaalde teksgedeeltes gepaar met ʼn manipulasie van daardie spesifieke

aangehaalde teksgedeeltes. Die vrae is gemotiveerde-keuse-vrae, d.w.s. die proefpersoon moet

aandui watter teksgedeelte hy/sy verkies en daarby ‘n motivering vir die keuse verskaf.

• Vraag 1 uit ʼn nuusbrief gedateer 30 Julie 2007 uit die kantoor van die Algemene Sinode die

b die gemanipuleerde gedeelte;

• Vraag 2 uit Vrydagnuus van April 2008 met a die gemanipuleerde gedeelte;

• Vraag 3 uit die die Kerkbode van 25 Januarie 2008 met b die gemanipuleerde gedeelte;

• Vraag 4 uit die Kerkbode van 8 Februarie 2008 met a die gemanipuleerde gedeelte;

• Vraag 5 uit die Kerkbode van 25 Januarie2008 met b die gemanipuleerde gedeelte.

By elke vraag is daar ‘n oop vraag waar die respondent ‘n rede vir sy keuse moes gee.

Die manipulasies toets formaliteit, gelaaide woorde, gebruik van inklusiewe ons, meer motiverende

styl, inagneming van teikenmark.

38

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!