beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media beeld en kommunikasie - Bybel-Media

02.05.2013 Views

Dag aan alle gemeentes, Hallo Lesers, Hallo Kubergangers, ens.) om aan te sluit by die gemaklike geselstrant waarmee hy die inleiding en slot van hierdie kommunikasie geskryf het. Dit kan ook groter kohesie in die hand werk in ʼn dokument wat uiteraard ʼn “versnipperde” inhoud het. Die res van hierdie “brief” bestaan uit belangrike inligting wat uit ander dokumente geknip-en-plak is. 34

Figuur 3.10 Brief van die Sentrum vir Kommunikasie Die inligting word kripties aangebied, maar die gebruik van duidelike opskrifte verskaf ʼn mate van koherensie en kohesie wat die kommunikasie suksesvol maak. Die persona wat die skrywer van homself skep, is een van ’n informele mens wat gemaklik en met humor kommunikeer. (Ek is baie versigtig vir allerhande humor-agtige skryfsels, maar...) Hy gebruik uitroeptekens en aksenttekens (Dan is hierdie voltydse betrekking net die geleentheid vir jou!), deiktiese voornaamwoorde (Stel jy belang om kinders te help...?) en die woord asseblief om sy lesers gemaklik en betrokke te laat voel. 35

Figuur 3.10 Brief van die Sentrum vir Kommunikasie

Die inligting word kripties aangebied, maar die gebruik van duidelike opskrifte verskaf ʼn mate van

koherensie en kohesie wat die kommunikasie suksesvol maak.

Die persona wat die skrywer van homself skep, is een van ’n informele mens wat gemaklik en met

humor kommunikeer. (Ek is baie versigtig vir allerhande humor-agtige skryfsels, maar...) Hy gebruik

uitroeptekens en aksenttekens (Dan is hierdie voltydse betrekking net die geleentheid vir jou!),

deiktiese voornaamwoorde (Stel jy belang om kinders te help...?) en die woord asseblief om sy lesers

gemaklik en betrokke te laat voel.

35

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!