beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media beeld en kommunikasie - Bybel-Media

02.05.2013 Views

3.2.3.1 Inhoud Die Vrydagnuus verskaf algemene inligting oor die breër kerklike toneel, dit hanteer sake wat spesifiek op lidmate/gemeentes van toepassing is. Dit dien as pastorale kommunikasiekanaal na gemeentes. Predikante neem inligting uit die Vrydagnuus om in die gemeentelike nuusbrief wat Sondae by die kerkdeure aan gemeentelede uitgedeel word, te plaas. Op dié manier kan gemeentelede wat nie die internet gebruik nie, hierdie inligting bekom. E-poskommunikasie is uit die aard van die medium vlietend en die inhoud is belangriker as die voorkoms. Dit impliseer dat die skrywer meer op sy boodskap moet konsentreer. Hy het ook minder woorde (plek) om sy boodskap oorgedra te kry. Hy moet dus sy woorde kies, want hy het nie al die strukturele hulpmiddels wat ander media het nie. Sy lesers is ook haastiger om by die punt te kom. 3.2.3.2 Struktuur In duidelike afdelings word inligting verskaf oor sinodale nuus, algemene nuus en inligting, inligting en skakels na nuusbriewe en pamflette, inligting oor funksies en feestelikhede, vakatures. Daarna verskyn daar bydraes uit verskillende gemeentes. Hierdie nuusbrief vorm ‘n elektroniese nuusnetwerk tussen toevallige lesers, gemeentelede, predikante en sinodale strukture. Onderwerpe soos die volgende word in die Vrydagnuus van 5 Desember 2008 hanteer (sien Figuur 3.9). 32

Figuur 3.9 Elektroniese nuusbrief, Vrydagnuus Die opskrifte gee duidelike leiding en toegang tot inligting aan die leser met relevante opskrifte en onderafdelings en sinvolle skakels na ander relevante inligting. Dit help om ʼn professionele beelduitstraling aan die elektroniese nuusbrief te gee. 3.2.3.3 Styl Hierdie nuusbrief aan gemeentes vanuit die Sentrum vir Kommunikasie, spreek die persoon indirek aan wat hierdie inligting in die gemeentes van hierdie streke moet versprei. Dit word in die vorm van ‘n brief geskryf en afgesluit met die skrywer se naam en “vriendelike groete” (sien Figuur 3.10). Miskien kan die skrywer die ontvangers meer direk aanspreek met ‘n groet aan die begin (iets soos 33

Figuur 3.9 Elektroniese nuusbrief, Vrydagnuus

Die opskrifte gee duidelike leiding en toegang tot inligting aan die leser met relevante opskrifte en

onderafdelings en sinvolle skakels na ander relevante inligting. Dit help om ʼn professionele

beelduitstraling aan die elektroniese nuusbrief te gee.

3.2.3.3 Styl

Hierdie nuusbrief aan gemeentes vanuit die Sentrum vir Kommunikasie, spreek die persoon indirek

aan wat hierdie inligting in die gemeentes van hierdie streke moet versprei. Dit word in die vorm van

‘n brief geskryf en afgesluit met die skrywer se naam en “vriendelike groete” (sien Figuur 3.10).

Miskien kan die skrywer die ontvangers meer direk aanspreek met ‘n groet aan die begin (iets soos

33

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!