02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Wat is anders, wat het verander in die teks tussen hakies? Ménse voer die aksie uit. Die kínders vir

wie dit gedoen word, word ingebring in die prentjie. Dit word dus meer mensgerig, en dit verklein

die afstand tussen skrywer en leser.

Baie van die tekste het verder ʼn onpersoonlike styl wat ook vervreemdend op die lesers kan inwerk.

Waaraan sien die leser dit in die teks? Dit is ʼn feit dat die mens nou in ʼn antroposentriese wêreld

leef. Dit word in antroposentriese taalgebruik weerspieël. Die voornaamwoord ons in sy inklusiewe

vorm en die deiktiese voornaamwoorde jy, ek of julle maak tekste meer antroposentries en daarom

meer persoonlik. ʼn Onpersoonlike styl laat lesers onbetrokke voel en skep afstand tussen die leser

en die instansie nl. die NG Kerk, wie se koerant dit is. Dit straal ʼn afstandige beeld uit. Neem as

voorbeeld ʼn berig wat verskyn het in die Kerkbode van 25 Januarie 2008 (sien Figuur 3.8) met die

opskrif NG Gemeente Cathcart vier 100ste verjaardag. Dit lok niemand uit om verder te lees nie,

terwyl ʼn opskrif soos NG Gemeente Cathcart bereik mylpaal die mense in die berig inskryf. Dit bring

ʼn menslike element by, want die uitdrukking (om ‘n bereik mylpaal te bereik) word net ten opsigte

van mense gebruik. In hierdie opskrif word daar inhoudelik ook ʼn uitsteltegniek gebruik om die leser

se aandag te trek en hom te prikkel en verder die teks in te lok.

Vergelyk die sinne en Oudleraars en –lidmate van die gemeente het die geleentheid bygewoon

(skrywer) en Oudleraars en –lidmate van die gemeente het moeite gedoen om die feestelike

geleentheid by te woon (navorsers). Die emotiewe en menslike wat gesuggereer word deur die

toevoeging van die onderstreepte gedeeltes deur die navorsers, maak van die sin meer as ʼn blote

oordrag van feite. Dit bring ook ʼn relasionele boodskap na die tafel wat die leser intrek en meer

betrokke laat voel.

3.2.2.4 Grafika

Die grafika in hierdie publikasie is in pas met die inhoud. Dit kom nie verbeeldingryk oor nie. Dit gee

die sleutelinligting en het dus grootliks ʼn referensiële boodskap. Vertroudheid met die koerant en

interesse in die onderwerpe en inligting is die enigste lokmiddels. Kleurgebruik en fonte is tradioneel

en konserwatief. Die fonte wat gebruik word vir opskrifte is eenselwig en die lokteks kom telkens in

eenderse, vierkantige blokkies voor.

Die gevoelswaarde van letters, spasie en kleur word gebruik word om ʼn publikasie ʼn bepaalde beeld

te gee. Die beeld wat die koerant uitstraal m.b.t. die grafika wat ingespan is, is konserwatief, ernstig

en stemmig.

3.2.3 Vrydagnuus

Die Vrydagnuus, die NG Kerk se elektroniese nuusbrief, verskyn weekliks op die Kerk se intersinodale

webwerf en word behartig deur die Sentrum vir Kommunikasie, wat verantwoordelik is vir

die elektroniese kommunikasie na die gemeentes en ook tussen sinodale strukture.

Hierdie nuusbrief word ook weekliks gestuur na die VGK-Kaapland-sinode se gemeentes en

predikante, en ook na belangstellendes nasionaal en internasionaal.

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!